Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Time artikel
Re: Time artikel [boodskap #54349] Wo, 05 Desember 2001 07:29 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet dit tog toets op ons groepie. Dit kan baie interresant raak.
:-))))

"Kathryn Janeway" skryf in boodskap news:urdr0u4ajigienet415guj39vm48aki3rq@4ax.com...
> In Lance Morrow se artikel oor "Who's more arrogant" vind ek toe
> hierdie vreeslike waar woorde:
>
> "Al-Maydan's spittle-spraying, six-count indictment of America
> illustrates the principle that a person, when ranting about others,
> often describes himself."
>
> Interessant nê? Baie waar woorde daai!
>
Re: Time artikel [boodskap #54354 is 'n antwoord op boodskap #54349] Wo, 05 Desember 2001 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis maar bloot 'n ander manier om re sê dat jy jou tekortkominge reflekteer
op andere ... so iets ...maar, dit is 'n groot waarheid ...

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c0dcdd5$0$225@hades.is.co.za...
> Ons moet dit tog toets op ons groepie. Dit kan baie interresant raak.
> :-))))
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message
> news:urdr0u4ajigienet415guj39vm48aki3rq@4ax.com...
>> In Lance Morrow se artikel oor "Who's more arrogant" vind ek toe
>> hierdie vreeslike waar woorde:
>>
>> "Al-Maydan's spittle-spraying, six-count indictment of America
>> illustrates the principle that a person, when ranting about others,
>> often describes himself."
>>
>> Interessant nê? Baie waar woorde daai!
>>
>
Re: Time artikel [boodskap #54360 is 'n antwoord op boodskap #54349] Wo, 05 Desember 2001 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie, hulle praat net van die manlike geslag daar:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c0dcdd5$0$225@hades.is.co.za...
> Ons moet dit tog toets op ons groepie. Dit kan baie interresant raak.
> :-))))
>
> "Kathryn Janeway" wrote in message
> news:urdr0u4ajigienet415guj39vm48aki3rq@4ax.com...
>> In Lance Morrow se artikel oor "Who's more arrogant" vind ek toe
>> hierdie vreeslike waar woorde:
>>
>> "Al-Maydan's spittle-spraying, six-count indictment of America
>> illustrates the principle that a person, when ranting about others,
>> often describes himself."
>>
>> Interessant nê? Baie waar woorde daai!
>>
>
Re: Time artikel [boodskap #54445 is 'n antwoord op boodskap #54360] Vr, 07 Desember 2001 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook die "himself" gesien. Jy moes dit natuurlik lees as "themself"
of "itself" wat beter sal pas by iemand wat gil en skree :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:9ul3r7$2jv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Sakkie, hulle praat net van die manlike geslag daar:)))
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c0dcdd5$0$225@hades.is.co.za...
>> Ons moet dit tog toets op ons groepie. Dit kan baie interresant raak.
>> :-))))
>>
>> "Kathryn Janeway" wrote in message
>> news:urdr0u4ajigienet415guj39vm48aki3rq@4ax.com...
>>> In Lance Morrow se artikel oor "Who's more arrogant" vind ek toe
>>> hierdie vreeslike waar woorde:
>>>
>>> "Al-Maydan's spittle-spraying, six-count indictment of America
>>> illustrates the principle that a person, when ranting about others,
>>> often describes himself."
>>>
>>> Interessant nê? Baie waar woorde daai!
>>>
>>
>
Re: Time artikel [boodskap #54449 is 'n antwoord op boodskap #54445] Vr, 07 Desember 2001 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Nee, hulle het definitief gepraat van himself - so ek sal nie dit
anders wil lees nie:))
Ek dink nou net - ja, ok, ek ruik dit ook - as hulle 'n vrou aan die stuur
van sake sit daar in Afghanistan sal dit die hardste hou op die neus van die
Taliban & Osama wees.
In gister se Argus - 'n 20jarige Amerikaner het in Afghanistan vir die
Taliban gaan veg, en is in die proses gevang.
Nou moet hy glo in Amerika aangekla word omdat hy 'n Amerikaner is, en word
hy nie soos enige van die ander Taliban ondersteuners en vegters behandel
nie.
Ek wonder nou net as wat gaan hy aangekla word?
Lyk my die Amerikaners is lief om presedente te skep.
Osama het mos 'n klomp familie daar in Amerika - hy gaan 'n plan uitwerk -
julle sal sien.

Van die os op die jas - wat het geword van die 2 broers wat hulle ryk ouers
so 'n paar jaar gelede daar in Amerika vermoor het?
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Sakkie skryf in boodskap news:3c106aea$0$225@hades.is.co.za...
> Ek het ook die "himself" gesien. Jy moes dit natuurlik lees as "themself"
> of "itself" wat beter sal pas by iemand wat gil en skree :-))))
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9ul3r7$2jv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Sakkie, hulle praat net van die manlike geslag daar:)))
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c0dcdd5$0$225@hades.is.co.za...
>>> Ons moet dit tog toets op ons groepie. Dit kan baie interresant raak.
>>> :-))))
>>>
>>> "Kathryn Janeway" wrote in message
>>> news:urdr0u4ajigienet415guj39vm48aki3rq@4ax.com...
>>>> In Lance Morrow se artikel oor "Who's more arrogant" vind ek toe
>>>> hierdie vreeslike waar woorde:
>>>>
>>>> "Al-Maydan's spittle-spraying, six-count indictment of America
>>>> illustrates the principle that a person, when ranting about others,
>>>> often describes himself."
>>>>
>>>> Interessant nê? Baie waar woorde daai!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Time artikel [boodskap #54478 is 'n antwoord op boodskap #54449] So, 09 Desember 2001 06:41 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
In gister se Argus - 'n 20jarige Amerikaner het in Afghanistan vir
die Taliban gaan veg, en is in die proses gevang. Nou moet hy glo
in Amerika aangekla word ................... Ek wonder nou net as
wat gaan hy aangekla word? Lyk my die Amerikaners is lief om
presedente te skep. Osama het mos 'n klomp familie daar in
Amerika - hy gaan 'n plan uitwerk - julle sal sien.

Wouter
Ek het verstaan die Amerikaanse Bin Ladens (klaarblyklik goeie
landsburgers) het op 'n huurvlug padgegee kort na 11 September.
Hulle kan seker nie te veel invloed hê nie?
Vorige onderwerp: DD
Volgende onderwerp: 1ste April op 7 Desember?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 04:18:03 MGT 2024