Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans
Afrikaans [boodskap #54171] Vr, 30 November 2001 07:18 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie is vir die Hollandse en Vlaamse lede wat hier pos.
Gaan kyk na http://www.ned.univie.ac.at/publicaties/taalgeschiedenis/nl/ afrikaans.htm
Dis 'n publikasie oor die ontwikkeling van afrikaans. Kort (net 5 Page
Downs op my monitor) en tot die punt.
As julle almal dalk taalkundiges is en weet van hierdie saak, ignoreer
asseblief.

Groete, Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54174 is 'n antwoord op boodskap #54171] Vr, 30 November 2001 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat probeer jy doen Drom?
Is dit jou bedrae oor die rat wat Gloudina voor ons oë probeer draai?:))))
Annette

news:1e507c17.0111292318.4630408d@posting.google.com...
> Hierdie is vir die Hollandse en Vlaamse lede wat hier pos.
> Gaan kyk na
http://www.ned.univie.ac.at/publicaties/taalgeschiedenis/nl/ afrikaans.htm
> Dis 'n publikasie oor die ontwikkeling van afrikaans. Kort (net 5 Page
> Downs op my monitor) en tot die punt.
> As julle almal dalk taalkundiges is en weet van hierdie saak, ignoreer
> asseblief.
>
> Groete, Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54195 is 'n antwoord op boodskap #54174] Vr, 30 November 2001 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wat probeer jy doen Drom?

Wow Aneette, vanmiddag met my vreetbreek by die werk pos ek toe wat ek
dink 'n heel onskuldige dingetjie was. En noe kom ek terug en daar's
226 antwoorde! Dit was net 'n stukkie in Hollands oor die ontstaan van
Afrikaans. Wat daar gebeur het weet ek gladnie!!!!
Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54196 is 'n antwoord op boodskap #54174] Vr, 30 November 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"

Weejy, ek was so onsteld oor jou aanval. My oorspronklike pos is die
een net bokant joune. Ek weet gladnie hoe daai ander klomp stront
bokant dit daar in- gekom het nie. Graag vra ek die hele ng nederig om
verskoning. Hier is ek op 'n manier genail. Dalk is die opskrif,
Afrikaans, 'n teken vir iets? Jammer.

Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54197 is 'n antwoord op boodskap #54196] Vr, 30 November 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek jou aanval??
Waarvan praat jy?
Ek het jou twee vragies gevra, dis al?
Wat is hierdie vreeslike sensitiwiteit oor nou ?
Ek het in elk geval net met jou 'n grappie gemaak.
Dus, liewe Drom, gaan slaap gerus.
Die gewaande aanval van my af bestaan net in jou kop.
Annette

news:1e507c17.0111301004.3c399828@posting.google.com...
> "Annette"
>
> Weejy, ek was so onsteld oor jou aanval. My oorspronklike pos is die
> een net bokant joune. Ek weet gladnie hoe daai ander klomp stront
> bokant dit daar in- gekom het nie. Graag vra ek die hele ng nederig om
> verskoning. Hier is ek op 'n manier genail. Dalk is die opskrif,
> Afrikaans, 'n teken vir iets? Jammer.
>
> Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54198 is 'n antwoord op boodskap #54195] Vr, 30 November 2001 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stuur asseblief die ander 225 antwoorde - ek het nie een hier gekry nie;))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111300954.322f8f60@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat probeer jy doen Drom?
>
> Wow Aneette, vanmiddag met my vreetbreek by die werk pos ek toe wat ek
> dink 'n heel onskuldige dingetjie was. En noe kom ek terug en daar's
> 226 antwoorde! Dit was net 'n stukkie in Hollands oor die ontstaan van
> Afrikaans. Wat daar gebeur het weet ek gladnie!!!!
> Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54199 is 'n antwoord op boodskap #54174] Vr, 30 November 2001 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wat probeer jy doen Drom?
> Is dit jou bedrae oor die rat wat Gloudina voor ons oë probeer draai?:))))
> Annette
>
>
>
> news:1e507c17.0111292318.4630408d@posting.google.com...
>> Hierdie is vir die Hollandse en Vlaamse lede wat hier pos.
>> Gaan kyk na
> http://www.ned.univie.ac.at/publicaties/taalgeschiedenis/nl/ afrikaans.htm
>> Dis 'n publikasie oor die ontwikkeling van afrikaans. Kort (net 5 Page
>> Downs op my monitor) en tot die punt.
>> As julle almal dalk taalkundiges is en weet van hierdie saak, ignoreer
>> asseblief.
>>
>> Groete, Drom

Jong, Annette, hier's weer 'n pos vir jou. Dalk tel google 'n vroeer
pos op en sit dinge darby. My pos was net 'n adres waar Afrikaans se
ontstaan mooi in Hollands uieengesit word. Wow, nou is daar 226
antwoorde! Dalk raak google some wacky, en antwoord op goed van lank
gelede. Ek vra mooi om verskoning. Drom
Re: Afrikaans [boodskap #54200 is 'n antwoord op boodskap #54199] Vr, 30 November 2001 18:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy hoef nie om verskoning te vra nie - ek is 'n vredeliewende ou dier:))
Oortuig net vir Gloudina dat sy strooi praat:)))
Annette

--

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111301022.bab8662@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat probeer jy doen Drom?
>> Is dit jou bedrae oor die rat wat Gloudina voor ons oë probeer draai?:))))
>> Annette
>>
>>
>>
>> news:1e507c17.0111292318.4630408d@posting.google.com...
>>> Hierdie is vir die Hollandse en Vlaamse lede wat hier pos.
>>> Gaan kyk na
>>
http://www.ned.univie.ac.at/publicaties/taalgeschiedenis/nl/ afrikaans.htm
>>> Dis 'n publikasie oor die ontwikkeling van afrikaans. Kort (net 5 Page
>>> Downs op my monitor) en tot die punt.
>>> As julle almal dalk taalkundiges is en weet van hierdie saak, ignoreer
>>> asseblief.
>>>
>>> Groete, Drom
>
> Jong, Annette, hier's weer 'n pos vir jou. Dalk tel google 'n vroeer
> pos op en sit dinge darby. My pos was net 'n adres waar Afrikaans se
> ontstaan mooi in Hollands uieengesit word. Wow, nou is daar 226
> antwoorde! Dalk raak google some wacky, en antwoord op goed van lank
> gelede. Ek vra mooi om verskoning. Drom
Vorige onderwerp: Raad met rad
Volgende onderwerp: Friekaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 13:56:13 MGT 2024