Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adres
Adres [boodskap #54504] Ma, 10 Desember 2001 08:35 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vrydag was dalk my laaste werksdag, dus sal my adres hierbo nie meer werk nie.

Groete, Drom
Re: Adres [boodskap #54506 is 'n antwoord op boodskap #54504] Ma, 10 Desember 2001 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat beteken dit?
Dat jy weer hier gaan pos van 'n ander adres af,
of dat jy net vir wie jy wil jou nuwe e-pos adres sal stuur?
Annette

in message news:1e507c17.0112100035.25e995b5@posting.google.com...
> Vrydag was dalk my laaste werksdag, dus sal my adres hierbo nie meer werk nie.
>
> Groete, Drom
Re: Adres [boodskap #54510 is 'n antwoord op boodskap #54506] Ma, 10 Desember 2001 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
het ook gewonder. Dit kan beteken hy het bedank.

Annette skryf in boodskap news:9v1tri$cbkmc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat beteken dit?
> Dat jy weer hier gaan pos van 'n ander adres af,
> of dat jy net vir wie jy wil jou nuwe e-pos adres sal stuur?
> Annette
>
>
> in message news:1e507c17.0112100035.25e995b5@posting.google.com...
>> Vrydag was dalk my laaste werksdag, dus sal my adres hierbo nie meer
werk
> nie.
>>
>> Groete, Drom
>
Re: Adres [boodskap #54511 is 'n antwoord op boodskap #54510] Ma, 10 Desember 2001 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens weet deesdae nie meer nie.
Drom sê miskien nie - so as hy bedank het is dit mos definitief, of hoe?

Het juis gister in die koerant die St Georgeskool hier in die Tuine maak vir
goed toe met die sluiting van die skole.
Die skool was al so tradisie van die Tuine, dat ek nie weet hoe dit ten
gronde gegaan het nie.
Ek hoop maar net dat die pragtige ou geboue behoue sal bly en versorg en
gebruik sal word.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c14800f.0@news1.mweb.co.za...
> het ook gewonder. Dit kan beteken hy het bedank.
>
> Annette wrote in message
> news:9v1tri$cbkmc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat beteken dit?
>> Dat jy weer hier gaan pos van 'n ander adres af,
>> of dat jy net vir wie jy wil jou nuwe e-pos adres sal stuur?
>> Annette
>>
>>
>> in message news:1e507c17.0112100035.25e995b5@posting.google.com...
>>> Vrydag was dalk my laaste werksdag, dus sal my adres hierbo nie meer
> werk
>> nie.
>>>
>>> Groete, Drom
>>
>
Re: Adres [boodskap #54537 is 'n antwoord op boodskap #54511] Wo, 12 Desember 2001 07:30 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Het juis gister in die koerant die St Georgeskool hier in die Tuine maak vir
> goed toe met die sluiting van die skole.

Nee, ek het nie bedank nie, is ook nie gefire nie en hierdie plek gaan
nie toemaak nie.

Hulle is mos hier met "restucturing" en wat nog besig vir die laaste
klompie jare al. Dis was forms invul, verslae tik, vergaderings ens
wat skrik vir niks. Toe word ons laasjaar 'n vervroegde
aftredingspaket aangebied met voordele wat heelwat beter was as die
minimum wat die wet voorskryf. Ek het toe daarvoor gegaan sien, met
verligting.

Hierdie jaar was ek op kontrak aangestel tot 31 Desember. Ons het
Vrydag gesluit.

Ek het darem gehoor dat ek volgende jaar weer hier sal wees, maar dis
nog nie "amptelik" nie.

Groete, Drom

(Ek kry soms pos van oorsee van mense met Oos-Kaapse bande. My
oorspronklike pos was om hulle in te lig dat ek dalk nie weer na
hierdie adres sal kyk nie, minstens vir 'n ruk dan.)
Vorige onderwerp: Re: @rogers.com was: Kinderverkragting - Apartheid se skuld.
Volgende onderwerp: Re: Opvoeding en ander verwante sake. was: Zuma se "verduideliking"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 20:28:58 MGT 2024