Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Marike de Klerk
Marike de Klerk [boodskap #54365] Wo, 05 Desember 2001 12:24
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is glo vermoor. Haar lyk is gevind 36 uur nadat sy gesterf het.
Daar was met 'n skerp voorwerp in haar rug gesteek, en sy is verwurg.
Sy was in haar nagklere geklee.
Geen artikels word uit die huis/woonstel vermis nie.
Annette
Vorige onderwerp: When Harry met Riaan ...
Volgende onderwerp: Geselsgroepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:38:55 MGT 2024