Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries sê hy kom kuier vanaand
Andries sê hy kom kuier vanaand [boodskap #549] Wo, 04 Junie 2003 19:59 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries se probleem ìs toe Linux. As jy iemand hoor klop,
(kyk maar eers deur die gordyne) sal dit Andries wees.
Hy sal netnou kom vertel van die drama wat hy ervaar
in die nuwe Linux)wêreld waarin hy hom begewe het.

Speedy
Re: Andries sê hy kom kuier vanaand [boodskap #550 is 'n antwoord op boodskap #549] Wo, 04 Junie 2003 20:05 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:9mjsdv4hac77ib0lc41c8k3pk20d4g3adq@4ax.com...
>
>
> Andries se probleem ís toe Linux. As jy iemand hoor klop,
> (kyk maar eers deur die gordyne) sal dit Andries wees.
> Hy sal netnou kom vertel van die drama wat hy ervaar
> in die nuwe Linux)wêreld waarin hy hom begewe het.
>
> Speedy
>

Dis nie Linux wat 'n probleem is nie, hy kort net 'n driver. Hy sal die
deurklokkie moet lui hier by my. Ek hou van drama.

Lorinda
Vorige onderwerp: Boksombende
Volgende onderwerp: Psssssssst
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 14:16:43 MGT 2024