Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5757] Afrikaanse woordelys.
DS: [AFRIKAANS:5757] Afrikaanse woordelys. [boodskap #5452] Do, 25 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 16:13
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5757] Afrikaanse woordelys.

Ek het Bernard Nieuwoudt se Afrikaanse woordelys (wat van
beldin.sun.ac.za verkrygbaar is) verander na die Latin1 (ISO-8859-1)
karakterstel. Dit is nou ook in "woordeboek" volgorde gesorteer, m.a.w
woorde met diakritiese simbole is nou in die regte plek relatief tot
ander woorde geplaas.

Indien enige persoon daarin belangstel, kan ek dit hier op
"anonymous" ftp beskikbaar stel, en miskien uiteindelik saam
met die ander woordelys op beldin.sun.ac.za
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5738] Re: Amish
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5746] Re: Afrikaans in die parlement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:27:14 MGT 2024