Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5765] Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir
DS: [AFRIKAANS:5765] Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir [boodskap #5449] Do, 25 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 9:51
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5765] Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir

> In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef fe...@is.co.za
> (Koos):

>>
>>>> Waarskynlik is die beste verdediging van die Afrikaanse skole
>>>> die aanval: aktief swarte leerlinge werf, en hulle (gratis en
>>>> hoe" kwaliteit) oorbruggingskursusse aanbied, wanneer hulle nie
>>>> genoeg kennis van Afrikaans het nie.

Freek:

>
>>> Dit is ook al gedoen, maar enige ekstra kursusse word afgemaak as
>>> diskriminerend teen die leerlinge. Daar word beweer dat dit net
>>> nog 'n manier is om sekere groepe minderwaardig te laat voel.
En dan KOOS:

>> Waar en wanneer is dit gedoen?

'n Groot aantal skole het sulke programme ingestel. 'n Redelik
bekende een is die HS Staatsptresident CR Swart in Pretoria. Ek
verneem dat _swart_ ouers onlangs versoek het dat geen verdere swart
leerlinge gewerf word nie.

>> Ek het nog nie daarvan gehoor nie.

Hmmm.... nou wat sou dit beteken?

>> As dit gedoen was, was dit beslis nie op enige noemenswaardige
>> skaal aangepak vir enige tydperk wat 'n verskil kan maak nie.

Inderdaad net wat Freek beweer het. "Oorbruggingskursusse" moes
meesal onmiddelik gestaak word, weens druk uit wat die
onderwysministerie so graag "the community" noem. Maar daarvan het jy
dalk ook nie gehoor nie - hmm?

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
Re: DS: [AFRIKAANS:5765] Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir [boodskap #5471 is 'n antwoord op boodskap #5449] Vr, 26 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> As dit gedoen was, was dit beslis nie op enige noemenswaardige[/color]
>>> skaal aangepak vir enige tydperk wat 'n verskil kan maak nie.

> Inderdaad net wat Freek beweer het. "Oorbruggingskursusse" moes
> meesal onmiddelik gestaak word, weens druk uit wat die
> onderwysministerie so graag "the community" noem. Maar daarvan het jy
> dalk ook nie gehoor nie - hmm?

> Groete, Leendert>>

Inderdaad het ek nie.
Vertel my meer daarvan asb.
CR SWart in Pretoria - ek het werklik gedink dit is een van talle
skole in Suid-Afrika. Is ek verkeerd? Was die skool en sy program so
massief dat die hele land en gemeenskap en regering en so meer daaraan
gemeet kan word.
Vertel my asb. meer van die skool.

Was daar druk uit die "community"?
Was daar nie en lieg die owerheid? Se asb.
En as daar druk was, hoe groot was dit, wat was die redes, hoe is dit
oorgedra?
Se asb.
Noem sommer die ander skole ook asb. Ek is seker daar is 'n paar ander
in die land.
Groete,
Ferdi
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5768] Was die Boererepublieke liberaal?
Volgende onderwerp: Liberaliste en ander wesens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:42:29 MGT 2024