Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Marike se Moordenaar
Marike se Moordenaar [boodskap #54436] Vr, 07 Desember 2001 06:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die vermeende moordenaar is aangekeer.
Hy is 'n persoon wat in Khayelitsha woon, en werksaam is by die kompleks
waar sy gewoon het as 'n sekerheidswag.
Hy het glo 'n oproep van haar telefoon af gemaak kort nadat sy oorlede is.
Annette
Re: Marike se Moordenaar [boodskap #54452 is 'n antwoord op boodskap #54436] Vr, 07 Desember 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stupid kind - hy is blykbaar 21 jaar oud. - wou seker vir sy ma bel en sê hy
gaan 'n bietjie laat wees:))
Nou word daar vertel daar was ander mense ook by betrokke.
Jou boodskap onder het verkeerd begin - jy het jou y verloor:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Spook skryf in boodskap news:9uq2vp$e70$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ja sekere mense kan net nie 'n telefoon weerstaan nie. As dit ek was sou ek
> e-pos gestuur het.
>
> Groete
> Spook
>
> !lanimret siht edisni deppart ma I !pleH
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9upmbu$9vt5o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die vermeende moordenaar is aangekeer.
>> Hy is 'n persoon wat in Khayelitsha woon, en werksaam is by die kompleks
>> waar sy gewoon het as 'n sekerheidswag.
>> Hy het glo 'n oproep van haar telefoon af gemaak kort nadat sy oorlede is.
>> Annette
>>
>
Re: Marike se Moordenaar [boodskap #54461 is 'n antwoord op boodskap #54436] Vr, 07 Desember 2001 20:06 Na vorige boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ja sekere mense kan net nie 'n telefoon weerstaan nie. As dit ek was sou ek
e-pos gestuur het.

Groete
Spook

!lanimret siht edisni deppart ma I !pleH

Annette skryf in boodskap news:9upmbu$9vt5o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die vermeende moordenaar is aangekeer.
> Hy is 'n persoon wat in Khayelitsha woon, en werksaam is by die kompleks
> waar sy gewoon het as 'n sekerheidswag.
> Hy het glo 'n oproep van haar telefoon af gemaak kort nadat sy oorlede is.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Vir Annette
Volgende onderwerp: Wanted : Malherbe, D.F. Du Toit, 1966, Stamregister van die Suid-Afrikaanse Volk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 01:20:51 MGT 2024