Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket.
Krieket. [boodskap #54667] Ma, 17 Desember 2001 07:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Aussies het te laat verklaar.
Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
Ek is 'n optimis:)))
Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
Annette
Re: Krieket. [boodskap #54668 is 'n antwoord op boodskap #54667] Ma, 17 Desember 2001 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My lojaliteit word deur my realisme getroef - die skrif is aan die muur ...
Onse veldwerk (vangkanse) het ons in die steek gelaat.
(O ja, Klusener is 'n eendag speler. Boeta is nie in vorm nie, en waar was
Elworthy ...)

"Annette" skryf in boodskap news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Aussies het te laat verklaar.
> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
> Ek is 'n optimis:)))
> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
> Annette
>
Re: Krieket. [boodskap #54678 is 'n antwoord op boodskap #54667] Ma, 17 Desember 2001 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).

Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
teen die :bafanas" speel.

Groete

Annette skryf in boodskap news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die Aussies het te laat verklaar.
> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
> Ek is 'n optimis:)))
> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
> Annette
>
Re: Krieket. [boodskap #54712 is 'n antwoord op boodskap #54678] Di, 18 Desember 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Helaas - Ons het toe verloor.
Net Kallis, Klusener en Hayward kon dubbelsyfers in die tweede beurt
aanteken.
Die blompotte van die eerste beurt het jammerlik in die tweede beurt gefaal.
Wonder wat gaan aan met Pollock?
Onthou julle Hansie het ook so deur 'n spel gegaan van non-lopies - ons het
almal gedog dit was maar net 'n natuurlike tydelike verlies van vorm, totdat
ons jare later agtergekom het dit was die begin van sy einde?
Sou die afrigter Ford nie vir die manne kon leer hoe om ordentlik te keer
nie?
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>
> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
> teen die :bafanas" speel.
>
> Groete
>
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Aussies het te laat verklaar.
>> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>> Ek is 'n optimis:)))
>> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>> Annette
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54713 is 'n antwoord op boodskap #54678] Di, 18 Desember 2001 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hoe vernederend was dit nie hier is Aus nie. Almal lag vir ons en vra my wat
is die telling nou weer?
Groete

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>
> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
> teen die :bafanas" speel.
>
> Groete
>
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Aussies het te laat verklaar.
>> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>> Ek is 'n optimis:)))
>> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>> Annette
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54719 is 'n antwoord op boodskap #54713] Di, 18 Desember 2001 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Troos jou daaraan - die Aussies kan nie wen nie - hulle ken nie die woord
nederig nie. Hulle is absoluut arrogant - indien ons hulle krieketspelers en
krieketkommentators as 'n maatstaf kan gebruik.
Australië - die grootste eiland, of, die kleinste vasteland - besluit jyself
...

"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:9vn99l$29mt$1@austar-news.austarnet.com.au...
> Hoe vernederend was dit nie hier is Aus nie. Almal lag vir ons en vra my wat
> is die telling nou weer?
> Groete
>
>
>
>
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
>> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
>> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>>
>> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
>> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
>> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
>> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
>> teen die :bafanas" speel.
>>
>> Groete
>>
>>
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Aussies het te laat verklaar.
>>> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>>> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>>> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>>> Ek is 'n optimis:)))
>>> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54724 is 'n antwoord op boodskap #54719] Di, 18 Desember 2001 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie is ek om met my aardrykskunde onderwyser te stry?
Die kleinste vasteland natuurlik.
Annette

.

Jonas skryf in boodskap news:9vnjmr$oqe$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Troos jou daaraan - die Aussies kan nie wen nie - hulle ken nie die woord
> nederig nie. Hulle is absoluut arrogant - indien ons hulle krieketspelers en
> krieketkommentators as 'n maatstaf kan gebruik.
> Australië - die grootste eiland, of, die kleinste vasteland - besluit jyself
> ...
> "Afro Ozzie" wrote in message
> news:9vn99l$29mt$1@austar-news.austarnet.com.au...
>> Hoe vernederend was dit nie hier is Aus nie. Almal lag vir ons en vra my
> wat
>> is die telling nou weer?
>> Groete
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
>>> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
>>> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>>>
>>> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
>>> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
>>> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
>>> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
>>> teen die :bafanas" speel.
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die Aussies het te laat verklaar.
>>>> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>>>> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>>>> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>>>> Ek is 'n optimis:)))
>>>> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54729 is 'n antwoord op boodskap #54713] Di, 18 Desember 2001 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan Ozzie - ons span het 'n goeie verskoning - hulle hou eintlik
vakansie:))
Annette

Afro Ozzie skryf in boodskap news:9vn99l$29mt$1@austar-news.austarnet.com.au...
> Hoe vernederend was dit nie hier is Aus nie. Almal lag vir ons en vra my wat
> is die telling nou weer?
> Groete
>
>
>
>
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
>> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
>> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>>
>> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
>> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
>> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
>> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
>> teen die :bafanas" speel.
>>
>> Groete
>>
>>
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die Aussies het te laat verklaar.
>>> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>>> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>>> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>>> Ek is 'n optimis:)))
>>> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54746 is 'n antwoord op boodskap #54729] Wo, 19 Desember 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!
Cheers

"Annette" skryf in boodskap news:9vo3f3$gorad$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ontspan Ozzie - ons span het 'n goeie verskoning - hulle hou eintlik
> vakansie:))
> Annette
>
>
> Afro Ozzie wrote in message
> news:9vn99l$29mt$1@austar-news.austarnet.com.au...
>> Hoe vernederend was dit nie hier is Aus nie. Almal lag vir ons en vra my wat
>> is die telling nou weer?
>> Groete
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
>>> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
>>> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>>>
>>> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
>>> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
>>> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
>>> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
>>> teen die :bafanas" speel.
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die Aussies het te laat verklaar.
>>>> Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>>>> Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>>>> rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>>>> Ek is 'n optimis:)))
>>>> Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54790 is 'n antwoord op boodskap #54746] Do, 20 Desember 2001 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink baie soos die "dronk en lelik" storie van Winston Churchill :-))))

"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:9vpnuv$d4m$1@austar-news.austarnet.com.au...
> Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
> van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
> Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
> vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!
> Cheers
>
> "Annette" wrote in message
> news:9vo3f3$gorad$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ontspan Ozzie - ons span het 'n goeie verskoning - hulle hou eintlik
>> vakansie:))
>> Annette
>>
>>
>> Afro Ozzie wrote in message
>> news:9vn99l$29mt$1@austar-news.austarnet.com.au...
>>> Hoe vernederend was dit nie hier is Aus nie. Almal lag vir ons en vra my wat
>>> is die telling nou weer?
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>>> news:3c1e2ca7$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Anette, ek het net so spoedig die telling gesien en ek glo dat daar `n
>>>> gelykopuitslag kan wees as die manne teen "Warnie" gaan oorleef, (anders).
>>>>
>>>> Ek dink persoonlik dat hulle dit nie gaan maak nie aangesien hulle alreeds
>>>> sielkundig geknak is deur daardie aanval wat op hulle plaasgevind het.
>>>> Sal maar sien wat gaan gebeur. Hel hier op die einde van die Aussies se
>>>> beurt het my seun op `n stadium vir my gesê dat die Australie eendagkrieket
>>>> teen die :bafanas" speel.
>>>>
>>>> Groete
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9vk6i5$fmmct$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Die Aussies het te laat verklaar.
>>>> > Hulle moes 'n meer realistiese teiken daar gestel het.
>>>> > Ons ouens moet nou net 'n slaapdrankie drink dat hulle lekker relaxed en
>>>> > rustig kan raak, en dan daar staan totdat die wedstryd oor is.
>>>> > Ek is 'n optimis:)))
>>>> > Ek voorspel 'n gelykop uitslag.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Krieket. [boodskap #54970 is 'n antwoord op boodskap #54746] Do, 27 Desember 2001 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Afro Ozzie wrote:
>
> Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
> van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
> Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
> vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!

Hoe sê jy mêêêêê dat dit lelik klink? Seker die intonasie :)
Re: Krieket. [boodskap #54972 is 'n antwoord op boodskap #54970] Do, 27 Desember 2001 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
En hier is dit toe al weer so. Ek kan net dink wat ek more by die werk moet
verduur. Wat gaan aan?

"Lou" skryf in boodskap news:3C2ACFE8.62F709C8@lous.zzn.com...
>
>
> Afro Ozzie wrote:
>>
>> Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
>> van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
>> Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
>> vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!
>
> Hoe sê jy mêêêêê dat dit lelik klink? Seker die intonasie :)
Re: Krieket. [boodskap #54974 is 'n antwoord op boodskap #54972] Do, 27 Desember 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ontspan man - bid vir reen:)))
Annette

in message news:a0eogo$12d2$1@austar-news.austarnet.com.au...
> En hier is dit toe al weer so. Ek kan net dink wat ek more by die werk moet
> verduur. Wat gaan aan?
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C2ACFE8.62F709C8@lous.zzn.com...
>>
>>
>> Afro Ozzie wrote:
>>>
>>> Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
>>> van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
>>> Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
>>> vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!
>>
>> Hoe sê jy mêêêêê dat dit lelik klink? Seker die intonasie :)
>
Re: Krieket. [boodskap #55008 is 'n antwoord op boodskap #54974] Sa, 29 Desember 2001 09:32 Na vorige boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
En die krieket hoef nie jou enigste motief te wees nie.

"Annette" skryf in boodskap news:a0epc0$jpu2c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ontspan man - bid vir reen:)))
> Annette
>
>
> in message news:a0eogo$12d2$1@austar-news.austarnet.com.au...
>> En hier is dit toe al weer so. Ek kan net dink wat ek more by die werk moet
>> verduur. Wat gaan aan?
>>
>> "Lou" wrote in message
>> news:3C2ACFE8.62F709C8@lous.zzn.com...
>>>
>>>
>>> Afro Ozzie wrote:
>>>>
>>>> Wel vandag moes ek en 'n paar SA kollegas maar weer deurloop. Al die stories
>>>> van klein vasteland ens lag hulle af en vra : Wat was die telling nou weer?
>>>> Toemaar, dit is nie so erg nie. Hulle vrouens is weer baie lelik teen SA
>>>> vrouens. En daarvoor het hulle geen antwoord nie!
>>>
>>> Hoe sê jy mêêêêê dat dit lelik klink? Seker die intonasie :)
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket, Ntini en die ANC
Volgende onderwerp: KRIEKET !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 13:19:38 MGT 2024