Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die verskil?
Wat is die verskil? [boodskap #54329] Wo, 05 Desember 2001 04:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tussen 'n padda en 'n parra?
Annette
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54333 is 'n antwoord op boodskap #54329] Wo, 05 Desember 2001 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is verkeerd.
Maar ek sal wag vir nog andwoorde voordad ek die regde andwoord gee:))
Annedde.

--
.

Kathryn Janeway skryf in boodskap news:m5ar0u44rgksja99r9seabdc5ovpas5ib1@4ax.com...
> On Wed, 5 Dec 2001 06:34:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Tussen 'n padda en 'n parra?
>
> Die prins kan in 'n padda verander, maar 'n jaloerse prins verander in
> 'n parra (vine/rankplant) Dus 'n padda is 'n ding wat spring en 'n
> parra is 'n ding wat groen is en rank??
>
> Maar wat is 'n mampara of is dit mamparra ?
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54335 is 'n antwoord op boodskap #54333] Wo, 05 Desember 2001 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kathryn Janeway  is tans af-lyn  Kathryn Janeway
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 5 Dec 2001 07:43:04 +0200, "Annette" wrote:

Maar maak my verkeerde antwoord nou van my 'n mampara of 'n mamparra?

> Jy is verkeerd.
> Maar ek sal wag vir nog andwoorde voordad ek die regde andwoord gee:))
> Annedde.
>
>
> --
> .
> Kathryn Janeway wrote in message
> news:m5ar0u44rgksja99r9seabdc5ovpas5ib1@4ax.com...
>> On Wed, 5 Dec 2001 06:34:54 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Tussen 'n padda en 'n parra?

>> Die prins kan in 'n padda verander, maar 'n jaloerse prins verander in
>> 'n parra (vine/rankplant) Dus 'n padda is 'n ding wat spring en 'n
>> parra is 'n ding wat groen is en rank??

>> Maar wat is 'n mampara of is dit mamparra ?


>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54340 is 'n antwoord op boodskap #54335] Wo, 05 Desember 2001 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man, daardie hele woord is mos verkeerd.:))
Hoe kan hulle sommer so goedsmoeds 'n man en 'n parra bymekaarbring?:)))
Annette

Kathryn Janeway skryf in boodskap news:o9er0u8smuce5bi15gnrppqe77mp2ro3sj@4ax.com...
> On Wed, 5 Dec 2001 07:43:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> Maar maak my verkeerde antwoord nou van my 'n mampara of 'n mamparra?
>
>> Jy is verkeerd.
>> Maar ek sal wag vir nog andwoorde voordad ek die regde andwoord gee:))
>> Annedde.
>>
>>
>> --
>> .
>> Kathryn Janeway wrote in message
>> news:m5ar0u44rgksja99r9seabdc5ovpas5ib1@4ax.com...
>>> On Wed, 5 Dec 2001 06:34:54 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Tussen 'n padda en 'n parra?
>
>>> Die prins kan in 'n padda verander, maar 'n jaloerse prins verander in
>>> 'n parra (vine/rankplant) Dus 'n padda is 'n ding wat spring en 'n
>>> parra is 'n ding wat groen is en rank??
>
>>> Maar wat is 'n mampara of is dit mamparra ?
>
>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54341 is 'n antwoord op boodskap #54333] Wo, 05 Desember 2001 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die verskil tussen parra en padda.?
Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die spieël:
Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't stuur van
sake...

As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan sal hulle
soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle gaan land
(afgeblaas)?
Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!

Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is die woord
parra polities korrek neutraal?

Thys oppie Bos
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54345 is 'n antwoord op boodskap #54329] Wo, 05 Desember 2001 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra ;))
(Jammer Piet, maar dis wat die woordeboeke sê!)

Kathryn Janeway skryf in boodskap news:m5ar0u44rgksja99r9seabdc5ovpas5ib1@4ax.com...
> On Wed, 5 Dec 2001 06:34:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Tussen 'n padda en 'n parra?
>
> Die prins kan in 'n padda verander, maar 'n jaloerse prins verander in
> 'n parra (vine/rankplant) Dus 'n padda is 'n ding wat spring en 'n
> parra is 'n ding wat groen is en rank??
>
> Maar wat is 'n mampara of is dit mamparra ?
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54346 is 'n antwoord op boodskap #54341] Wo, 05 Desember 2001 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet skryf in boodskap news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
> Die verskil tussen parra en padda.?
> Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die spieël:
> Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
> Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
> En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't stuur van
> sake...
>
> As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan sal hulle
> soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle gaan land
> (afgeblaas)?

Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die
opmerking gaan haar laat lewe kry nie...

> Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>
> Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is die woord
> parra polities korrek neutraal?
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54347 is 'n antwoord op boodskap #54346] Wo, 05 Desember 2001 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van wie praat jy nou Kaatjie?
Wie is stillerig hier in die Kaap?
Annette

> skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
> Thys de Wet wrote in message
> news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>> Die verskil tussen parra en padda.?
>> Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die spieël:
>> Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>> Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>> En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't stuur van
>> sake...
>>
>> As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan sal hulle
>> soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle gaan
> land
>> (afgeblaas)?
>
> Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die
> opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>
>> Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>
>> Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is die woord
>> parra polities korrek neutraal?
>>
>> Thys oppie Bos
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54352 is 'n antwoord op boodskap #54347] Wo, 05 Desember 2001 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het selektief gelees (soos sommige mense ons leer) en gedink aan iemand
wat tot so ver as Kanada kon land. ;))

Annette skryf in boodskap news:9ukhau$944qs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Van wie praat jy nou Kaatjie?
> Wie is stillerig hier in die Kaap?
> Annette
>
>
>> skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Die verskil tussen parra en padda.?
>>> Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die
> spieël:
>>> Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>>> Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>>> En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't stuur van
>>> sake...
>>>
>>> As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan sal
> hulle
>>> soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle
gaan
>> land
>>> (afgeblaas)?
>>
>> Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die
>> opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>>
>>> Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>>
>>> Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is die
> woord
>>> parra polities korrek neutraal?
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54361 is 'n antwoord op boodskap #54352] Wo, 05 Desember 2001 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooooo!!! Nee wad - daardie landery was mos in die verre verlede, en
blykbaar nie van die kaap as afskoppunt nie:))
Annedde

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c0ddf1a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het selektief gelees (soos sommige mense ons leer) en gedink aan iemand
> wat tot so ver as Kanada kon land. ;))
>
> Annette wrote in message
> news:9ukhau$944qs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Van wie praat jy nou Kaatjie?
>> Wie is stillerig hier in die Kaap?
>> Annette
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
>>> Thys de Wet wrote in message
>>> news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Die verskil tussen parra en padda.?
>>>> Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die
>> spieël:
>>>> Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>>>> Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>>>> En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't stuur
> van
>>>> sake...
>>>>
>>>> As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan sal
>> hulle
>>>> soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle
> gaan
>>> land
>>>> (afgeblaas)?
>>>
>>> Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die
>>> opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>>>
>>>> Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>>>
>>>> Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is die
>> woord
>>>> parra polities korrek neutraal?
>>>>
>>>> Thys oppie Bos
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54367 is 'n antwoord op boodskap #54361] Wo, 05 Desember 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'Verre verlede', aag toe, sy is darem nou nie sê oud nie (fluister: of �s
sy?) ;)

Annette skryf in boodskap news:9ul3r8$2jv$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ooooooo!!! Nee wad - daardie landery was mos in die verre verlede, en
> blykbaar nie van die kaap as afskoppunt nie:))
> Annedde
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c0ddf1a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het selektief gelees (soos sommige mense ons leer) en gedink aan iemand
>> wat tot so ver as Kanada kon land. ;))
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9ukhau$944qs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Van wie praat jy nou Kaatjie?
>>> Wie is stillerig hier in die Kaap?
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Thys de Wet wrote in message
>>>> news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Die verskil tussen parra en padda.?
>>>> > Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die
>>> spieël:
>>>> > Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>>>> > Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>>>> > En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't
stuur
>> van
>>>> > sake...
>>>> >
>>>> > As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan
sal
>>> hulle
>>>> > soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle
>> gaan
>>>> land
>>>> > (afgeblaas)?
>>>>
>>>> Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die
>>>> opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>>>>
>>>> > Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>>> >
>>>> > Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is
die
>>> woord
>>>> > parra polities korrek neutraal?
>>>> >
>>>> > Thys oppie Bos
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54370 is 'n antwoord op boodskap #54367] Wo, 05 Desember 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sooooooo oud is enigieds ouer as die gemiddelde deelnemer hier.
Ek dink Onse Gloudina is loshande die oudsde deelnemer hier - jy kan did mos
agderkom aan haar andieke gebruik van Afrikaans.:)))
Ek dink sy hed al klaar haar four score years and den gehad:)))
Janee - ons moed haar dreasure - sy is nou op geleende dyd:)))
Annedde.

> Annette wrote in message
> news:9ul3r8$2jv$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ooooooo!!! Nee wad - daardie landery was mos in die verre verlede, en
>> blykbaar nie van die kaap as afskoppunt nie:))
>> Annedde
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3c0ddf1a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het selektief gelees (soos sommige mense ons leer) en gedink aan
> iemand
>>> wat tot so ver as Kanada kon land. ;))
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9ukhau$944qs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Van wie praat jy nou Kaatjie?
>>>> Wie is stillerig hier in die Kaap?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> > skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Thys de Wet wrote in message
>>>> > news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > Die verskil tussen parra en padda.?
>>>> > > Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die
>>>> spieël:
>>>> > > Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>>>> > > Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>>>> > > En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't
> stuur
>>> van
>>>> > > sake...
>>>> > >
>>>> > > As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan
> sal
>>>> hulle
>>>> > > soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar
hulle
>>> gaan
>>>> > land
>>>> > > (afgeblaas)?
>>>> >
>>>> > Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens
> die
>>>> > opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>>>> >
>>>> > > Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>>> > >
>>>> > > Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is
> die
>>>> woord
>>>> > > parra polities korrek neutraal?
>>>> > >
>>>> > > Thys oppie Bos
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54371 is 'n antwoord op boodskap #54361] Wo, 05 Desember 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
afskoppund!!!!!
:)))

Annette skryf in boodskap news:9ul3r8$2jv$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ooooooo!!! Nee wad - daardie landery was mos in die verre verlede, en
> blykbaar nie van die kaap as afskoppunt nie:))
> Annedde
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c0ddf1a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het selektief gelees (soos sommige mense ons leer) en gedink aan iemand
>> wat tot so ver as Kanada kon land. ;))
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9ukhau$944qs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Van wie praat jy nou Kaatjie?
>>> Wie is stillerig hier in die Kaap?
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Thys de Wet wrote in message
>>>> news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Die verskil tussen parra en padda.?
>>>> > Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die
>>> spieël:
>>>> > Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>>>> > Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>>>> > En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't
stuur
>> van
>>>> > sake...
>>>> >
>>>> > As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan
sal
>>> hulle
>>>> > soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar hulle
>> gaan
>>>> land
>>>> > (afgeblaas)?
>>>>
>>>> Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens die
>>>> opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>>>>
>>>> > Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>>> >
>>>> > Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is
die
>>> woord
>>>> > parra polities korrek neutraal?
>>>> >
>>>> > Thys oppie Bos
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54372 is 'n antwoord op boodskap #54371] Wo, 05 Desember 2001 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thkuuth!!:)))))
My innige verskoning vir my vreeslike foud:))
Annedde.

.net> skryf in boodskap news:9ul6l8$lt5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> afskoppund!!!!!
> :)))
>
> Annette wrote in message
> news:9ul3r8$2jv$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ooooooo!!! Nee wad - daardie landery was mos in die verre verlede, en
>> blykbaar nie van die kaap as afskoppunt nie:))
>> Annedde
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3c0ddf1a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het selektief gelees (soos sommige mense ons leer) en gedink aan
> iemand
>>> wat tot so ver as Kanada kon land. ;))
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9ukhau$944qs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Van wie praat jy nou Kaatjie?
>>>> Wie is stillerig hier in die Kaap?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> > skryf in boodskap news:3c0dc7b5.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Thys de Wet wrote in message
>>>> > news:9ukes1$ruf$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > Die verskil tussen parra en padda.?
>>>> > > Kwaak, en luister na jouself, Kwaak weer en kyk vir jouself in die
>>>> spieël:
>>>> > > Is jou keel opgeblaas? Dan's jy 'n padda
>>>> > > Is jou ego opgeblaas? Dan's jy 'n parra!
>>>> > > En ons het so 'n paar van laasgenoemdes hier in die Kaap aan't
> stuur
>>> van
>>>> > > sake...
>>>> > >
>>>> > > As iemand naby hulle met 'n speld kom en hul 'n prikkie gee, dan
> sal
>>>> hulle
>>>> > > soos ballonne afblaas en weggeblaas word, maar wie weet waar
hulle
>>> gaan
>>>> > land
>>>> > > (afgeblaas)?
>>>> >
>>>> > Sy is nogal stillerig en soek nêrens skoor nie. Ek dink nie eens
> die
>>>> > opmerking gaan haar laat lewe kry nie...
>>>> >
>>>> > > Dis hoekom hulle die vreeslike lot 'beskermers' om hulle vergaar!
>>>> > >
>>>> > > Is 'n mamparra nie 'n vroulike parra nie. Vra maar net, of is
> die
>>>> woord
>>>> > > parra polities korrek neutraal?
>>>> > >
>>>> > > Thys oppie Bos
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54373 is 'n antwoord op boodskap #54345] Wo, 05 Desember 2001 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> 'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra ;))

Volgens die Dictionary of South African English:

Mompara, also mampara - a fool, greenhorn or incompetent;
also a mode of address (abusive) Formerly used of an
inexperienced labourer ( possibly from Malay baharu (newly)

Ek wonder of die woord "baar" (in die ou dae gebruik in
byvoorbeeld die uitdrukking "hy is 'n baar kaffer" ) ook van
die Maleise woord baharu afstam. Volgens die Dictionary
of South African English is daar
ba(a)rie - Urban black slang: a fool, stupid person.
See also bari, moegoe. Ubari : bumpkin, unsofisticated
person

Gloudina
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54382 is 'n antwoord op boodskap #54361] Wo, 05 Desember 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9ul3r8$2jv$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Thkuuth!!:)))))
> My innige verskoning vir my vreeslike foud:))
> Annedde

Dis dhkuudh, Anedde. Dhkuudh. Jy moet konsekwend wees...

Pied Pundenerigetonkie
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54383 is 'n antwoord op boodskap #54329] Wo, 05 Desember 2001 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3C0E24A0.F6D0E7A0@home.com...
>> Kekkelbek wrote:
>> 'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra ;))
>
> Volgens die Dictionary of South African English:
> Mompara, also mampara - a fool, greenhorn or incompetent;
> also a mode of address (abusive) Formerly used of an
> inexperienced labourer ( possibly from Malay baharu (newly)
>
> Gloudina

Sê hulle, aantie, sê hulle!
Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(

Piet Grênddonkie
Faaks. Sniokken faaks [boodskap #54384 is 'n antwoord op boodskap #54370] Wo, 05 Desember 2001 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ek dink Onse Gloudina is loshande die oudsde deelnemer hier -
> jy kan did mos agderkom aan haar andieke gebruik van Afrikaans.:)))
> Janee - ons moed haar dreasure - sy is nou op geleende dyd:)))
> Annedde.

Hei, jy moet mooi praat van my feiwerit aantie hoor!
Maar hierdie is snokken faaks......

Piet Glimlagdonkie
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54386 is 'n antwoord op boodskap #54383] Wo, 05 Desember 2001 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Piet Pompdonkie" schreef...
> wrote...
>>> Kekkelbek wrote:
>>> 'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra
;))
>>
>> Volgens die Dictionary of South African English:
>> Mompara, also mampara - a fool, greenhorn or incompetent;
>> also a mode of address (abusive) Formerly used of an
>> inexperienced labourer ( possibly from Malay baharu (newly)
>
> Sê hulle, aantie, sê hulle!
> Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
> Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(

Nee, Piet, die pompteel blyf tieselfte, ons sou jou tus Piet Pompkont genoem
het :-)

Groete,
Arthur
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54387 is 'n antwoord op boodskap #54383] Wo, 05 Desember 2001 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kathryn Janeway  is tans af-lyn  Kathryn Janeway
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 5 Dec 2001 18:27:26 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

>
> skryf in boodskap news:3C0E24A0.F6D0E7A0@home.com...
>>> Kekkelbek wrote:
>>> 'n Mamparra is in Engels 'n "ass" Piet Pompdonkie is dus 'n mamparra ;))

>> Volgens die Dictionary of South African English:
>> Mompara, also mampara - a fool, greenhorn or incompetent;
>> also a mode of address (abusive) Formerly used of an
>> inexperienced labourer ( possibly from Malay baharu (newly)

>> Gloudina
>
>
> Sê hulle, aantie, sê hulle!
> Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
> Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(
>
> Piet Grênddonkie

RODVELMGA!!!! Oooooeee, dis te lekker om weer vir Piet te sien! :-))
Ja nee, jy's definitief geen ass of arse nie, hoor! Dis net die
die moegoes en mampara's hier rond wat dalk so mag dink. :-)))
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54389 is 'n antwoord op boodskap #54386] Wo, 05 Desember 2001 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
PP
> Sê hulle, aantie, sê hulle!
> Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
> Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(

Arthur
Nee, Piet, die pompteel blyf tieselfte, ons sou jou tus
Piet Pompkont genoem het :-)

Wouter
Korreksie. Jy bedoel seker Pied Pompkond, Ardhur?
Re: Wat is die verskil? [boodskap #54390 is 'n antwoord op boodskap #54389] Wo, 05 Desember 2001 20:37 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef ...
>> Sê hulle, aantie, sê hulle!
>> Piet Pompdonkie is geen ass of arse nie
>> Dan sou ek in Hollands dalk Karel Kontdonkie gewees het. :-(
>
> Arthur
> Nee, Piet, die pompteel blyf tieselfte, ons sou jou tus
> Piet Pompkont genoem het :-)
>
> Wouter
> Korreksie. Jy bedoel seker Pied Pompkond, Ardhur?

Nie in Neterlants nie, as tie woort sou bestaan, sou tit tog werklik
'pompkont' wees. Maar ons ken geen pompkonte hier. Ons ken wel draaikonte en
Kaat Kriebelkont. Al is nie seker of taartie laaste naam algemeen gebruik
wort nie. Miskien is dit net huistaal; my oupa het die naam gereelt gebruik
as koosnaampie (nickname) vir my sus ....

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: Middelvlei '98 Rooie
Volgende onderwerp: Muisdonkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 02:52:44 MGT 2024