Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5676] Name
DS: [AFRIKAANS:5676] Name [boodskap #5340] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Abi Coetzee[SMTP:...@bfnnfs04.eskom.co.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 12:28
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5676] Name

Leendert skryf:

> Beskawing is die _oorsaak_ van wette. Nie die gevolg daarvan nie.
> Amerikaners (en AWB's :-)) gaan jy nie beskaafd maak deur wette op
> hulle af te dwing nie.

Abi antwoord:

Die afdwing van wette op 'n gemeenskap het gewoonlik die
teenoorgestelde uitwerking op 'n gemeenskap as wat die owerhede
ingedagte het. Bloot die dra van 'n vuurwapen impliseer nie
noodwendig dat jy onbeskaafd is nie. Dit plaas eerder 'n geweldige
verantwoordelikheid op die persoon wat dit dra. Ek dink jou stelling is
'n bietjie oor vereenvoudig.

Oosterse Krygkunste is 'n veel magtiger wapen , hoe neem jy dit weg
van iemand ?
==========================================================
Abi Coetzee
Sen.Tech. Networking
Bloemfontein
South-Africa
==========================================================
DS: [AFRIKAANS:5692] Re: AW: Re: Name [boodskap #5374 is 'n antwoord op boodskap #5340] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 23:06
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5692] Re: AW: Re: Name

Ken iemand dalk die huidige straatprys van 'n AK47 met 'n magasyn ammuniesie?
'n Jaar of wat terug het iemand in die polisie vir my gese dat dit
minder as R100 was.

Te oordeel aan die hoeveelheid rowe ens wat met AK47's uitgevoer word
is hulle baie volop!
Groete

Nico

> Leendert skryf:
>
>
>> Ek reken nie probleem le^ by die skole eerder as die .38's. As
>> hulle nie .38's kan kry nie sal hulle wel iets anders gebruik. Dis
>> waarom Kalifornie" so pas streng wetgewing oor die dra van
>> _knipmesse_ in skole en op kampusse ingestel het.
>
> In prinsiep stem ek saam, egter, ek denk dat die probleme tog 'n
> bietjie kleiner is, wanneer die leerlinge net messe kan koop en nie
> automatische vuurwapens nie.
>
> Robert.
>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
DS: [AFRIKAANS:5798] Re: AW: Re: Name [boodskap #5493 is 'n antwoord op boodskap #5340] So, 28 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: vrijdag 26 januari 1996 9:30
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5798] Re: AW: Re: Name

Antonie skryf:

> Die probleem sal seer sekerlik kleiner wees maar nie weggaan nie. Hierdie mense
> sal dan maar net pype, stokke en tuisgemaakte wapens gebruik.
> Die probleem lê nie net by die skole nie maar ook by hul opvoeding wat hul tuis
> ontvang.

Of gebrek aan opvoeding. Ek lees in 'n onlangse artikel in Time
i.v.m. die "Million Black Men" optog wat in Washington gehou is, dat
daar nou bevind is dat die beste oplossing vir die probleme in die
swart gemeenskap in die VSA in sg. "peer programs" l^e. Die skrywer
maak droogweg die opmerking dat "there used to be another name for such
programs: Parents."
---
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Re: DS: [AFRIKAANS:5798] Re: AW: Re: Name [boodskap #5494 is 'n antwoord op boodskap #5493] So, 28 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
<<>----------
> Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
> Verzonden: vrijdag 26 januari 1996 9:30
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5798] Re: AW: Re: Name

> Antonie skryf:

> Of gebrek aan opvoeding. Ek lees in 'n onlangse artikel in Time
> i.v.m. die "Million Black Men" optog wat in Washington gehou is, dat
> daar nou bevind is dat die beste oplossing vir die probleme in die
> swart gemeenskap in die VSA in sg. "peer programs" l^e. Die skrywer
> maak droogweg die opmerking dat "there used to be another name for such
> programs: Parents.">>>

En is SA kan 'n mens seker se: "There used to be parents."
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5800] Liberaliste en ander wesens
Volgende onderwerp: Lojale verset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 00:00:17 MGT 2024