Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek bedank. ('n e-pos)
Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54520] Di, 11 Desember 2001 06:51 na volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hiermee wens ek my amptelike bedanking as volwassene in te dien.
Ek het besluit dat ek eerder weer die verantwoordelikhede van 'n
agtjarige wil hê.
Ek wil by McDonald's gaan eet en dink dis 'n vierster-restaurant. Ek
wil my voete swaai in die kerk, en my neus teen die venster druk as
dit reën.
Ek wil met Vicks ingesmeer word as ek siek is, en op my maag op die
grond lê en die miere bekyk. Ek wil kaalvoet in vars modderpoele trap
en met
een voet op die randsteen loop. Ek wil met 'n stok langs 'n
tralieheining
af loop en dit oor die tralies trek.
Ek wil glo dat Smarties beter as geld is omdat mens dit kan eet. Ek
wil
in 'n Kareeboom klim, en saam met my vriende geheime bendekodes
uitwerk.
Ek wil plat op my rug op die gras lê en engele en drake in die wolke
sien.
Ek wil teruggaan na die tyd toe die lewe eenvoudig was: toe kleure
en maaltafels en simpel rympies al was wat jy nodig gehad het om te
ken.
En dit het jou nie eers gepla nie, want jy het nie geweet wat jy nog
moet
leer nie - jou lewe vorentoe het jou in elk geval min geskeel.

Ek wil nog glo dat die lewe regverdig is.En dat almal eerlik en goed
is.
En partykeer bedoel wat hulle sê, en partykeer nie.
Ek wil glo dat alles moontlik is.Ek wil onbewus wees van die
ingewikkeldhede van die lewe en weer ooropgewonde raak oor klein
goedjies.
Ek wil weer eenvoudig leef.
Ek wil nie meer hê my dag moet bestaan uit netwerk - of
hardeskyf-probleme,
berge papierwerk, neerdrukkende nuus, hoe om meer dae in die maand te
oorleef as wat daar geld in my rekening is,
doktersrekeninge,skinder,siekte en verlies van geliefdes nie.
Ek wil nie meer skuldig voel omdat ek nooit by my vriende of die
'gym'uitkom nie. Ek wil graag glo in die krag van 'n glimlag,'n stywe
druk, 'n bemoedigende woord, die waarheid,
geregtigheid,vrede,drome,my verbeelding, die mensdom, en 'n groot hand
wat myne styf vashou.

So...hier is my tjekboek en my karsleutels, my kredietkaartstate en
my belastingvorm.
Ek bedank nou amptelik uit volwassenheid uit.
En as jy hierdie ding verder wil bespreek, moet jy my eers vang, want:
"TOUCH!!!!!"
Jy's aan!!!!!
En jy kan my tog nie vanggggg nie, Pê-Wêêee!!!"
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54522 is 'n antwoord op boodskap #54520] Di, 11 Desember 2001 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klokkie - dit moet moeilik daar in Gauteng wees - ek doen nog die meeste van
die goed in die eerste parragraaf:))
Daardie nuwe McDonalds roomyse met die smarties is vreeslik lekker;)))
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0112102251.7ea1defd@posting.google.com...
> Hiermee wens ek my amptelike bedanking as volwassene in te dien.
> Ek het besluit dat ek eerder weer die verantwoordelikhede van 'n
> agtjarige wil hê.
> Ek wil by McDonald's gaan eet en dink dis 'n vierster-restaurant. Ek
> wil my voete swaai in die kerk, en my neus teen die venster druk as
> dit reën.
> Ek wil met Vicks ingesmeer word as ek siek is, en op my maag op die
> grond lê en die miere bekyk. Ek wil kaalvoet in vars modderpoele trap
> en met
> een voet op die randsteen loop. Ek wil met 'n stok langs 'n
> tralieheining
> af loop en dit oor die tralies trek.
> Ek wil glo dat Smarties beter as geld is omdat mens dit kan eet. Ek
> wil
> in 'n Kareeboom klim, en saam met my vriende geheime bendekodes
> uitwerk.
> Ek wil plat op my rug op die gras lê en engele en drake in die wolke
> sien.
> Ek wil teruggaan na die tyd toe die lewe eenvoudig was: toe kleure
> en maaltafels en simpel rympies al was wat jy nodig gehad het om te
> ken.
> En dit het jou nie eers gepla nie, want jy het nie geweet wat jy nog
> moet
> leer nie - jou lewe vorentoe het jou in elk geval min geskeel.
>
> Ek wil nog glo dat die lewe regverdig is.En dat almal eerlik en goed
> is.
> En partykeer bedoel wat hulle sê, en partykeer nie.
> Ek wil glo dat alles moontlik is.Ek wil onbewus wees van die
> ingewikkeldhede van die lewe en weer ooropgewonde raak oor klein
> goedjies.
> Ek wil weer eenvoudig leef.
> Ek wil nie meer hê my dag moet bestaan uit netwerk - of
> hardeskyf-probleme,
> berge papierwerk, neerdrukkende nuus, hoe om meer dae in die maand te
> oorleef as wat daar geld in my rekening is,
> doktersrekeninge,skinder,siekte en verlies van geliefdes nie.
> Ek wil nie meer skuldig voel omdat ek nooit by my vriende of die
> 'gym'uitkom nie. Ek wil graag glo in die krag van 'n glimlag,'n stywe
> druk, 'n bemoedigende woord, die waarheid,
> geregtigheid,vrede,drome,my verbeelding, die mensdom, en 'n groot hand
> wat myne styf vashou.
>
> So...hier is my tjekboek en my karsleutels, my kredietkaartstate en
> my belastingvorm.
> Ek bedank nou amptelik uit volwassenheid uit.
> En as jy hierdie ding verder wil bespreek, moet jy my eers vang, want:
> "TOUCH!!!!!"
> Jy's aan!!!!!
> En jy kan my tog nie vanggggg nie, P�-W��ee!!!"
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54531 is 'n antwoord op boodskap #54522] Di, 11 Desember 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al vergeet hoe dit was - dankie vir die herinner daaraan.
As jy nog kinders het, maak dit m�jiek vir hulle ...

"Annette" skryf in boodskap news:9v4bb0$cocj2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Klokkie - dit moet moeilik daar in Gauteng wees - ek doen nog die meeste van
> die goed in die eerste parragraaf:))
> Daardie nuwe McDonalds roomyse met die smarties is vreeslik lekker;)))
> Annette
>
>
> Tinkerbell wrote in message
> news:6ff1ece3.0112102251.7ea1defd@posting.google.com...
>> Hiermee wens ek my amptelike bedanking as volwassene in te dien.
>> Ek het besluit dat ek eerder weer die verantwoordelikhede van 'n
>> agtjarige wil hê.
>> Ek wil by McDonald's gaan eet en dink dis 'n vierster-restaurant. Ek
>> wil my voete swaai in die kerk, en my neus teen die venster druk as
>> dit reën.
>> Ek wil met Vicks ingesmeer word as ek siek is, en op my maag op die
>> grond lê en die miere bekyk. Ek wil kaalvoet in vars modderpoele trap
>> en met
>> een voet op die randsteen loop. Ek wil met 'n stok langs 'n
>> tralieheining
>> af loop en dit oor die tralies trek.
>> Ek wil glo dat Smarties beter as geld is omdat mens dit kan eet. Ek
>> wil
>> in 'n Kareeboom klim, en saam met my vriende geheime bendekodes
>> uitwerk.
>> Ek wil plat op my rug op die gras lê en engele en drake in die wolke
>> sien.
>> Ek wil teruggaan na die tyd toe die lewe eenvoudig was: toe kleure
>> en maaltafels en simpel rympies al was wat jy nodig gehad het om te
>> ken.
>> En dit het jou nie eers gepla nie, want jy het nie geweet wat jy nog
>> moet
>> leer nie - jou lewe vorentoe het jou in elk geval min geskeel.
>>
>> Ek wil nog glo dat die lewe regverdig is.En dat almal eerlik en goed
>> is.
>> En partykeer bedoel wat hulle sê, en partykeer nie.
>> Ek wil glo dat alles moontlik is.Ek wil onbewus wees van die
>> ingewikkeldhede van die lewe en weer ooropgewonde raak oor klein
>> goedjies.
>> Ek wil weer eenvoudig leef.
>> Ek wil nie meer hê my dag moet bestaan uit netwerk - of
>> hardeskyf-probleme,
>> berge papierwerk, neerdrukkende nuus, hoe om meer dae in die maand te
>> oorleef as wat daar geld in my rekening is,
>> doktersrekeninge,skinder,siekte en verlies van geliefdes nie.
>> Ek wil nie meer skuldig voel omdat ek nooit by my vriende of die
>> 'gym'uitkom nie. Ek wil graag glo in die krag van 'n glimlag,'n stywe
>> druk, 'n bemoedigende woord, die waarheid,
>> geregtigheid,vrede,drome,my verbeelding, die mensdom, en 'n groot hand
>> wat myne styf vashou.
>>
>> So...hier is my tjekboek en my karsleutels, my kredietkaartstate en
>> my belastingvorm.
>> Ek bedank nou amptelik uit volwassenheid uit.
>> En as jy hierdie ding verder wil bespreek, moet jy my eers vang, want:
>> "TOUCH!!!!!"
>> Jy's aan!!!!!
>> En jy kan my tog nie vanggggg nie, P�-W��ee!!!"
>
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54536 is 'n antwoord op boodskap #54531] Wo, 12 Desember 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het saam met
myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene is. Bou
van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies wat mens
in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit reën,
kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom om te
sien 'n ma kón saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!

As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
kleinkinders doen.

Jonas skryf in boodskap news:9v5gbc$h6f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het al vergeet hoe dit was - dankie vir die herinner daaraan.
> As jy nog kinders het, maak dit m�jiek vir hulle ...
> "Annette" wrote in message
> news:9v4bb0$cocj2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Klokkie - dit moet moeilik daar in Gauteng wees - ek doen nog die meeste
> van
>> die goed in die eerste parragraaf:))
>> Daardie nuwe McDonalds roomyse met die smarties is vreeslik lekker;)))
>> Annette
>>
>>
>> Tinkerbell wrote in message
>> news:6ff1ece3.0112102251.7ea1defd@posting.google.com...
>>> Hiermee wens ek my amptelike bedanking as volwassene in te dien.
>>> Ek het besluit dat ek eerder weer die verantwoordelikhede van 'n
>>> agtjarige wil hê.
>>> Ek wil by McDonald's gaan eet en dink dis 'n vierster-restaurant. Ek
>>> wil my voete swaai in die kerk, en my neus teen die venster druk as
>>> dit reën.
>>> Ek wil met Vicks ingesmeer word as ek siek is, en op my maag op die
>>> grond lê en die miere bekyk. Ek wil kaalvoet in vars modderpoele trap
>>> en met
>>> een voet op die randsteen loop. Ek wil met 'n stok langs 'n
>>> tralieheining
>>> af loop en dit oor die tralies trek.
>>> Ek wil glo dat Smarties beter as geld is omdat mens dit kan eet. Ek
>>> wil
>>> in 'n Kareeboom klim, en saam met my vriende geheime bendekodes
>>> uitwerk.
>>> Ek wil plat op my rug op die gras lê en engele en drake in die wolke
>>> sien.
>>> Ek wil teruggaan na die tyd toe die lewe eenvoudig was: toe kleure
>>> en maaltafels en simpel rympies al was wat jy nodig gehad het om te
>>> ken.
>>> En dit het jou nie eers gepla nie, want jy het nie geweet wat jy nog
>>> moet
>>> leer nie - jou lewe vorentoe het jou in elk geval min geskeel.
>>>
>>> Ek wil nog glo dat die lewe regverdig is.En dat almal eerlik en goed
>>> is.
>>> En partykeer bedoel wat hulle sê, en partykeer nie.
>>> Ek wil glo dat alles moontlik is.Ek wil onbewus wees van die
>>> ingewikkeldhede van die lewe en weer ooropgewonde raak oor klein
>>> goedjies.
>>> Ek wil weer eenvoudig leef.
>>> Ek wil nie meer hê my dag moet bestaan uit netwerk - of
>>> hardeskyf-probleme,
>>> berge papierwerk, neerdrukkende nuus, hoe om meer dae in die maand te
>>> oorleef as wat daar geld in my rekening is,
>>> doktersrekeninge,skinder,siekte en verlies van geliefdes nie.
>>> Ek wil nie meer skuldig voel omdat ek nooit by my vriende of die
>>> 'gym'uitkom nie. Ek wil graag glo in die krag van 'n glimlag,'n stywe
>>> druk, 'n bemoedigende woord, die waarheid,
>>> geregtigheid,vrede,drome,my verbeelding, die mensdom, en 'n groot hand
>>> wat myne styf vashou.
>>>
>>> So...hier is my tjekboek en my karsleutels, my kredietkaartstate en
>>> my belastingvorm.
>>> Ek bedank nou amptelik uit volwassenheid uit.
>>> En as jy hierdie ding verder wil bespreek, moet jy my eers vang, want:
>>> "TOUCH!!!!!"
>>> Jy's aan!!!!!
>>> En jy kan my tog nie vanggggg nie, P�-W��ee!!!"
>>
>
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54540 is 'n antwoord op boodskap #54536] Wo, 12 Desember 2001 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
> Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het saam met
> myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene is. Bou
> van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies wat mens
> in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit reën,
> kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
> sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
> ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom om te
> sien 'n ma kán saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!
>
> As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
> kleinkinders doen.
>
Hi Bekkie,
O' jitte.
Vreeslik om sulke kindertjies te ken...die sonder mammas en pappas wat
kan speel en gesels.
Wat is nou lekkerder as om jouself plat op jou stert voor die
speelgoedrak gemaklik te maak en saam jou mooi blondekop dogtertjie
oor al die Barbies te oe! en A!...
Ons het nou die aand op die gras gaan staan terwyl dit saggies gereën
het en probeer om die druppeltjies met ons tonge vang..dit was
vreeslik lekker, totdat die huishulp uitgestorm het en met my begin
raas het- "ma's makkie so nie, wat gemaak as julle met verkoue sit
more?"
Ag, dis nie so erg nie. Solank mens net onthou om twee keer te klap
nadat jy genies het...anners val 'n feetjie.
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54542 is 'n antwoord op boodskap #54540] Wo, 12 Desember 2001 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) So van tone gepraat - ek lees gister van Engeland se
toonstoeikampioen:)))
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0112120214.97c0b86@posting.google.com...
>> Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het saam met
>> myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene is. Bou
>> van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies wat mens
>> in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit reën,
>> kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
>> sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
>> ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom om te
>> sien 'n ma kón saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!
>>
>> As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
>> kleinkinders doen.
>>
> Hi Bekkie,
> O' jitte.
> Vreeslik om sulke kindertjies te ken...die sonder mammas en pappas wat
> kan speel en gesels.
> Wat is nou lekkerder as om jouself plat op jou stert voor die
> speelgoedrak gemaklik te maak en saam jou mooi blondekop dogtertjie
> oor al die Barbies te oe! en A!...
> Ons het nou die aand op die gras gaan staan terwyl dit saggies gereën
> het en probeer om die druppeltjies met ons tonge vang..dit was
> vreeslik lekker, totdat die huishulp uitgestorm het en met my begin
> raas het- "ma's makkie so nie, wat gemaak as julle met verkoue sit
> more?"
> Ag, dis nie so erg nie. Solank mens net onthou om twee keer te klap
> nadat jy genies het...anners val 'n feetjie.
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54549 is 'n antwoord op boodskap #54542] Wo, 12 Desember 2001 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ai Annette "trust" jou om nou weer sport (sports) in enige onderwerp te
bring. ;))

Wat sê hulle van die toonstoei?

Annette skryf in boodskap news:9v7bis$d8a85$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))) So van tone gepraat - ek lees gister van Engeland se
> toonstoeikampioen:)))
> Annette
>
>
> Tinkerbell wrote in message
> news:6ff1ece3.0112120214.97c0b86@posting.google.com...
>>> Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het
saam
> met
>>> myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene is.
> Bou
>>> van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies wat
> mens
>>> in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit
> reën,
>>> kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
>>> sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
>>> ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom om
> te
>>> sien 'n ma kón saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!
>>>
>>> As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
>>> kleinkinders doen.
>>>
>> Hi Bekkie,
>> O' jitte.
>> Vreeslik om sulke kindertjies te ken...die sonder mammas en pappas wat
>> kan speel en gesels.
>> Wat is nou lekkerder as om jouself plat op jou stert voor die
>> speelgoedrak gemaklik te maak en saam jou mooi blondekop dogtertjie
>> oor al die Barbies te oe! en A!...
>> Ons het nou die aand op die gras gaan staan terwyl dit saggies gereën
>> het en probeer om die druppeltjies met ons tonge vang..dit was
>> vreeslik lekker, totdat die huishulp uitgestorm het en met my begin
>> raas het- "ma's makkie so nie, wat gemaak as julle met verkoue sit
>> more?"
>> Ag, dis nie so erg nie. Solank mens net onthou om twee keer te klap
>> nadat jy genies het...anners val 'n feetjie.
>
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54552 is 'n antwoord op boodskap #54549] Wo, 12 Desember 2001 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder maar ook - en my verbeelding werk oortyd:)))
Daar was glo in Engeland Oscars vir die mees eksentrieke Britte.
Een van die 10 finaliste was die Wêreldtoonstoeikampioen:))
Ek het dit vreeslik snaaks gevind.
Die dame wat tweede gekom het, het 'n tehuis gestig vir tuindwergies:))
Annette

> Ai Annette "trust" jou om nou weer sport (sports) in enige onderwerp te
> bring. ;))
>
> Wat sê hulle van die toonstoei?
>
> Annette wrote in message
> news:9v7bis$d8a85$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) So van tone gepraat - ek lees gister van Engeland se
>> toonstoeikampioen:)))
>> Annette
>>
>>
>> Tinkerbell wrote in message
>> news:6ff1ece3.0112120214.97c0b86@posting.google.com...
>>>> Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het
> saam
>> met
>>>> myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene
is.
>> Bou
>>>> van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies
wat
>> mens
>>>> in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit
>> reën,
>>>> kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
>>>> sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
>>>> ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom
om
>> te
>>>> sien 'n ma kón saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!
>>>>
>>>> As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
>>>> kleinkinders doen.
>>>>
>>> Hi Bekkie,
>>> O' jitte.
>>> Vreeslik om sulke kindertjies te ken...die sonder mammas en pappas wat
>>> kan speel en gesels.
>>> Wat is nou lekkerder as om jouself plat op jou stert voor die
>>> speelgoedrak gemaklik te maak en saam jou mooi blondekop dogtertjie
>>> oor al die Barbies te oe! en A!...
>>> Ons het nou die aand op die gras gaan staan terwyl dit saggies gereën
>>> het en probeer om die druppeltjies met ons tonge vang..dit was
>>> vreeslik lekker, totdat die huishulp uitgestorm het en met my begin
>>> raas het- "ma's makkie so nie, wat gemaak as julle met verkoue sit
>>> more?"
>>> Ag, dis nie so erg nie. Solank mens net onthou om twee keer te klap
>>> nadat jy genies het...anners val 'n feetjie.
>>
>
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54573 is 'n antwoord op boodskap #54536] Do, 13 Desember 2001 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens moet dit doen. Voor die dae kom wat hulle skaam vir jou raak. Voor jou
kleredrag te outyds is en jy oorgewig is - al die ander kinders se Ma's is
maer. Net hulle sin is vet.

AL die ander mense het BAIE geld, hoekom is NET ons arm? Ander kinders mag
ALS doen - jy is die enigste heks.

Laai my 'n blok van die skool af - ek loop liewer verder. Moet my NIE op my
troetelnaam noem voor my maats nie. Dis embarrassing.

sê Hantamkind ...

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c1700a1.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het saam met
> myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene is. Bou
> van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies wat mens
> in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit reën,
> kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
> sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
> ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom om te
> sien 'n ma kón saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!
>
> As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
> kleinkinders doen.
>
Re: Ek bedank. ('n e-pos) [boodskap #54581 is 'n antwoord op boodskap #54573] Do, 13 Desember 2001 12:17 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hantamkind skryf in boodskap news:q6%R7.261371$e5.156140@newsfeeds.bigpond.com...
> Mens moet dit doen. Voor die dae kom wat hulle skaam vir jou raak. Voor jou
> kleredrag te outyds is en jy oorgewig is - al die ander kinders se Ma's is
> maer. Net hulle sin is vet.
>
> AL die ander mense het BAIE geld, hoekom is NET ons arm? Ander kinders mag
> ALS doen - jy is die enigste heks.
>
> Laai my 'n blok van die skool af - ek loop liewer verder. Moet my NIE op my
> troetelnaam noem voor my maats nie. Dis embarrassing.

en moet my nie druk of soen voor my maats nie (komende van my jongste wat by
die huis m�l is oor drukkies)

en soos jy hier bo ook sê, hul geliefde een: as die motor vuil is van die
reën en stof van die vorige dag, (so asof dit nou n��it sal afwas nie) 'laai
my sommer op die hoek af, ek sal die laaste entjie na die skool sommer stap'

>
> sê Hantamkind ...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3c1700a1.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek dink dit is wat die lekkerste is van kinders grootmaak. Ek het saam
> met
>> myne gedoen, alles wat ek nie meer mag nie, omdat ek 'n volwassene is.
> Bou
>> van waterbomme en die hou die geveg daarna, bou van papierbootjies wat
> mens
>> in die strate (sodra dit klaar gereën het) laat afvaar. Terwyl dit reën,
>> kaalvoet in die straat stap , kyk wie kan die water die hoogste opskop
>> sonder om jou tone stukkend te stamp... Barbie pop gespeel en klere
>> ontwerp. My oudste se maat was toe hulle in graad twee was verstom om te
>> sien 'n ma kón saam pop speel. Ai wat mis so 'n kind nie!
>>
>> As ek nou geduldig wag vir so 10 jaar of wat, sal ek dieselfde met my
>> kleinkinders doen.
>>
>
Vorige onderwerp: Iets Goeds Om te Doen
Volgende onderwerp: Zuma se "verduideliking"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:03:54 MGT 2024