Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weeklaag uit die woestyn
Weeklaag uit die woestyn [boodskap #474] Sa, 31 Mei 2003 17:26 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is eintlik net 'n toets om te sien of daar enige ander
oorlewendes van die nuus black-out was. Laat my weet.

Lorinda
Re: Weeklaag uit die woestyn [boodskap #546 is 'n antwoord op boodskap #474] Wo, 04 Junie 2003 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 May 2003 10:26:32 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Hierdie is eintlik net 'n toets om te sien of daar enige ander
> oorlewendes van die nuus black-out was. Laat my weet.
>
> Lorinda

uh uh, hier is niemand

Gert Niemand
Re: Weeklaag uit die woestyn [boodskap #547 is 'n antwoord op boodskap #546] Wo, 04 Junie 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:gnesdvg882g0m82bpvn5e83faa9bgl8hrb@4ax.com...
> On 31 May 2003 10:26:32 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Hierdie is eintlik net 'n toets om te sien of daar enige ander
>> oorlewendes van die nuus black-out was. Laat my weet.
>>
>> Lorinda
>
> uh uh, hier is niemand
>
> Gert Niemand

Goed so. Dan kan ek maar ek maar voortgaan om die hele plek te beset. Sonder
'n geveg.

Lorinda
Re: Weeklaag uit die woestyn [boodskap #628 is 'n antwoord op boodskap #474] Sa, 07 Junie 2003 00:04 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:
> Hierdie is eintlik net 'n toets om te sien of daar enige ander
> oorlewendes van die nuus black-out was. Laat my weet.
>
> Lorinda

Ek het dit oorleef :-)
Vorige onderwerp: Diefstal 2
Volgende onderwerp: Die eensaamheid op die NG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:32:05 MGT 2024