Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Naam
Nuwe Naam [boodskap #54454] Vr, 07 Desember 2001 13:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie uit te
dink, en dit voor Januarie in te stuur.
Die rede?
Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die provinsie nie.
Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê nie, kry
dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van naam te
verander:))
Annette
Re: Nuwe Naam [boodskap #54462 is 'n antwoord op boodskap #54454] Vr, 07 Desember 2001 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie uit te
> dink, en dit voor Januarie in te stuur.
> Die rede?
> Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die provinsie nie.
> Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê nie, kry
> dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
> Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van naam te
> verander:))
> Annette

Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as ek dit
reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)

Vic
Re: Nuwe Naam [boodskap #54464 is 'n antwoord op boodskap #54462] Vr, 07 Desember 2001 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
My voorstel is Gatslag:)))
Annette

Vic skryf in boodskap news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>> Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie uit te
>> dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>> Die rede?
>> Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die provinsie nie.
>> Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê nie,
> kry
>> dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>> Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van naam te
>> verander:))
>> Annette
>
> Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as ek dit
> reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>
> Vic
>
Re: Nuwe Naam [boodskap #54465 is 'n antwoord op boodskap #54464] Sa, 08 Desember 2001 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Rhodesië - Rhodes se invloed ... en ook, dit het voorheen beleggers
gelok voor daardie land na 'n bouval vernoem is ...

"Annette" skryf in boodskap news:9urfj9$ai8h6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
> Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
> My voorstel is Gatslag:)))
> Annette
>
>
> Vic wrote in message
> news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>>> Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie uit te
>>> dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>>> Die rede?
>>> Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die provinsie
> nie.
>>> Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê
nie,
>> kry
>>> dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>>> Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van naam te
>>> verander:))
>>> Annette
>>
>> Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as ek
> dit
>> reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>>
>> Vic
>>
>
Re: Nuwe Naam [boodskap #54466 is 'n antwoord op boodskap #54465] Sa, 08 Desember 2001 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goeie gedagte!!
Maar miskien moet mens aan 'n Griekwa naam dink.
Annette

Happiness is a state of Mind.

Jonas skryf in boodskap news:9us4g6$bmk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van Rhodesië - Rhodes se invloed ... en ook, dit het voorheen beleggers
> gelok voor daardie land na 'n bouval vernoem is ...
> "Annette" wrote in message
> news:9urfj9$ai8h6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
>> Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
>> My voorstel is Gatslag:)))
>> Annette
>>
>>
>> Vic wrote in message
>> news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>>>> Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie
uit
> te
>>>> dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>>>> Die rede?
>>>> Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die
provinsie
>> nie.
>>>> Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê
> nie,
>>> kry
>>>> dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>>>> Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van naam
> te
>>>> verander:))
>>>> Annette
>>>
>>> Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as
ek
>> dit
>>> reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>>>
>>> Vic
>>>
>>
>
Re: Nuwe Naam [boodskap #54467 is 'n antwoord op boodskap #54466] Sa, 08 Desember 2001 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van #!Rh&desia ..

"Annette" skryf in boodskap news:9us8gl$aeivq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Goeie gedagte!!
> Maar miskien moet mens aan 'n Griekwa naam dink.
> Annette
>
>
> Happiness is a state of Mind.
> Jonas wrote in message
> news:9us4g6$bmk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat van Rhodesië - Rhodes se invloed ... en ook, dit het voorheen
> beleggers
>> gelok voor daardie land na 'n bouval vernoem is ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9urfj9$ai8h6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
>>> Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
>>> My voorstel is Gatslag:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Vic wrote in message
>>> news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>>>> > Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie
> uit
>> te
>>>> > dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>>>> > Die rede?
>>>> > Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die
> provinsie
>>> nie.
>>>> > Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê
>> nie,
>>>> kry
>>>> > dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>>>> > Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van
naam
>> te
>>>> > verander:))
>>>> > Annette
>>>>
>>>> Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as
> ek
>>> dit
>>>> reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>>>>
>>>> Vic
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Naam [boodskap #54468 is 'n antwoord op boodskap #54467] Sa, 08 Desember 2001 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))))) !XRh%d&s!@ jy meen?:)))
Wonderlike idee!
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9use7k$rn$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat van #!Rh&desia ..
> "Annette" wrote in message
> news:9us8gl$aeivq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Goeie gedagte!!
>> Maar miskien moet mens aan 'n Griekwa naam dink.
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a state of Mind.
>> Jonas wrote in message
>> news:9us4g6$bmk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat van Rhodesië - Rhodes se invloed ... en ook, dit het voorheen
>> beleggers
>>> gelok voor daardie land na 'n bouval vernoem is ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9urfj9$ai8h6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
>>>> Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
>>>> My voorstel is Gatslag:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Vic wrote in message
>>>> news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>>>> > > Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike
Provinsie
>> uit
>>> te
>>>> > > dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>>>> > > Die rede?
>>>> > > Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die
>> provinsie
>>>> nie.
>>>> > > Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil
h�
>>> nie,
>>>> > kry
>>>> > > dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>>>> > > Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van
> naam
>>> te
>>>> > > verander:))
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>> > Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar
as
>> ek
>>>> dit
>>>> > reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>>>> >
>>>> > Vic
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuwe Naam [boodskap #54496 is 'n antwoord op boodskap #54466] So, 09 Desember 2001 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Noordelike Provinsie en die Noord-Kaap is twee totaal verskillende
plekke. Eersgenoemde is aan ons heel Noordelike grens, in die ou dae sou ons
dit die Verre Noord-Transvaal genoem het. Met die groot swart gebiede
(vroeër state en tuislande genoem) in die gebied sou dit sin maak om dit 'n
swart naam te gee, soos die Oos-Transvaal wat nou Mpumulanga is. Of dit vir
die Noorde beleggings sal trek, is ek nie so seker nie.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:9us8gl$aeivq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Goeie gedagte!!
Maar miskien moet mens aan 'n Griekwa naam dink.
Annette

Happiness is a state of Mind.

Jonas skryf in boodskap news:9us4g6$bmk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van Rhodesië - Rhodes se invloed ... en ook, dit het voorheen beleggers gelok voor daardie land na 'n bouval vernoem is ...
> "Annette" wrote in message
> news:9urfj9$ai8h6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
>> Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
>> My voorstel is Gatslag:)))
>> Annette
>>
>>
>> Vic wrote in message
>> news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>>>> Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie
uit
> te
>>>> dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>>>> Die rede?
>>>> Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die
provinsie
>> nie.
>>>> Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê
> nie,
>>> kry
>>>> dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>>>> Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van naam
> te
>>>> verander:))
>>>> Annette
>>>
>>> Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as
ek
>> dit
>>> reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>>>
>>> Vic
>>>
>>
>
Re: Nuwe Naam [boodskap #54501 is 'n antwoord op boodskap #54496] Ma, 10 Desember 2001 04:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! Skuus - mens kan tog so deurmekaar raak as mens hoor van 'n
Provinsie van wie mens selde of ooit hoor:))
Elk geval, wat is dan verkeerd met kwa-, e-, X-, of !X- Rhodiesi�?:)))
Die oorspronklike pos het juis gegaan oor die rede wat gegee word hoekom
hulle van naam wil verander - wat ek dink 'n baie snaakse( eienaardige) rede
is. - .
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c13efdc.0@news1.mweb.co.za...
> Die Noordelike Provinsie en die Noord-Kaap is twee totaal verskillende
> plekke. Eersgenoemde is aan ons heel Noordelike grens, in die ou dae sou ons
> dit die Verre Noord-Transvaal genoem het. Met die groot swart gebiede
> (vroeër state en tuislande genoem) in die gebied sou dit sin maak om dit 'n
> swart naam te gee, soos die Oos-Transvaal wat nou Mpumulanga is. Of dit vir
> die Noorde beleggings sal trek, is ek nie so seker nie.
>
> Wouter
>
> "Annette" wrote in message
> news:9us8gl$aeivq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Goeie gedagte!!
> Maar miskien moet mens aan 'n Griekwa naam dink.
> Annette
>
>
> Happiness is a state of Mind.
> Jonas wrote in message
> news:9us4g6$bmk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat van Rhodesië - Rhodes se invloed ... en ook, dit het voorheen
> beleggers gelok voor daardie land na 'n bouval vernoem is ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9urfj9$ai8h6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sal moet gaan kyk - maar ek dink die Noordelike Provinsie is ons
>>> Noord-Kaap - met Kimberley as hoofstad.
>>> My voorstel is Gatslag:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Vic wrote in message
>>> news:3c11232e$1@ni-news.utvinternet.com...
>>>> > Almal word uitgenooi om 'n Nuwe Naam vir die Noordelike Provinsie
> uit
>> te
>>>> > dink, en dit voor Januarie in te stuur.
>>>> > Die rede?
>>>> > Die naam Noordelike Provinsie trek glo nie beleggers na die
> provinsie
>>> nie.
>>>> > Janee - dons op tot die mense nie meer iets met jou te doen wil hê
>> nie,
>>>> kry
>>>> > dan 'n ander naam, en gaan maar net voort op dieselfde trant .
>>>> > Miskien kry hulle genoeg voorstelle om so elke jaar of tien van
naam
>> te
>>>> > verander:))
>>>> > Annette
>>>>
>>>> Ek is nie op datum met die nuwe (nou al oud) provinsies nie, maar as
> ek
>>> dit
>>>> reg is, was dit altyd Noord Transvaal. Wat van Noord Transvaal? :)
>>>>
>>>> Vic
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Duitsland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:11:51 MGT 2024