Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leendert se webwerf.
Leendert se webwerf. [boodskap #55203] Di, 08 Januarie 2002 12:32
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hello Leendert
Ek het jou webwerf adres verloor. Gee tog weer aan asseblief. Jy kan dit
persoonlik ook aanstuur na tm...@isat.co.za of op die ng. sit. Hier in my
dorp het 'n Accelerated Christian Education (ACE) skooltjie oop gemaak en ek
sal graag die standpunte wil lees van die Pestalozzi-Trust en dit dan ook
oordra of gee aan die skoolhoof.
groete
--
----------------------------------------------------------
- FANATIC: A person who's enthusiastic about
something in which you have no interest -
----------------------------------------------------------
Vorige onderwerp: Startpagina in Nederland over Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Vermiste Persoon.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:04:04 MGT 2024