Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n brief uit die toekoms:-)
'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #539] Di, 03 Junie 2003 22:06 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
geskryf is?
Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)
Re: 'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #542 is 'n antwoord op boodskap #539] Di, 03 Junie 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:jo6qdvotnkck7eridq3uf0nkn8v7q9kkvn@4ax.com...
>
> hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
> geskryf is?
> Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)

Okay, moenie vir my se watter geur roomys jy eet nie. wees maar so. Ek kry
jou more.
More pluk on blomme, more. as die reen en mis eers oor is, as die modder
opgedroog is, as die son ons toelag, more.

Lorinda
Re: 'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #543 is 'n antwoord op boodskap #542] Di, 03 Junie 2003 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 23:15:29 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy" wrote in message
> news:jo6qdvotnkck7eridq3uf0nkn8v7q9kkvn@4ax.com...
>>
>> hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
>> geskryf is?
>> Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)
>
> Okay, moenie vir my se watter geur roomys jy eet nie. wees maar so. Ek kry
> jou more.
> More pluk on blomme, more. as die reen en mis eers oor is, as die modder
> opgedroog is, as die son ons toelag, more.
>
> Lorinda
>
>


Mint Choc:-))))) lol.... môre. soos in vandag...
Re: 'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #544 is 'n antwoord op boodskap #542] Di, 03 Junie 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3edd1d07_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Speedy" wrote in message
> news:jo6qdvotnkck7eridq3uf0nkn8v7q9kkvn@4ax.com...
>>
>> hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
>> geskryf is?
>> Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)
>
> Okay, moenie vir my se watter geur roomys jy eet nie. wees maar so. Ek kry
> jou more.
> More pluk on blomme, more. as die reen en mis eers oor is, as die modder
> opgedroog is, as die son ons toelag, more.
>
> Lorinda

Okay, ek is jammer. Jy het my gese oor die roomys. JAMMER. :-).

Lorinda
Re: 'n brief uit die toekoms:-) [boodskap #545 is 'n antwoord op boodskap #543] Di, 03 Junie 2003 22:22 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:4h7qdv8nl5goh18bv0coi85rmalp9rq43f@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 23:15:29 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:jo6qdvotnkck7eridq3uf0nkn8v7q9kkvn@4ax.com...
>>>
>>> hoe vol dit vir jou as jy op die 3rde 'n brief kry wat die 4rde
>>> geskryf is?
>>> Dit is nou al môre hier. Slaap lekker. Sien jou môre (vandag:-)
>>
>> Okay, moenie vir my se watter geur roomys jy eet nie. wees maar so. Ek kry
>> jou more.
>> More pluk on blomme, more. as die reen en mis eers oor is, as die modder
>> opgedroog is, as die son ons toelag, more.
>>
>> Lorinda
>>
>
>
> Mint Choc:-))))) lol.... môre. soos in vandag...


Maar hoe, Speedy, hoe skryf mens dit op die rekenaar? En moenie se jy tik
dit nie......

Lorinda
Vorige onderwerp: flinder.......
Volgende onderwerp: Everest 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:03:36 MGT 2024