Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 5/11
Nuus 5/11 [boodskap #54338] Wo, 05 Desember 2001 06:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Marike de Klerk - FW se eks - is dood in haar woonstel aangetref.
Ons sal glo later hoor wat die oorsaak was.
Annette
Re: Nuus 5/11 [boodskap #54359 is 'n antwoord op boodskap #54338] Wo, 05 Desember 2001 12:03 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Op die nuus praat hulle dat sy verwurg en met 'n mes gesteek is.

Annette skryf in boodskap news:9ukefk$97bn0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Marike de Klerk - FW se eks - is dood in haar woonstel aangetref.
> Ons sal glo later hoor wat die oorsaak was.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Nuus 21/11
Volgende onderwerp: Nuus 7/2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:48:58 MGT 2024