Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thys en Piet
Thys en Piet [boodskap #54122] Do, 29 November 2001 09:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thysie, het Pompie nou al vir jou geskryf oor ons bekendstellingspaartie vir
hom?
Hy is nou skielik net stil, noudat ons sy maskertjie wil afhaal, as
verskoning om partytjie te kan hou.
Miskien het hy getrek na hoër weivelde:))
Annette
Re: Thys en Piet [boodskap #54126 is 'n antwoord op boodskap #54122] Do, 29 November 2001 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9u4v6l$61iq5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thysie, het Pompie nou al vir jou geskryf oor ons
> bekendstellingspaartie vir hom?
> Hy is nou skielik net stil, noudat ons sy maskertjie
> wil afhaal, as verskoning om partytjie te kan hou.
> Miskien het hy getrek na hoër weivelde:))
> Annette

Haai Annette, jy het my gemis!!
Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
vuil speel. Maar ek check julle, hoor!

Piet Sulkdonkie
Re: Thys en Piet [boodskap #54129 is 'n antwoord op boodskap #54126] Do, 29 November 2001 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik het ek jou gemis Pompie - het jy gesien tot me het die pad gevat?
Nie baie sportief van hom nie, aangesien ons op hom gereken het vir Aussie
nuus.
Elkeen wat hier speel is my maatjie - al speel ons nie almal saam in
dieselfde sandboks nie - en as een so wegraak, dan wonder ek maar.
So, hoelykit? Gaan ons partytjie hou of wat?:))
Annette - die bok vir sports:))))

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3c060be9$0$227@hades.is.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:9u4v6l$61iq5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thysie, het Pompie nou al vir jou geskryf oor ons
>> bekendstellingspaartie vir hom?
>> Hy is nou skielik net stil, noudat ons sy maskertjie
>> wil afhaal, as verskoning om partytjie te kan hou.
>> Miskien het hy getrek na hoër weivelde:))
>> Annette
>
>
> Haai Annette, jy het my gemis!!
> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!
>
> Piet Sulkdonkie
>
Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54133 is 'n antwoord op boodskap #54122] Do, 29 November 2001 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette

Donkie se klonkie
het noggie met my gehonkie
soe ek wiet okkie
wie die donkieissie

Aan 'n pompery het ek so broertjie dood:
Sien ek had 'n boorgat wat so om en by 250meter diep was. Die dompelpomp
het op so 200meter in die gat sy plek van pompery gehad. En as daai pomp
ophou met sy gepompery dan het my bloeddruk oorgeslaan na hoë rat gepompery.
Die pompie moes dan uitgetrek word, en hy hang aan die einde van so 30
staalpype van 3 meter elk. En jy moes hulle met 'n katrol (block and
tackle) uittrek. Elkeen 3 meter lig, laat sak teen 'n stopklamp, met
bobbejaan "spanners" losmaak, die pyp eenkant laat sak en dan weer die
kopstuk opskroef op die pyp wat nou nog in die boorgat hang. Soms is van
daai pype so dun geroes dat jy hulle beswaarlik van die las af loskry sonder
om die pyp toe te knyp. En dan kom jy uiteindelik by die pomp uit, net om
te sien dat daar 'n pyp deurgeroes het so een of twee meter bokant die pomp.
Pomp laat dit bars, maar als verniet. Hy pomp dit sommer net weer oor. Nes
die pompdonkie: Oor en oor en oor en oor...

En dan moet elke nuwe pyp weer aangesit word. Pomp aan, nuwe pyp vasdraai.
Pomp met nuwe pyp laat sak, vasklamp, ander nuwe pyp vasskroef, en so aan
tot jou 30 nuwe pype almal netjies in die gat afhang. Elke pyp moes eers sy
bietjie teerverf om die skroefdraad kry sodat die skroefdraad, waar die
galvanisering afgesny is, nie so gou sal roes nie. Amper so 'n
voorbehoeding...
En dan die aanskakel: En jy hoor hier kommm die water...
En die wonderlike daarvan: Dit het altyd in die warmte van die somer gebeur.
Nooit in die winter nie, want dan't ons nie gepomp nie sien...
Les daaruit te leer: Moenie in die somer pomp nie. Dit kan warm raak as jy
pyp moet uittrek. en die res in die gat moet laat hang. Of erger nog, as
die pomp afgeroes het en dan in gat afgeval het. Maar dis 'n ander storie
vir later...

Dubbelsinnig? Wie ek? Wanneer? Sê wie? Hessie? Wie's dit nou weer?

Thys (ja, net Thys wattie 'n donkieissie en okkie meer pompie)

"Annette" skryf in boodskap news:9u4v6l$61iq5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Thysie, het Pompie nou al vir jou geskryf oor ons bekendstellingspaartie vir
> hom?
> Hy is nou skielik net stil, noudat ons sy maskertjie wil afhaal, as
> verskoning om partytjie te kan hou.
> Miskien het hy getrek na hoër weivelde:))
> Annette
>
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54135 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Thys de Wet wrote:

> Les daaruit te leer: Moenie in die somer pomp nie. Dit kan warm raak as jy
> pyp moet uittrek. en die res in die gat moet laat hang. Of erger nog, as
> die pomp afgeroes het en dan in gat afgeval het. Maar dis 'n ander storie
> vir later...
>
> Dubbelsinnig? Wie ek? Wanneer? Sê wie? Hessie? Wie's dit nou weer?
>

Thys, jy draai geen rad voor enige oë meer nie.
Steek jou hande in die lug (of in die lig soos
Kekkel sê) en gee oor, man.

Die Ruiter in die Dag
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54137 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis Tinkerbell wat met haar vinger in die lig staan.:)
Annette

skryf in boodskap news:3C062DD9.A0EDD08A@home.com...
Thys de Wet wrote:

> Les daaruit te leer: Moenie in die somer pomp nie. Dit kan warm raak as jy
> pyp moet uittrek. en die res in die gat moet laat hang. Of erger nog, as
> die pomp afgeroes het en dan in gat afgeval het. Maar dis 'n ander storie
> vir later...
>
> Dubbelsinnig? Wie ek? Wanneer? Sê wie? Hessie? Wie's dit nou weer?
>

Thys, jy draai geen rad voor enige oë meer nie.
Steek jou hande in die lug (of in die lig soos
Kekkel sê) en gee oor, man.

Die Ruiter in die Dag
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54138 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dubbelsinnig? Nooit as te nimmer nie:)))
Van pompery in die somer gepraat - ek wonder of die onlangse sensusopname
vir ons gaan deurgee hoeveel meer mense daar in September/Oktober gebore is
as ander maande:)
Annette

in message news:9u58bb$170g$1@news.adamastor.ac.za...
> Anette
>
> Donkie se klonkie
> het noggie met my gehonkie
> soe ek wiet okkie
> wie die donkieissie
>
> Aan 'n pompery het ek so broertjie dood:
> Sien ek had 'n boorgat wat so om en by 250meter diep was. Die dompelpomp
> het op so 200meter in die gat sy plek van pompery gehad. En as daai pomp
> ophou met sy gepompery dan het my bloeddruk oorgeslaan na hoë rat gepompery.
> Die pompie moes dan uitgetrek word, en hy hang aan die einde van so 30
> staalpype van 3 meter elk. En jy moes hulle met 'n katrol (block and
> tackle) uittrek. Elkeen 3 meter lig, laat sak teen 'n stopklamp, met
> bobbejaan "spanners" losmaak, die pyp eenkant laat sak en dan weer die
> kopstuk opskroef op die pyp wat nou nog in die boorgat hang. Soms is van
> daai pype so dun geroes dat jy hulle beswaarlik van die las af loskry sonder
> om die pyp toe te knyp. En dan kom jy uiteindelik by die pomp uit, net om
> te sien dat daar 'n pyp deurgeroes het so een of twee meter bokant die pomp.
> Pomp laat dit bars, maar als verniet. Hy pomp dit sommer net weer oor. Nes
> die pompdonkie: Oor en oor en oor en oor...
>
> En dan moet elke nuwe pyp weer aangesit word. Pomp aan, nuwe pyp vasdraai.
> Pomp met nuwe pyp laat sak, vasklamp, ander nuwe pyp vasskroef, en so aan
> tot jou 30 nuwe pype almal netjies in die gat afhang. Elke pyp moes eers sy
> bietjie teerverf om die skroefdraad kry sodat die skroefdraad, waar die
> galvanisering afgesny is, nie so gou sal roes nie. Amper so 'n
> voorbehoeding...
> En dan die aanskakel: En jy hoor hier kommm die water...
> En die wonderlike daarvan: Dit het altyd in die warmte van die somer gebeur.
> Nooit in die winter nie, want dan't ons nie gepomp nie sien...
> Les daaruit te leer: Moenie in die somer pomp nie. Dit kan warm raak as jy
> pyp moet uittrek. en die res in die gat moet laat hang. Of erger nog, as
> die pomp afgeroes het en dan in gat afgeval het. Maar dis 'n ander storie
> vir later...
>
> Dubbelsinnig? Wie ek? Wanneer? Sê wie? Hessie? Wie's dit nou weer?
>
> Thys (ja, net Thys wattie 'n donkieissie en okkie meer pompie)
> "Annette" wrote in message
> news:9u4v6l$61iq5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thysie, het Pompie nou al vir jou geskryf oor ons bekendstellingspaartie
> vir
>> hom?
>> Hy is nou skielik net stil, noudat ons sy maskertjie wil afhaal, as
>> verskoning om partytjie te kan hou.
>> Miskien het hy getrek na hoër weivelde:))
>> Annette
>>
>
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54139 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Dis Tinkerbell wat met haar vinger in die lig staan.:)

OK. Hulle is soos vinkel en Koljander.

Tant Hessie
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54141 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Thys, jy draai geen rad voor enige oë meer nie.
>> Steek jou hande in die lug (of in die lig soos
>> Kekkel sê) en gee oor, man.

> Annette
> Dis Tinkerbell wat met haar vinger in die lig staan.:)

OK. Hulle is soos vinkel en Koljander.
Tant Hessie

Net soos 'n rat en 'n rad?
Wouter
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54150 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

>>> Thys, jy draai geen rad voor enige oë meer nie.
>
>
> Net soos 'n rat en 'n rad?
>

Woutertjie, my dier, kom ons bekyk die sakie. Dit is wel waar dat my
boek van Idiome en
idiomatiese uitdrukkings net van " 'n rat voor die
oë draai" praat. Maar ons Afrikaanse woordeboek
dui aan dat daar 'n woord "rad" is, wat 'n alternatiewe
vorm "rat" het. In Nederlands is die uitdrukking
definitief " een rad voor oogen draaien." Sien,
hierdie ding wat voor die oë gedraai word, is nie
iets soos 'n rat in 'n ratkas nie, maar 'n ronde ding.
(Familie van die woord "radius." )
Wat rad na rat verander het, is 'n proses van
"volksetimologie." Mense het nie meer die woord
"rad" gebruik nie, en het oorgeslaan na "rat" wat
vir hulle meer bekend geklink het. Dieselfde proses
wat in "waar dawid die wortels gegrawe het" aangaan.
Die woord is eintlik die San woord vir wortel "davib"
maar dis vervang met die meer bekende "Dawid" wat
mense uit die Bybel ken.
So eintlik moes jy tweekeer gedink het voordat jy
jou stokkie optel om tant hessie oor die kneukels te
slaan. Wie van ons is nou eintlik reg?

Tant Hessie van die Talibande.
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54155 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmm , is jy ook die een wat onder 'n ander naam vir ons probeer vertel het
'n skyfie ( slide) is eintlik 'n skuifie?
Rad in my woordeboek is daar - maar niks van rad voor die oë draai nie. Gaan
kyk ek egter by rat - dan staan dit daar groot en duidelik - iemand 'n rat
voor die oë draai.

So jy praat strooi.
Gaan kyk in jou woordeboek op die regte plek.

Ook - die wortel wortel storie klink ook maar snaaks - want as davib 'n
wortel beteken - dan sê ons eintlik waar Wortel die wortel begrawe het?
Annette

skryf in boodskap news:3C0667BA.BD27E026@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

>>> Thys, jy draai geen rad voor enige oë meer nie.
>
>
> Net soos 'n rat en 'n rad?
>

Woutertjie, my dier, kom ons bekyk die sakie. Dit is wel waar dat my
boek van Idiome en
idiomatiese uitdrukkings net van " 'n rat voor die
oë draai" praat. Maar ons Afrikaanse woordeboek
dui aan dat daar 'n woord "rad" is, wat 'n alternatiewe
vorm "rat" het. In Nederlands is die uitdrukking
definitief " een rad voor oogen draaien." Sien,
hierdie ding wat voor die oë gedraai word, is nie
iets soos 'n rat in 'n ratkas nie, maar 'n ronde ding.
(Familie van die woord "radius." )
Wat rad na rat verander het, is 'n proses van
"volksetimologie." Mense het nie meer die woord
"rad" gebruik nie, en het oorgeslaan na "rat" wat
vir hulle meer bekend geklink het. Dieselfde proses
wat in "waar dawid die wortels gegrawe het" aangaan.
Die woord is eintlik die San woord vir wortel "davib"
maar dis vervang met die meer bekende "Dawid" wat
mense uit die Bybel ken.
So eintlik moes jy tweekeer gedink het voordat jy
jou stokkie optel om tant hessie oor die kneukels te
slaan. Wie van ons is nou eintlik reg?

Tant Hessie van die Talibande.
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54157 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Gaan
> kyk ek egter by rat - dan staan dit daar groot en duidelik - iemand 'n rat
> voor die oë draai.
>
> So jy praat strooi.

Annette, Annette, leer jy dan nooit nie.
Hoekom bel jy nou nie vir jou Tant Souf
en haar man en kry die regte inligting nie.
En bel 'n Afrikaanse professor by 'n
Universiteit en vra hom of ek strooi praat,
en dan rapporteer jy terug.

Die mense van Swellendam.
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54158 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ook - die wortel wortel storie klink ook maar snaaks - want as davib 'n
> wortel beteken - dan sê ons eintlik waar Wortel die wortel begrawe het?

Ongelukkig vir jou en tant Souf is hierdie informasie
gekry uit die werk van een van die grootste kenners
van die invloed van Khoi op Afrikaans - Dr. Gawie
Nienaber. Wil jy nou ook met die outoriteite op die
gebied van die Afrikaanse taal begin argumenteer?

Die mense van Swellendam.
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54160 is 'n antwoord op boodskap #54133] Do, 29 November 2001 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Mmmmm , is jy ook die een wat onder 'n ander naam vir ons probeer vertel het
> 'n skyfie ( slide) is eintlik 'n skuifie?

Sover ek kan onthou, het ons nie op hierdie
nuusgroep 'n skyfie/skuifie argument gehad
nie, maar ek mag verkeerd wees. Ek dink
jy verwar hierdie nuusgroep met een van jou
ander groepe.

Tant Hessie, wat eers 'n skyfie lemoen moet
gaan eet, dan 'n skyfie pyp rook, dan skyfies
by die apteek gaan laat ontwikkel, voordat
sy 'n skuifie bed se kant toe maak.
Re: Thys en Piet [boodskap #54168 is 'n antwoord op boodskap #54126] Vr, 30 November 2001 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> Annette wrote in message
> news:9u4v6l$61iq5$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Thysie, het Pompie nou al vir jou geskryf oor ons
>> bekendstellingspaartie vir hom?
>> Hy is nou skielik net stil, noudat ons sy maskertjie
>> wil afhaal, as verskoning om partytjie te kan hou.
>> Miskien het hy getrek na hoër weivelde:))
>> Annette
>
>
> Haai Annette, jy het my gemis!!
> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!
>
> Piet Sulkdonkie

Maar Piet ek is 'n Gautenger.
Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat kan ek maak.
Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
Re: Thys en die "pomp & sirkomstaans" [boodskap #54170 is 'n antwoord op boodskap #54133] Vr, 30 November 2001 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Og hel, 't lyk my ek het hier 'n hele pomperasie ontketen!

Hessie sê ek moet opgee. Waarvoor HeSS?

En al wat ek probeer doe had was om 'n pompstorie te gee...

Ook maar 'n sêd dag pomperasies ontaard in argumetasies. En oor die mense
van Swellendam(A, P en t S) nou raad het oor die pomperyery sal ek ook nou
nie eintlik weet nie. Lyk my maar na 'n onlekker storie die.

Anette (ons een van die NG, Hessie), ek wonder hoeveel volgende jaar by die
sensustellers sal bykom? Seker niks nie, want hulle's mos gekondoom tot die
tande (ag ek bedoel julle weet wat) toe?

Hessie: RAD staan ook vir Rapid Application Development. Maar dis nou
seker nie goeie afrikaans nie nê?
Hier's dit: Rapiede Applikasie Develoopmente

Sien 'n 'rad' is gewoonlik 'n groter wiel met tande, skepbakke ens. 'n Rat
is kleiner en is dit is die een wat jy voor jou oë moet draai. Dan sal jy
dalk ek nie weet wat nie... Maar dis net so terloops...

En moenie so gooi nie! ek woon gelukkig nie in 'n glashuis nie!!!

Thys wat roer oppie Bos

skryf in boodskap news:3C0690C4.AFD29051@home.com...
Annette wrote:

> Ook - die wortel wortel storie klink ook maar snaaks - want as davib 'n
> wortel beteken - dan sê ons eintlik waar Wortel die wortel begrawe het?

Ongelukkig vir jou en tant Souf is hierdie informasie
gekry uit die werk van een van die grootste kenners
van die invloed van Khoi op Afrikaans - Dr. Gawie
Nienaber. Wil jy nou ook met die outoriteite op die
gebied van die Afrikaanse taal begin argumenteer?

Die mense van Swellendam.
Tinker en Gauteng [boodskap #54175 is 'n antwoord op boodskap #54168] Vr, 30 November 2001 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
>> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
>> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
>> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!

>> Piet Sulkdonkie

> Tinkerbell
> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?

Ek dag jy het dit geïmpliseer?
Woon en werk jy in Gauteng?
Vertel tog vir ons, waar werk jy?

Piet Bevraagtekendonkie
Tinker en Gauteng [boodskap #54179 is 'n antwoord op boodskap #54168] Vr, 30 November 2001 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
>> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
>> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
>> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!

>> Piet Sulkdonkie

> Tinkerbell
> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?

Ek dag jy het dit geïmpliseer?
Woon en werk jy in Gauteng?
Vertel tog vir ons, waar werk jy?

Piet Bevraagtekendonkie
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54238 is 'n antwoord op boodskap #54179] Ma, 03 Desember 2001 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
>>> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
>>> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
>>> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
>>> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!
>
>>> Piet Sulkdonkie
>
>> Tinkerbell
>> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>
>
> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
> Woon en werk jy in Gauteng?
> Vertel tog vir ons, waar werk jy?

Ja, ek woon en werk in Gauteng.
Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
Waar werk jy?

>
> Piet Bevraagtekendonkie
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54239 is 'n antwoord op boodskap #54238] Ma, 03 Desember 2001 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klokkie, as Piet is wie ek dink hy is, dan is hy al op pensioen:))
Ek help maar net intussen uit terwyl Piet nou so blou is:)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0112022227.39a2ca7c@posting.google.com...
> "Piet Pompdonkie" wrote in message
news:...
>>>> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
>>>> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
>>>> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
>>>> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!
>>
>>>> Piet Sulkdonkie
>>
>>> Tinkerbell
>>> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>>
>>
>> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>> Woon en werk jy in Gauteng?
>> Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>
>
> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
> Waar werk jy?
>
>>
>> Piet Bevraagtekendonkie
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54251 is 'n antwoord op boodskap #54239] Ma, 03 Desember 2001 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Klokkie, as Piet is wie ek dink hy is, dan is hy al op pensioen:))
> Ek help maar net intussen uit terwyl Piet nou so blou is:)
> Annette
>

Presies hoe help jy uit Nettie....??

>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Tinkerbell wrote in message
> news:6ff1ece3.0112022227.39a2ca7c@posting.google.com...
>> "Piet Pompdonkie" wrote in message
> news:...
>>>> > Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
>>>> > Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
>>>> > aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
>>>> > vuil speel. Maar ek check julle, hoor!
>>>
>>>> > Piet Sulkdonkie
>
>>>> Tinkerbell
>>>> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>>> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>>> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>>> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>>>
>>>
>>> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>>> Woon en werk jy in Gauteng?
>>> Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>>
>>
>> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
>> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
>> Waar werk jy?
>>
>>>
>>> Piet Bevraagtekendonk
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54255 is 'n antwoord op boodskap #54251] Ma, 03 Desember 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nettie? Waar het jy gaan loer?
Ek help jou deur vir jou te vertel dat as Piet is wie ek dink hy is, hy nie
vir jou kan vertel waar hy werk nie, behalwe miskien op die tuinpersoon se
senuwees:))
Vragie: Is jy dieselfde Tinkerbell wat in vandag se briewekolom in
Huisgenoot iets te vertelle gehad het?
Annette

Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0112030318.1367ecf7@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Klokkie, as Piet is wie ek dink hy is, dan is hy al op pensioen:))
>> Ek help maar net intussen uit terwyl Piet nou so blou is:)
>> Annette
>>
>
> Presies hoe help jy uit Nettie....??
>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Tinkerbell wrote in message
>> news:6ff1ece3.0112022227.39a2ca7c@posting.google.com...
>>> "Piet Pompdonkie" wrote in message
>> news:...
>>>> >> Ek is 'n biekie stil, is 'n biekie seergemaak deur
>>>> >> Tinkie wat sê sy is 'n Gautenger en dan vir my
>>>> >> aanspreek omdat ek, die eerlike donkie, glo
>>>> >> vuil speel. Maar ek check julle, hoor!
>>>>
>>>> >> Piet Sulkdonkie
>>
>>>> >Tinkerbell
>>>> >Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>>> >Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>>> >kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>>> >moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>>>>
>>>>
>>>> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>>>> Woon en werk jy in Gauteng?
>>>> Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>>>
>>>
>>> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
>>> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
>>> Waar werk jy?
>>>
>>>>
>>>> Piet Bevraagtekendonk
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54279 is 'n antwoord op boodskap #54255] Di, 04 Desember 2001 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Nettie? Waar het jy gaan loer?
> Ek help jou deur vir jou te vertel dat as Piet is wie ek dink hy is, hy nie
> vir jou kan vertel waar hy werk nie, behalwe miskien op die tuinpersoon se
> senuwees:))
> Vragie: Is jy dieselfde Tinkerbell wat in vandag se briewekolom in
> Huisgenoot iets te vertelle gehad het?
> Annette
>
>
Jy's gaaf om my te help Nettie.
Ek loer nooit...veral nie in die huisgenoot nie.
Wat het die Huigenoot se Tinkerbell te sê gehad?
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54317 is 'n antwoord op boodskap #54238] Di, 04 Desember 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>> Tinkerbell
>>> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?

>> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>> Woon en werk jy in Gauteng?
>> Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>> Piet Bevraagtekendonkie

Tinkerbell
> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...

Maar hoeddehel pos jy van Pawk se ISP as jy in Gauteng is?
Piet Dronkgeslaandonkie
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54318 is 'n antwoord op boodskap #54239] Di, 04 Desember 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9uf8oi$83ue9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Klokkie, as Piet is wie ek dink hy is, dan is hy al op pensioen:))
> Ek help maar net intussen uit terwyl Piet nou so blou is:)
> Annette

Ek het jou al gesê
Al wil jy dit nie so hê
Niemand hierso weet
Almal sal bly sweet

Ja niemand weet wie
Is die donkie nie
'n Pomponkie op pensioen
Is 'n mooie visoen....

Piet Lekkerdonkie
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54339 is 'n antwoord op boodskap #54317] Wo, 05 Desember 2001 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
>>>> Tinkerbell
>>>> Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>>> Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>>> kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>>> moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>
>>> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>>> Woon en werk jy in Gauteng?
>>> Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>>> Piet Bevraagtekendonkie
>
> Tinkerbell
>> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
>> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
>
> Maar hoeddehel pos jy van Pawk se ISP as jy in Gauteng is?
> Piet Dronkgeslaandonkie

Ag, skattebol ek weet nie...jy is lyk my die boffen met hierdie
tegniese dinge...figure jy dit vir ons uit.
Maar sit sit ek sowaar as vet in Gauteng.
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54391 is 'n antwoord op boodskap #54339] Wo, 05 Desember 2001 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell) skryf in boodskap news:...
> "Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
>>>> >Tinkerbell
>>>> >Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>>> >Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>>> >kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>>> >moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>
>>>> Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>>>> Woon en werk jy in Gauteng?
>>>> Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>>>> Piet Bevraagtekendonkie
>>
>> Tinkerbell
>>> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
>>> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
>>
>> Maar hoeddehel pos jy van Pawk se ISP as jy in Gauteng is?

>> Piet Dronkgeslaandonkie
>
>
> Ag, skattebol ek weet nie...jy is lyk my die boffen met hierdie
> tegniese dinge...figure jy dit vir ons uit.
> Maar sit sit ek sowaar as vet in Gauteng.

Kinky: Wáár in Gauteng, Tinkerbell? Ek is ook van Gauteng. Miskien
kan ons ontmoet? Dan kan ek vir Piet vertel hoe mooi jonk jy is! En
as jy mooier as ek is, - dan gee ek die donkie vir jou! :-)
Re: Tinker en Gauteng [boodskap #54397 is 'n antwoord op boodskap #54391] Do, 06 Desember 2001 06:43 Na vorige boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
>>>> > >Tinkerbell
>>>> > >Maar Piet ek is 'n Gautenger.
>>>> > >Ek is jammer as ek jou biekie seergemaak het...maar wat
>>>> > >kan ek maak. Blaas asseblief tog nou jou wange af...hoe
>>>> > >moet ek voel as jy sê ek is 'n jokker?
>
>>>> > Ek dag jy het dit geïmpliseer?
>>>> > Woon en werk jy in Gauteng?
>>>> > Vertel tog vir ons, waar werk jy?
>>>> > Piet Bevraagtekendonkie
>>>
>>> Tinkerbell
>>>> Ja, ek woon en werk in Gauteng.
>>>> Ek kan mos nie sommer net so sê waar ek werk nie...
>>>
>>> Maar hoeddehel pos jy van Pawk se ISP as jy in Gauteng is?
>
>
>>> Piet Dronkgeslaandonkie
>>
>>
>> Ag, skattebol ek weet nie...jy is lyk my die boffen met hierdie
>> tegniese dinge...figure jy dit vir ons uit.
>> Maar sit sit ek sowaar as vet in Gauteng.
>
> Kinky: Wáár in Gauteng, Tinkerbell? Ek is ook van Gauteng. Miskien
> kan ons ontmoet? Dan kan ek vir Piet vertel hoe mooi jonk jy is! En
> as jy mooier as ek is, - dan gee ek die donkie vir jou! :-)

Sjoe, watse beklemming is hier nou om my hart...al die sê-nou's.
Sê nou jy is blond,sê nou jy is 23,sê nou jy lyk soos Annelien
Kriel,sê nou jy's een van daai vroumense wat elke 30 sekondes haar
hare oor haar skouers flip.wat sal ek aantrek? My hare...o,hel my
hare..sal dit moet laat doen.
Sê-nou...jy's my buurvrou, sê-nou ek het al 'n affair met jou man
gehad:), sê nou jy skiet my...of nog erger..jy los my soos 'n koue
patat by die koffie-winkel en maak my betaal..sê nou ek mors koffie op
my hemp en jy kom vertel vir almal op hierdie ng,
ok.
In Centurion.
Vrydag 13.00
mugg & bean.
Bring 'n rooi roos.sodat ek jou dadelik kan uitken.
Ek sal die een met goue horlosie aan my linkerarm wees.
Vorige onderwerp: Muisdonkie
Volgende onderwerp: Die Verskil - Antwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:16:24 MGT 2024