Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boererate ....
Boererate .... [boodskap #54455] Vr, 07 Desember 2001 14:11 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is daar enige oorspronklike boererate op die ng. (Die gemiddelde ouderdom
verleen hom hiertoe ? Oeps ...)
Ek het 'n goeie een vir sinus ...
Re: Boererate .... [boodskap #54457 is 'n antwoord op boodskap #54455] Vr, 07 Desember 2001 15:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, vertel maar - ek sien jy brand om dit te doen.
Ma ma moes waterskilpadsop drink toe sy maagkoors gehad het.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9uqik7$faf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar enige oorspronklike boererate op die ng. (Die gemiddelde ouderdom
> verleen hom hiertoe ? Oeps ...)
> Ek het 'n goeie een vir sinus ...
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Vir Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 10:09:24 MGT 2024