Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Duitsland
Duitsland [boodskap #54487] So, 09 Desember 2001 16:46 na volgende boodskap
Kekkel  is tans af-lyn  Kekkel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Almal,

Net om te sê my meisiekind het veilig in Duitsland geland, haar e-pos borrel
oor. Sy sê dis koud en dit gaan nog baie kouer word. Sy het nou 2 weke
saam met almal na die skool (en sien vreeslik daarna uit!) en moet met die
trein ry. Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
julle aanbeveel het.

Shannon
Re: Duitsland [boodskap #54488 is 'n antwoord op boodskap #54487] So, 09 Desember 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie dat jy ons laat weet het Kaatjie.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c13921f.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo Almal,
>
> Net om te sê my meisiekind het veilig in Duitsland geland, haar e-pos borrel
> oor. Sy sê dis koud en dit gaan nog baie kouer word. Sy het nou 2 weke
> saam met almal na die skool (en sien vreeslik daarna uit!) en moet met die
> trein ry. Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
> julle aanbeveel het.
>
> Shannon
>
Re: Duitsland [boodskap #54503 is 'n antwoord op boodskap #54487] Ma, 10 Desember 2001 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
> julle aanbeveel het.
>
> Shannon

Vir die toekoms.....

Makoti Down Products ('n Mev Craven) van Uitenhage maak uitstekende
egte dons-gevulde produkte. Ons oudste meisiekind was twee jaar in
Skotland en sy se sy sou nie sonder haar baadjie daar kon bestaan nie.

Groete, Drom
Re: Duitsland [boodskap #54508 is 'n antwoord op boodskap #54503] Ma, 10 Desember 2001 09:06 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0112092355.20014afd@posting.google.com...
> "Kekkelbek" skryf in boodskap news:...
> Maandag sal sy by die winkels vir eksta klere moet gaan kyk, soos
>> julle aanbeveel het.
>>
>> Shannon
>
> Vir die toekoms.....
>
> Makoti Down Products ('n Mev Craven) van Uitenhage maak uitstekende
> egte dons-gevulde produkte. Ons oudste meisiekind was twee jaar in
> Skotland en sy se sy sou nie sonder haar baadjie daar kon bestaan nie.
>
> Groete, Drom

Dankie. Dons is geweldig warm. Ek onthou 'n donskombers van my skoonsus se
ma.

Hulle bly naby Bloemfontein en ons was in die middel van die winter daar.
Klim toe in die bed met net die �3cm dik kombers oor my en maak my gereed
vir 'n yskoue nag. Was ek verras. Dit was die warmste wat ek nog geslaap
het!
Vorige onderwerp: Nuwe Naam
Volgende onderwerp: Vir Gloudina oor Lina Spies.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:50:34 MGT 2024