Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ...en Annette...
...en Annette... [boodskap #54203] Vr, 30 November 2001 21:09 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...daar's toe geen virus nie. Dit was net google wat wacky geraak het.
Nogal snaaks. My sakie by die werk het omtrent 15 ernstige antivirusse
in, maar daai boggeroppie (reg gespel DD en Ta' Hess?) het hier by die
huis ook uitgeslaan, waar ek ook sterk teen HIV en ander virusse
beskerm word!
Re: ...en Annette... [boodskap #54283 is 'n antwoord op boodskap #54203] Di, 04 Desember 2001 06:21 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het jy dan 'n kondoom oor jou rekenaar? Waar kry jy dit, en watter grootte?
Of glo jy ook dat 'n sindroom nie deur virusse kan onstaan nie?
Ek weet van 'n hele paar rekenaars wie se eienaars so geglo het dat hulle
onaantasbaar is totdat hulle op die 'net geklim het en lustig aan e-pos
boodskappe begin ontvang en uitstuur het...

Wie's NIMDA en wat maak hy op my "boot sector"?

Thys oppie Bos (met Anti Virus en Oom Kiem)

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0111301309.7404f230@posting.google.com...
> ...daar's toe geen virus nie. Dit was net google wat wacky geraak het.
> Nogal snaaks. My sakie by die werk het omtrent 15 ernstige antivirusse
> in, maar daai boggeroppie (reg gespel DD en Ta' Hess?) het hier by die
> huis ook uitgeslaan, waar ek ook sterk teen HIV en ander virusse
> beskerm word!
Vorige onderwerp: Geen raad met Gloudina
Volgende onderwerp: Boelies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 20:57:46 MGT 2024