Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Muisdonkie
Muisdonkie [boodskap #54186] Vr, 30 November 2001 16:21 na volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Piet Bevraagtekendonkie

> Danielle
> Hakkel jy so bietjie vanoggend Petrus?
> (Of is dit net ek wat dubbel sien?) :-)

Hallo Danielle
Laat ek jou iets vertel
Hierdie donkie swik en weeg
Sy gemoed is biekie leeg

Want Tinkerbell dié het 'n pyn
En Kinky het verdwyn
Dit klink nie lekker nie
Weettie wat het ek gesondig nie

Nou is dit net ons twee
Wat vreugde nog kan gee
'n Donkie en 'n muis
Op 'n nuusgroep baie tuis

Dis naweek in ons land
Kuier die land nou aan die brand
Ek's biekie baie moedeloos
Ek voel net soos 'n boks

Maar ag die blues sal dalk verdwyn
As die son so helder skyn
Dan sing ek weer fluit-fluit
Tot streepmuis se ore tuit

Piet Streepdonkie
Re: Muisdonkie [boodskap #54193 is 'n antwoord op boodskap #54186] Vr, 30 November 2001 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek voel diep bedroef.
Pompie het my in my liefde verlaat.
Annette

.male.com> skryf in boodskap news:3c07ba7f$0$225@hades.is.co.za...
>>> Piet Bevraagtekendonkie
>
>> Danielle
>> Hakkel jy so bietjie vanoggend Petrus?
>> (Of is dit net ek wat dubbel sien?) :-)
>
>
> Hallo Danielle
> Laat ek jou iets vertel
> Hierdie donkie swik en weeg
> Sy gemoed is biekie leeg
>
> Want Tinkerbell dié het 'n pyn
> En Kinky het verdwyn
> Dit klink nie lekker nie
> Weettie wat het ek gesondig nie
>
> Nou is dit net ons twee
> Wat vreugde nog kan gee
> 'n Donkie en 'n muis
> Op 'n nuusgroep baie tuis
>
> Dis naweek in ons land
> Kuier die land nou aan die brand
> Ek's biekie baie moedeloos
> Ek voel net soos 'n boks
>
> Maar ag die blues sal dalk verdwyn
> As die son so helder skyn
> Dan sing ek weer fluit-fluit
> Tot streepmuis se ore tuit
>
> Piet Streepdonkie
>
Re: Muisdonkie [boodskap #54207 is 'n antwoord op boodskap #54186] Sa, 01 Desember 2001 03:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nie my skuld dat Pompie so blou is nie - miskien is hy een van
daardie mense keer op keer so seker is die bokke gaan wen, en dan verloor
hulle.
Ek dink Pompie kort 'n drukkie, maar hy is bietjie onder bietjie baie
werksdruk.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:e20g0ughrt1ujb7uho0gtrnu624au8o6ac@4ax.com...
> On Fri, 30 Nov 2001 19:49:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek voel diep bedroef.
>> Pompie het my in my liefde verlaat.
>
> Neee man - wat gaan dan nou aan daar by julle in SA? Het die
> Springbokke alweer verloor, of waarom al die bedroewenis? :-)))
> Ek glo Pompie is nog net so lief vir jou en Kinky en Tinky en al die
> ander meisies. Hy is net bietjie blou. Ek dink hy het nuwe wievelde
> nodig vir 'n kort rukkie. Miskien voel hy net bietjie "ingehok" op
> die oomblik?
> Lekker naweek!! :-)
>
Die bokke [boodskap #54218 is 'n antwoord op boodskap #54207] So, 02 Desember 2001 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 1 Dec 2001 05:12:21 +0200, "Annette" wrote:

> Dit is nie my skuld dat Pompie so blou is nie - miskien is hy een van
> daardie mense keer op keer so seker is die bokke gaan wen, en dan verloor
> hulle.

Het vroeër vannaand na die bokke en die Eagles gekyk. Maar ek sal
maar liewer nie sê wat ek gedink het nie. :-)
Re: Die bokke [boodskap #54219 is 'n antwoord op boodskap #54218] So, 02 Desember 2001 04:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, die wedstryd het hier begin wys om 10nm.
Ek sal nou nie juis sê die boke het die veld aan die brand gespeel nie.
Na Vos se drie het ek summier aan die slaap geraak - en Ian het my na die
wedstryd wakker gemaak,
Al wat ek weet is dat die telling 30-iets was - wat dit ook mag beteken, en
dat die wedstryd nie veel beter verloop het nadat ek nie meer kon kyk nie.
Het iemand ooit Snyman iets anders sien doen as hy die bal kry? Hy breek
altyd deur in die middel en gaan ten gronde met die bal? Ek dink sy haarstyl
pas hom goed.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:b17j0uk5195nn1ljj2cr2hpdtqc7r8kuf1@4ax.com...
> On Sat, 1 Dec 2001 05:12:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is nie my skuld dat Pompie so blou is nie - miskien is hy een van
>> daardie mense keer op keer so seker is die bokke gaan wen, en dan verloor
>> hulle.
>
> Het vroeër vannaand na die bokke en die Eagles gekyk. Maar ek sal
> maar liewer nie sê wat ek gedink het nie. :-)
>
Re: Kinkiedonkie [boodskap #54221 is 'n antwoord op boodskap #54193] So, 02 Desember 2001 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Pietpompdonkie
ek het glad nie verdwyn nie
ek loer gereeld hier rond
maar hier is soms te veel stront

hou dan moed liewe maat
ek sal jou nie sommer verlaat
jy is mos veels te kosbaar
hier beteken ons iets vir mekaar

-----------------------------

>> Hallo Danielle
>> Laat ek jou iets vertel
>> Hierdie donkie swik en weeg
>> Sy gemoed is biekie leeg
>>
>> Want Tinkerbell dié het 'n pyn
>> En Kinky het verdwyn
>> Dit klink nie lekker nie
>> Weettie wat het ek gesondig nie
>>
>> Nou is dit net ons twee
>> Wat vreugde nog kan gee
>> 'n Donkie en 'n muis
>> Op 'n nuusgroep baie tuis
>>
>> Dis naweek in ons land
>> Kuier die land nou aan die brand
>> Ek's biekie baie moedeloos
>> Ek voel net soos 'n boks
>>
>> Maar ag die blues sal dalk verdwyn
>> As die son so helder skyn
>> Dan sing ek weer fluit-fluit
>> Tot streepmuis se ore tuit
>>
>> Piet Streepdonkie
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Kinkiedonkie [boodskap #54319 is 'n antwoord op boodskap #54221] Di, 04 Desember 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0112012209.3504c0b1@posting.google.com...
> Liewe Pietpompdonkie
> ek het glad nie verdwyn nie
> ek loer gereeld hier rond
> maar hier is soms te veel stront
>
> hou dan moed liewe maat
> ek sal jou nie sommer verlaat
> jy is mos veels te kosbaar
> hier beteken ons iets vir mekaar

Ai jai jai jai jai
Dis nou sommer kwaai
Nou hoef ek nie te raai
Nou kan ek net laat waai!

Piet Wulpsdonkie
Re: Kinkiedonkie [boodskap #54393 is 'n antwoord op boodskap #54319] Do, 06 Desember 2001 03:38 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0112012209.3504c0b1@posting.google.com...
>> Liewe Pietpompdonkie
>> ek het glad nie verdwyn nie
>> ek loer gereeld hier rond
>> maar hier is soms te veel stront
>>
>> hou dan moed liewe maat
>> ek sal jou nie sommer verlaat
>> jy is mos veels te kosbaar
>> hier beteken ons iets vir mekaar
>
>
> Ai jai jai jai jai
> Dis nou sommer kwaai
> Nou hoef ek nie te raai
> Nou kan ek net laat waai!

Dit is dan goed en dit is reg
ek is kinky en jy is my kneg
jy doen jou rympieding
hier in ons vriendekring

los die meisie van gauteng
sy is sommer n lawwe dêng
ja, skryf jou rympies vir my
dat ons hier kan lekker - kry

>
> Piet Wulpsdonkie
Vorige onderwerp: Wat is die verskil?
Volgende onderwerp: Thys en Piet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:21:51 MGT 2024