Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Antwoord vir Frikkie
Antwoord vir Frikkie [boodskap #54722] Di, 18 Desember 2001 14:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frikkie - ek sal jou graag wil antwoord op jou vragies.

F:
Whow Anette,
Nou verstaan ek jou glad nie.

A:
Geen probleem nie - baie min mense kan.

F:
Ek dag jy Glo ook aan God en sy Woord en wat hy sê is wet nou kom skryf jy
hierdie twak vir my.

A:
Ek glo natuurlik - maar ek glo nie blindelings nie - en veral nie slegs uit
uittreksels uit die bybel nie.

F:
Ek het glad nie gepraat van gesiene mense nie want hoeveel egpare ken jy nie

A:
Ek weet Frikkie - jy het gepraat van lesbiërs en moffies.
Ek ook - om dit so kras te stel dat jy dit kan verstaan.
Of wil jy my vertel hulle kan nie gesiene wees, of egpare wees nie?

F:
wat handjies vashou en sodra hulle by die huis kom dan vloek en skel hulle
mekaar dat die see hulle nie kan afwas nie. Nie dat ek `n probleem het met
vloek nie, net sekere woorde... maar wat ek eintlik wilsê is dat hulle net
"voorgee".

A:
Dit is nie net gesiene mense wat voorgee nie.
En vloek is vloek.

F:
Nou kom jy hier en klink vir my asof jy drank en moffies wil regverdig en
goedpraat.

A: As iemand 'n alkoholis is, het hy 'n ongeneeslike siekte. Dit is 'n feit.
Al wat ek sê is dat ek die feit erken, en jammer voel vir die persone.
Jy keur drankverslaafdes af, maar nie mense wat opsessief oor gewig is, te
veel eet, of seksmal is nie?
Die enigste manier hoe al hierdie mense gehelp kan word is as hulle besef
hulle is siek, erken wat hulle obsessie is, en leer hoe om dit te hanteer
en te vermy.

Die goed is frot man. Dit is wat "SLEG" voor staan...

Mens spel dit vrot.
En mens praat nie van mense as goed nie.
Jy misken daardeur 'n skepping van God.

Hoe de hel kan jy
praat van `n "siekte". Klink so al of ... toemaar..

A:
Nee ek is volgens jou norme normaal:)))
Frikkie - doen 'n bietjie moeite - gaan lees bietjie daaroor, en kontak
enige drankrehabilitasiesentrum of Alholiste Annonieme organisasie.
Nee, ek het nie 'n ouer wat 'n alkoholis is nie.
Die term " alkoholis was" bestaan nie as die persoon nog lewe nie.

Anette, lees gerus die volgende twee vêrsies.
Moet my nie eers antwoord nie want hier wil ek def. nie in `n bespreking
betrokke raak met iemand soos jy wat alreeds so vér weggevoer is deur die
"baalpriesters" wat so op die preekstoele staan en lieg dat daar niks meer
verder vir jou gaan sin maak nie.

Nee Frikkie - moenie aksies aan my toedig nie. Moenie vir my vertel na wie
ek luister en vir wie ek glo nie.
Jy weet nie.

LEV 020:13 En as 'n man met 'n manspersoon gemeenskap het soos 'n mens
met 'n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet
sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.

Frikkie - nou kom ons presies wat ek teen die Bybelslaners het - vat 1
versie en gaan gal af.
Kom ons kyk in konteks wat die gedeelte sê:
Die hoofstuk gaan oor Boetes vir Ongehoorsaamheid - maar dit praat min van
ongehoorsaamheid, maar wel van vreeslike oortredings - daar is nogal 'n
groot verskil vir my.
Dan lees ons - Die doodstraf vir die volgende ( vanaf vers 9:)
Iemand wat sy vader of moeder vervloek
Iemand wat owerspel pleeg ( o ja - let wel slegs owerspel met 'n mede-
Israeliet - nie met net enige iemand anders nie - bietjie kokaaid, dink jy
nie?)
Iemand wat met enige van sy vader se vrouens owerspel pleeg.
'n Vader wat met sy skoondogter gemeenskap het.
'n Man wat 'n seksuele verhouding met 'n ander man het.
( niks van vrouens nie)
'n Man wat met 'n vrou en haar moeder trou. - al drie moet verbrand word.
'n Man of vrou wat seksueel met diere verkeer.

Nou - hoekom sal daar net in sekere plekke van mans en vrouens gepraat word?
Hoekom sal die lesbiese verhouding so laag af genoem word as dit die
vreeslikste van al die oortredings is ?
Hoekom sal die trou met dogter en moeder uitgesonder word as die daad waar
al drie verbrand moet word?
Al hierdie bogenoemde dade gebeur nog daagliks in ons samelewing - maar ek
sien geen mens skree dat Die Bybel sê diegene moet doodgemaak word nie.
Daar word nie eers hier in die Bybel vermeld van seks met minderjarige
kinders nie - ( sou dit beteken dat dit dan goedgekeur word? - nee hopelik
natuurlik nie - maar ek weet nie van jou nie - vir my is dit 'n baie erger
oortreding as al die bogenoemde saam) -
Ek weet nie van een ouer wat deur 'n kind vervloek word die kind sal
uitsleep en doodmaak soos deur die Bybel aanbeveel word nie.
Hoekom dan die gays uitsonder?

DEU 022:05 'n Vrou mag geen mansklere dra nie, en 'n man mag geen
vrouensklere aantrek nie; want almal wat dit doen, is vir die HERE
jou God 'n gruwel.

Weereens - die gedeelte gaan oor verskeie wette -
oa van diere wat jy vind wat jy aan die wettige eienaar moet terugbesorg.
Let wel - die Bybel sê niks hier dat jy jou diskresie moet gebruik en nie
die dier moet terugbesorg aan 'n eienaar wat die dier mishandel nie. Nee,
definitief staan dit daar swart op wit - jy moet die dier terugbesorg.)
Dan jou stukkie oor mans en damesklere - wat nogal lagwekkend is, want die
meeste gays en lesbiërs dra wel die klere van hul geslag wat hulle geag
word.
Eintlik praat die Bybel hier van crossdressers - en glo my, nie alle
crossdressers is gay of lesbies nie.
O ja - onder dieselfde opskrif, in dieselfde hoofstuk:
As jy 'n nes met eiers kry waarop 'n hen broei, moet jy die hen laat gaan,
maar jy kan maar die eiers of die klein voëltjies hou - obviously om te kan
eet. Sou dit beteken dit is 'n sonde om 'n volgroeide hen te slag en te eet?
Volgens hierdie versie definitief.
Verderaan - Maak seker daar is 'n heinintjie om die rand van jou dak, anders
is dit jou verantwoordelikheid as iemand van jou dak afval en doodgaan.
( Ek sien nie baie huise met heinintjies op die dak nie - miskien bly ek in
'n vrot area)
Moenie enigiets anders plant op dieselfde grond as druiwestokke nie ( Die
Bolandse Wynboere is dus almal deur die bank sleg)
Moenie klere dra waarvan wol en linne saamgeweef is nie. ( die modehuise is
in groot moeilikheid)
Werk 4 tossels vas aan die hoeke van jou klere.

Dit is wat daar staan Frikkie.

En dit is wat ek teen almal het wat 'n versie uit die Bybel neem en dood en
verdoemenis verkondig.

Hoekom word al die goed wat ook in dieselfde dele genoem word verontagsaam,
ge-ignoreer, aanvaar of
verwerp as iets wat ons tog nie meer deesdae doen nie, ens, maar sekere goed
word Volgens Die Bybel voor ons koppe gegooi?

Leef maar lekker voort in hierdie "droomwêreld" van jou.
Groete
Frikkie
Ps:
Dit is natuurlik een van die redes hoekom die Boervolk en die opregte Blanke
in die Wêreld so gestraf word....

Frikkie - het weet jy skeer sommer net die gek met jou laaste paar
opmerkings hierbo.:)))
Jy weet net so goed soos ek daar dat min, indien enige, Opregte Blankes hier
rondloop.
Ons voorvaders was maar net te lief om die kat in die donker te knyp en die
gevolge van hulle dade ver weg te steek en daarvan te vergeet.
Aanvaar dit nou - dit is 'n feit.:)))
Annette - Die realistiese dromer.
Re: Antwoord vir Frikkie [boodskap #54726 is 'n antwoord op boodskap #54722] Di, 18 Desember 2001 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die brief, maar ek het gesê ek gaan nie hier in `n Bybelgesprek
betrokke raak nie want daar is niemand so blind as iemand wat nie wil sien
nie.
Ek het nie jou brief heeltemal deurgelees nie, (belowe jou) maar geeindig
waar jy iets van Israeliete praat.
Ek wil net een ding by jou hoor en dit is belangrik vir my.
Wie is by jou Israeliete. Indien dit verder in jou brief staan sal ek hom
klaar gaan lees maar hierdie is persoonlik baie belangrik vir my.
Ek sal graag persoonlik met jou ook oor hierdie aangeleentheid wil
kommunikeer.

My e-posadres is soos hier gegee word en ek steek nie weg soos so baie nie.

Groete
( V)rikkie

Annette skryf in boodskap news:9vnkm4$gond1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Frikkie - ek sal jou graag wil antwoord op jou vragies.
>
> F:
> Whow Anette,
> Nou verstaan ek jou glad nie.
>
> A:
> Geen probleem nie - baie min mense kan.
>
> F:
> Ek dag jy Glo ook aan God en sy Woord en wat hy sê is wet nou kom skryf jy
> hierdie twak vir my.
>
> A:
> Ek glo natuurlik - maar ek glo nie blindelings nie - en veral nie slegs uit
> uittreksels uit die bybel nie.
>
> F:
> Ek het glad nie gepraat van gesiene mense nie want hoeveel egpare ken jy nie
>
> A:
> Ek weet Frikkie - jy het gepraat van lesbiërs en moffies.
> Ek ook - om dit so kras te stel dat jy dit kan verstaan.
> Of wil jy my vertel hulle kan nie gesiene wees, of egpare wees nie?
>
> F:
> wat handjies vashou en sodra hulle by die huis kom dan vloek en skel hulle
> mekaar dat die see hulle nie kan afwas nie. Nie dat ek `n probleem het met
> vloek nie, net sekere woorde... maar wat ek eintlik wilsê is dat hulle net
> "voorgee".
>
> A:
> Dit is nie net gesiene mense wat voorgee nie.
> En vloek is vloek.
>
> F:
> Nou kom jy hier en klink vir my asof jy drank en moffies wil regverdig en
> goedpraat.
>
> A: As iemand 'n alkoholis is, het hy 'n ongeneeslike siekte. Dit is 'n feit.
> Al wat ek sê is dat ek die feit erken, en jammer voel vir die persone.
> Jy keur drankverslaafdes af, maar nie mense wat opsessief oor gewig is, te
> veel eet, of seksmal is nie?
> Die enigste manier hoe al hierdie mense gehelp kan word is as hulle besef
> hulle is siek, erken wat hulle obsessie is, en leer hoe om dit te hanteer
> en te vermy.
>
> Die goed is frot man. Dit is wat "SLEG" voor staan...
>
> Mens spel dit vrot.
> En mens praat nie van mense as goed nie.
> Jy misken daardeur 'n skepping van God.
>
> Hoe de hel kan jy
> praat van `n "siekte". Klink so al of ... toemaar..
>
> A:
> Nee ek is volgens jou norme normaal:)))
> Frikkie - doen 'n bietjie moeite - gaan lees bietjie daaroor, en kontak
> enige drankrehabilitasiesentrum of Alholiste Annonieme organisasie.
> Nee, ek het nie 'n ouer wat 'n alkoholis is nie.
> Die term " alkoholis was" bestaan nie as die persoon nog lewe nie.
>
> Anette, lees gerus die volgende twee vêrsies.
> Moet my nie eers antwoord nie want hier wil ek def. nie in `n bespreking
> betrokke raak met iemand soos jy wat alreeds so vér weggevoer is deur die
> "baalpriesters" wat so op die preekstoele staan en lieg dat daar niks meer
> verder vir jou gaan sin maak nie.
>
> Nee Frikkie - moenie aksies aan my toedig nie. Moenie vir my vertel na wie
> ek luister en vir wie ek glo nie.
> Jy weet nie.
>
> LEV 020:13 En as 'n man met 'n manspersoon gemeenskap het soos 'n mens
> met 'n vrou het, het hulle altwee iets gruweliks gedoen. Hulle moet
> sekerlik gedood word. Hulle bloedskuld is op hulle.
>
> Frikkie - nou kom ons presies wat ek teen die Bybelslaners het - vat 1
> versie en gaan gal af.
> Kom ons kyk in konteks wat die gedeelte sê:
> Die hoofstuk gaan oor Boetes vir Ongehoorsaamheid - maar dit praat min van
> ongehoorsaamheid, maar wel van vreeslike oortredings - daar is nogal 'n
> groot verskil vir my.
> Dan lees ons - Die doodstraf vir die volgende ( vanaf vers 9:)
> Iemand wat sy vader of moeder vervloek
> Iemand wat owerspel pleeg ( o ja - let wel slegs owerspel met 'n mede-
> Israeliet - nie met net enige iemand anders nie - bietjie kokaaid, dink jy
> nie?)
> Iemand wat met enige van sy vader se vrouens owerspel pleeg.
> 'n Vader wat met sy skoondogter gemeenskap het.
> 'n Man wat 'n seksuele verhouding met 'n ander man het.
> ( niks van vrouens nie)
> 'n Man wat met 'n vrou en haar moeder trou. - al drie moet verbrand word.
> 'n Man of vrou wat seksueel met diere verkeer.
>
> Nou - hoekom sal daar net in sekere plekke van mans en vrouens gepraat word?
> Hoekom sal die lesbiese verhouding so laag af genoem word as dit die
> vreeslikste van al die oortredings is ?
> Hoekom sal die trou met dogter en moeder uitgesonder word as die daad waar
> al drie verbrand moet word?
> Al hierdie bogenoemde dade gebeur nog daagliks in ons samelewing - maar ek
> sien geen mens skree dat Die Bybel sê diegene moet doodgemaak word nie.
> Daar word nie eers hier in die Bybel vermeld van seks met minderjarige
> kinders nie - ( sou dit beteken dat dit dan goedgekeur word? - nee hopelik
> natuurlik nie - maar ek weet nie van jou nie - vir my is dit 'n baie erger
> oortreding as al die bogenoemde saam) -
> Ek weet nie van een ouer wat deur 'n kind vervloek word die kind sal
> uitsleep en doodmaak soos deur die Bybel aanbeveel word nie.
> Hoekom dan die gays uitsonder?
>
> DEU 022:05 'n Vrou mag geen mansklere dra nie, en 'n man mag geen
> vrouensklere aantrek nie; want almal wat dit doen, is vir die HERE
> jou God 'n gruwel.
>
> Weereens - die gedeelte gaan oor verskeie wette -
> oa van diere wat jy vind wat jy aan die wettige eienaar moet terugbesorg.
> Let wel - die Bybel sê niks hier dat jy jou diskresie moet gebruik en nie
> die dier moet terugbesorg aan 'n eienaar wat die dier mishandel nie. Nee,
> definitief staan dit daar swart op wit - jy moet die dier terugbesorg.)
> Dan jou stukkie oor mans en damesklere - wat nogal lagwekkend is, want die
> meeste gays en lesbiërs dra wel die klere van hul geslag wat hulle geag
> word.
> Eintlik praat die Bybel hier van crossdressers - en glo my, nie alle
> crossdressers is gay of lesbies nie.
> O ja - onder dieselfde opskrif, in dieselfde hoofstuk:
> As jy 'n nes met eiers kry waarop 'n hen broei, moet jy die hen laat gaan,
> maar jy kan maar die eiers of die klein voëltjies hou - obviously om te kan
> eet. Sou dit beteken dit is 'n sonde om 'n volgroeide hen te slag en te eet?
> Volgens hierdie versie definitief.
> Verderaan - Maak seker daar is 'n heinintjie om die rand van jou dak, anders
> is dit jou verantwoordelikheid as iemand van jou dak afval en doodgaan.
> ( Ek sien nie baie huise met heinintjies op die dak nie - miskien bly ek in
> 'n vrot area)
> Moenie enigiets anders plant op dieselfde grond as druiwestokke nie ( Die
> Bolandse Wynboere is dus almal deur die bank sleg)
> Moenie klere dra waarvan wol en linne saamgeweef is nie. ( die modehuise is
> in groot moeilikheid)
> Werk 4 tossels vas aan die hoeke van jou klere.
>
> Dit is wat daar staan Frikkie.
>
> En dit is wat ek teen almal het wat 'n versie uit die Bybel neem en dood en
> verdoemenis verkondig.
>
> Hoekom word al die goed wat ook in dieselfde dele genoem word verontagsaam,
> ge-ignoreer, aanvaar of
> verwerp as iets wat ons tog nie meer deesdae doen nie, ens, maar sekere goed
> word Volgens Die Bybel voor ons koppe gegooi?
>
>
> Leef maar lekker voort in hierdie "droomwêreld" van jou.
> Groete
> Frikkie
> Ps:
> Dit is natuurlik een van die redes hoekom die Boervolk en die opregte Blanke
> in die Wêreld so gestraf word....
>
> Frikkie - het weet jy skeer sommer net die gek met jou laaste paar
> opmerkings hierbo.:)))
> Jy weet net so goed soos ek daar dat min, indien enige, Opregte Blankes hier
> rondloop.
> Ons voorvaders was maar net te lief om die kat in die donker te knyp en die
> gevolge van hulle dade ver weg te steek en daarvan te vergeet.
> Aanvaar dit nou - dit is 'n feit.:)))
> Annette - Die realistiese dromer.
>
Re: Antwoord vir Frikkie [boodskap #54739 is 'n antwoord op boodskap #54726] Wo, 19 Desember 2001 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter"

> Ek het nie jou brief heeltemal deurgelees nie, (belowe jou) maar geeindig
> waar jy iets van Israeliete praat.

Waarom?

> Ek wil net een ding by jou hoor en dit is belangrik vir my.
> Wie is by jou Israeliete.

Ben jij daar een van ?

grt emmy
Re: Antwoord vir Frikkie [boodskap #54783 is 'n antwoord op boodskap #54739] Do, 20 Desember 2001 02:51 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Niemand het met "jou" gepraat nie, ten minste nie ek nie so bly stil
asseblief..
Van nuuskurigheid is tronke en dan natuurlik "julle" ook vol ????
Frikkie

emmy skryf in boodskap news:9vpk4m$e3i$2@news.pcmnet.nl...
>
> "Frikkie Potgieter"
>
>> Ek het nie jou brief heeltemal deurgelees nie, (belowe jou) maar geeindig
>> waar jy iets van Israeliete praat.
>
> Waarom?
>
>> Ek wil net een ding by jou hoor en dit is belangrik vir my.
>> Wie is by jou Israeliete.
>
> Ben jij daar een van ?
>
> grt emmy
>
Vorige onderwerp: APPEL & PETITION * PLEASE SIGN TO HELP ALGERIAN AGAINST A DICTATOR REGIME.
Volgende onderwerp: Re: this is what happens when you hand your country to subhumans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:47:21 MGT 2024