Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrolike Kersfees aan Julle Almal
Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54917] Ma, 24 Desember 2001 06:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))

Dieselfde Vrolike Wens.

Annette
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54919 is 'n antwoord op boodskap #54917] Ma, 24 Desember 2001 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is skeef = skuins?

Dankie vir die vroulike wense.

:-)

TJ (manlik)

PS: Is die Kaap nat vir Kersfees?
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54920 is 'n antwoord op boodskap #54919] Ma, 24 Desember 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skeef, skuins, oorhoeks - wat is die verskil?:))))
Ja die Kaap is definitief nat - see en wyn sorg daarvoor;)))
Op die oomblik is dit bewolk - wat eintlik heerlik is - breek die hitte
ietwat - maar nie naby 'n teken van reen nie..
Hoop dit is more ook so - want dan het ek 'n goeie verskoning om nie in my
bikini op die strand te paradeer nie:)))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c26de0d$0$234@hades.is.co.za...
> Is skeef = skuins?
>
> Dankie vir die vroulike wense.
>
> :-)
>
> TJ (manlik)
>
> PS: Is die Kaap nat vir Kersfees?
>
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54921 is 'n antwoord op boodskap #54917] Ma, 24 Desember 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a06j5o$jahgq$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))
>
> Dieselfde Vrolike Wens.
>
> Annette

Dankie, Annette.
Uit 'n nat Wes-Vlaandere, ook vir almal 'n Vrolike Kersfees toegewens !
Gister was die land spierwit, nou val daar alweer reënwater.
In Wallonié kry hulle darem 'n wit Kersmis.

Groete,
Hilda.
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54929 is 'n antwoord op boodskap #54921] Ma, 24 Desember 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Onvoorwaardelike geseënde Kersfees aan almal. (Hier by ons gaan daar
ongelukkig geen kinders wees op die dag nie - dit is mos 'n kinderdag -
nie?)

"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:jfBV7.10127$Fe3.667@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:a06j5o$jahgq$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))
>>
>> Dieselfde Vrolike Wens.
>>
>> Annette
>
> Dankie, Annette.
> Uit 'n nat Wes-Vlaandere, ook vir almal 'n Vrolike Kersfees toegewens !
> Gister was die land spierwit, nou val daar alweer reënwater.
> In Wallonié kry hulle darem 'n wit Kersmis.
>
> Groete,
> Hilda.
>
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54930 is 'n antwoord op boodskap #54929] Ma, 24 Desember 2001 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Almal prettige feesda� toegewens! Geniet die rus; oor drie da� baklei ons
verder :)

Arthur

"Jonas" schreef...
> 'n Onvoorwaardelike geseënde Kersfees aan almal. (Hier by ons gaan daar
> ongelukkig geen kinders wees op die dag nie - dit is mos 'n kinderdag -
> nie?)
>
> "Hilda en Gervaas" wrote...
>> "Annette" schreef...
>>> Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))
>>>
>>> Dieselfde Vrolike Wens.
>>
>> Dankie, Annette.
>> Uit 'n nat Wes-Vlaandere, ook vir almal 'n Vrolike Kersfees toegewens !
>> Gister was die land spierwit, nou val daar alweer reënwater.
>> In Wallonié kry hulle darem 'n wit Kersmis.
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54938 is 'n antwoord op boodskap #54917] Ma, 24 Desember 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
is christusfees nie dalk n beter woord nie?
dit se tog meer waaroor dit gaan.

"Annette" skryf in boodskap news:a06j5o$jahgq$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))
>
> Dieselfde Vrolike Wens.
>
> Annette
>
Re: Vrolike Kersfees aan Julle Almal [boodskap #54939 is 'n antwoord op boodskap #54917] Ma, 24 Desember 2001 20:05 Na vorige boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" schreef:

> Aan almal hier, Reg of verkeerd, Regs of links, Reguit of skeef::))
>
> Dieselfde Vrolike Wens.
>
> Annette

Dankie, Annette. Ook 'n vrolike Kersfees toegewens weens meself.
En natuurlik ook 'n vrolike Kersfees vir al die andere deelnemers in
hierdie nuusgroep soos Arthur, Emmy, Frikkie, Jonas, Danielle,
Gloudina, Patrick, Sakkie, Hilde & Servaas, Voetleuce, Pompdonkie
en al die andere!
Ek het 'n wens en dit is dat al die mense in Nederland, Vlaanderen
en Suid-Afrika hulle eie in die toekoms altyd sal bly beskou as een
grote familie waarin almal mekaar kan bly verstaan. Ons is almal
bedreig en ons riskeer van uit te sterf. Die Nederlands is een van
die oudste tale van die Germaanse taalgroep en het 'n bysonder
kragtige en bondige woordvorming. Ons het literêr en wetenskaplik
heeltemal nie so 'n klein taaltjie nie. Nederlands-Vlaams is nog
steeds die grondslag maar die Afrikaans het ons geleer dit kan nog
eenvoudiger. Ek hoop in die toekoms daar kom weer 'n brug tussen
al die mense van Nederland, Vlaanderen en Suid-Afrika. Die moderne
kommunikasietegnologie gee daartoe die geleentheid maar dit gaan
nog nie ver genoeg nie. Ek wou dat die Suidafrikaanse televisie ook
in Vlaanderen kon gesien word en dat Nederland en Vlaanderen ook
hulle eie programmas kon terugstuur. Dan sou die isolasie wat door
die geskiedenis so gegroei is gou verdwyn. Twee weet meer dan een
en as twee nie meer weet uit watter hout hulle pyle moet draai dan kan
die derde nog steeds se mening sê. Dis soos ek die sake sien.

Met groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Nigerië.
Volgende onderwerp: Veilige Kerstdagen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:36:26 MGT 2024