Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5623] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams mutual intelligibility
DS: [AFRIKAANS:5623] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams mutual intelligibility [boodskap #5307] Vr, 19 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Abel du Plessis
Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 8:25
Aan: 'afri...@unseen.aztec.co.za'
Onderwerp: RE: [AFRIKAANS:5623] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams =
mutual intelligibility

Redgy schreef:

In Belgi-e / Vlaanderen sal jy met 'dikwels' (=dikwijls, dikkels, west
Vlaams di?ls, ?=glottal stop) geen snaakse opmerkinge kry nie ...

Robert antwoord:

In Nederland ook niet hoor, 'vaak' wordt weliswaar vaker :-) gebruikt dan 'dikwijls',
maar 'dikwijls' wordt ook wel eens gebruikt. En het heeft in ieder geval geen
bijbetekenis (of er moet mij iets ontgaan zijn de laatste 23 jaar).


'n Vriendin in Boeselingheliede (naby Badhoevedorp) vertel dat 'n
kollega van haar goed uitgelag is op 'n vergadering (hulle werk daar vir
Filmnet) toe hy gevra het of die vergadering hom sou verskoon. Op die
vraag hoe lank, het die ongelukkige kêrel geantwoord: "O ek gaan net
vir 'n 'rukkie'..."
Dit is blykbaar 'n eufimisme vir masturbasie ;-)

Groetnis

Abel du Plessis
DS: [AFRIKAANS:5645] Re: AW: Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams [boodskap #5316 is 'n antwoord op boodskap #5307] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 1:30
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5645] Re: AW: Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams

As jy Afrikaans praat teen een 'Hollander' en hy versta nie die woord
'dikwels' nie, dan moet jy hom na een K.N.O. (keel-, neus- en oorarts)
verwys, want dan is syn ore nie goed nie. :-)


--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DS: [AFRIKAANS:5648] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams mut [boodskap #5323 is 'n antwoord op boodskap #5307] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 1:30
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5648] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams mut

> Date sent: Fri, 19 Jan 96 09:30 SAT
> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: Abel du Plessis
> To: Multiple recipients of list

> Subject: [AFRIKAANS:5634] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams
mutual intelligibility
------------------------
knip-knip
------------------------
>
>
> 'n Vriendin in Boeselingheliede (naby Badhoevedorp) vertel dat 'n
kollega van haar goed uitgelag is op 'n vergadering (hulle werk daar vir
Filmnet) toe hy gevra het of die vergadering hom sou versko

> Dit is blykbaar 'n eufimisme vir masturbasie ;-)
>
> Groetnis
>
> Abel du Plessis
>

Ek is een part van jou boodskap kwyt, want jou reels is te lang vir
my, maar ek dink dat ek dit tog wel begryp. Maar 'verskoon' is geen
eufimisme vir masturbasie nie. 'Verskoon' is skone klere aantrek of
by een baba skone luiers (?).

Dit het vir my die eerste keer gewees, dat ek van Boeselingheliede
gehoor het. Ek het dit nagesien in die 'VUGA'lys (een lys met alle
nederlanse plaasname en gemeentename) en jy skryf die naam ook nog
presies goed. Boeselingheliede in die gemeente Haarlemmermeer, in die
provinsie Noord-Holland. Dit moet vlak by Schiphol wees.

--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DS: [AFRIKAANS:5648] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams smut [boodskap #5429 is 'n antwoord op boodskap #5307] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Abel du Plessis
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 18:46
Aan: 'afri...@unseen.aztec.co.za'
Onderwerp: RE: [AFRIKAANS:5648] Re: Afrikaans vs Nederlands/vlaams smut

FW skryf na aanleiding van my skrywe:

>
> 'n Vriendin in Boeselingheliede (naby Badhoevedorp) vertel dat 'n =
kollega van haar goed uitgelag is op 'n vergadering (hulle werk daar vir
Filmnet) toe hy gevra het of die vergadering hom sou versko

Ek is een part van jou boodskap kwyt, want jou reels is te lang vir
my, maar ek dink dat ek dit tog wel begryp. Maar 'verskoon' is geen
eufimisme vir masturbasie nie. 'Verskoon' is skone klere aantrek of
by een baba skone luiers (?).

Dit lyk my daar het wat fout gegaan met die versending van die boodskap.
Die persoon het gevra of die vergadering hom sou verskoon vir 'n
'rukkie'.

Dit het vir my die eerste keer gewees, dat ek van Boeselingheliede
gehoor het. Ek het dit nagesien in die 'VUGA'lys (een lys met alle
nederlanse plaasname en gemeentename) en jy skryf die naam ook nog
presies goed. Boeselingheliede in die gemeente Haarlemmermeer, in die
provinsie Noord-Holland. Dit moet vlak by Schiphol wees.

Dit klop. Dis so halfpad tussen Schiphol en Haarlem.

Groetnis uit Kommetjie

Abel
Vorige onderwerp: DS: DEELNEEM
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5768] Was die Boererepublieke liberaal?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:59:24 MGT 2024