Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » scsa
scsa [boodskap #54824] Vr, 21 Desember 2001 07:56 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nêrens anders 'n plek soos scsa nie. Dis soos 'n sepie... Jy kan maande nie
lees nie, en as jy dan weer kom inloer is dit maar net weer dieselfde ou
bullshit. Tog kan mens nie hier wegbly nie...

Wou eintlik net kom sê dat julle bittereinders, wat nie (kan bekostig om)
met vakansie (te kan) gaan nie, 'n lekker Kersfees moet hê. Moenie dronk
bestuur nie.

Geniet die somer, dis fokken koud hier...
__________________________________________________________
Re: scsa [boodskap #54825 is 'n antwoord op boodskap #54824] Vr, 21 Desember 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kan nog steeds lekker met vakansie gaan, dankie.
Ons kan net nie oorsee gaan jol nie, dis al.
Ons het 'n paar nuwe mense bygekry, jy was net nie hier om hulle in hul
vlugtige verbygang raak te sien nie;)))
Lekker warm hier - en waatlemoene en spanspekke is vandag 4 vir R10:))))
Annette

> lees nie, en as jy dan weer kom inloer is dit maar net weer dieselfde ou
> bullshit. Tog kan mens nie hier wegbly nie...
>
> Wou eintlik net kom sê dat julle bittereinders, wat nie (kan bekostig om)
> met vakansie (te kan) gaan nie, 'n lekker Kersfees moet hê. Moenie dronk
> bestuur nie.
>
> Geniet die somer, dis fokken koud hier...
> __________________________________________________________
>
Re: scsa [boodskap #54826 is 'n antwoord op boodskap #54825] Vr, 21 Desember 2001 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy tel nie, Annette. Julle daar in die Kaap is heel jaar met vakansie. Dis
net nou, wanneer die valies julle vallei kom besoedel dat julle nie met
vakansie is nie... Eet 'n skyf waatlemoen op my. Hier kry jy nie eers vier
naartjies vir R10 nie...
________________________________________________________
"Annette"
> Ons kan nog steeds lekker met vakansie gaan, dankie.
> Ons kan net nie oorsee gaan jol nie, dis al.
> Ons het 'n paar nuwe mense bygekry, jy was net nie hier om hulle in hul
> vlugtige verbygang raak te sien nie;)))
> Lekker warm hier - en waatlemoene en spanspekke is vandag 4 vir R10:))))
> Annette
>
>
>> lees nie, en as jy dan weer kom inloer is dit maar net weer dieselfde ou
>> bullshit. Tog kan mens nie hier wegbly nie...
>>
>> Wou eintlik net kom sê dat julle bittereinders, wat nie (kan bekostig om)
>> met vakansie (te kan) gaan nie, 'n lekker Kersfees moet hê. Moenie dronk
>> bestuur nie.
>>
>> Geniet die somer, dis fokken koud hier...
>> __________________________________________________________
>>
>
Re: scsa [boodskap #54828 is 'n antwoord op boodskap #54826] Vr, 21 Desember 2001 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou van die kroon an ek waatlemoen eet - meer waatlemoen, en my ore bly
skoon:))))
Mens kan sien jy was lanklaas hier:)))
Ons staan nie meer met plakkate by die Du Toitsklooftonnel met baniere wat
sê:
Daar onder is die Paarlvallei - doer ver is Tafelberg - ruik die lug - dis
die see - Nou kan jy maar omdraai en terugry
:)))

Nee jong - hoe meer siele deesdae, hoe meer vreugde.
En dan leer ons die mense ook sommer nog om rooiwyn te drink, snoek, patats
en korrelkonfyt te eet.:))
Dag voor Kersfees staan ons 'n rye om deur die draaideur by die Waterfront
te kan loop:)))
Annette

in die Kaap is heel jaar met vakansie. Dis
> net nou, wanneer die valies julle vallei kom besoedel dat julle nie met
> vakansie is nie... Eet 'n skyf waatlemoen op my. Hier kry jy nie eers vier
> naartjies vir R10 nie...
> ________________________________________________________
> "Annette"
>> Ons kan nog steeds lekker met vakansie gaan, dankie.
>> Ons kan net nie oorsee gaan jol nie, dis al.
>> Ons het 'n paar nuwe mense bygekry, jy was net nie hier om hulle in hul
>> vlugtige verbygang raak te sien nie;)))
>> Lekker warm hier - en waatlemoene en spanspekke is vandag 4 vir R10:))))
>> Annette
>>
>>
>>> lees nie, en as jy dan weer kom inloer is dit maar net weer dieselfde ou
>>> bullshit. Tog kan mens nie hier wegbly nie...
>>>
>>> Wou eintlik net kom sê dat julle bittereinders, wat nie (kan bekostig
> om)
>>> met vakansie (te kan) gaan nie, 'n lekker Kersfees moet hê. Moenie dronk
>>> bestuur nie.
>>>
>>> Geniet die somer, dis fokken koud hier...
>>> __________________________________________________________
>>>
>>
>
Kersfees - geseënd. [boodskap #54918 is 'n antwoord op boodskap #54824] Ma, 24 Desember 2001 07:26 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Yup selfde ou BS, lyk soms of die nuuusgroep in 'n timewarp is iets soos
'Groundhog day' - 'k sien Jopie Fourie het ook soos elke jaar die tyd sy
opwagting gemaak :).

Lekker Kersfees en Nuwe Jaar - en onthou Wie die Christ in Christmas is.
Dit laat my nou wonder praat net ateïste van Xmas?

Cheers
Lou

Max wrote:
>
> Nêrens anders 'n plek soos scsa nie. Dis soos 'n sepie... Jy kan maande nie
> lees nie, en as jy dan weer kom inloer is dit maar net weer dieselfde ou
> bullshit. Tog kan mens nie hier wegbly nie...
>
> Wou eintlik net kom sê dat julle bittereinders, wat nie (kan bekostig om)
> met vakansie (te kan) gaan nie, 'n lekker Kersfees moet hê. Moenie dronk
> bestuur nie.
>
> Geniet die somer, dis fokken koud hier...
> __________________________________________________________
Vorige onderwerp: Suid Afrika
Volgende onderwerp: Nigerië.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:22:58 MGT 2024