Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5743] Re: RP
DS: [AFRIKAANS:5743] Re: RP [boodskap #5433] Do, 25 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 9:46
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5743] Re: RP

Ek skryf nav Koos se vraag of die Rapportryers "oop" is:

>> > tussen die Broederbond en Edgars se kliente-klub.
>> As die RP hul ledemate volgens die formule keur waaraan Afrikaners
>> buite die Broederbond oor die jare gewoond geraak het, wonder ek of
>> hulle so namens die "Afrikaner " kan tekere gaan.
>> Daarom my vraag

Soos enige klub, vereniging of organisasie kan hulle seker tekere
gaan namens hulle lede as die lede hulle toelaat. Ek het nie eintlik
Edgars se kliente-klub in gedagte gehad nie, maar terwyl jy dit noem,
hoekom is daar "sekerlik" 'n verskil?

Ek behoort aan 'n sosiale klub, sportvereniging, kultuurbeweging,
kerk, ens. By elkeen van die plekke moet voornemende lede of aansoek
doen om lid te word of genooi word. Wat het geword van die
veelgeroemde liberales se "Reg van vryheid van assosiasie" waaroor
hulle so in die 70's en 80's gekerm het.
=======================================================
Freek Eek
Re: DS: [AFRIKAANS:5743] Re: RP [boodskap #5510 is 'n antwoord op boodskap #5433] Ma, 29 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vorige onderwerp: Lojale verset
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5744] Re: koos se Stryd teen die Broeders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:58:40 MGT 2024