Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5682] Foto Album
DS: [AFRIKAANS:5682] Foto Album [boodskap #5347] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 17:21
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5682] Foto Album

Ek wil graag 'n foto album opstel van persoonlikhede in die
Afrikaanse letterkunde. To dusver is daar nog net een foto op my
houmpeitsj, nl Jan Greshoff. As enige iemand oor fotos en skandeer
geriewe beskik, sal ek dit waardeer as julle 'n paar .gif fotos kan
aanstuur.

Die Greshoff foto kom uit "Standpunte" van 1949, destyds gepubliseer
in 'n spesiale hulde uitgawe ter viering van sy 60-ste verjaarsdag.

Groete

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
DS: [AFRIKAANS:5683] Re: Foto Album [boodskap #5348 is 'n antwoord op boodskap #5347] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 17:56
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5683] Re: Foto Album

Joop skryf:

> Die Greshoff foto kom uit "Standpunte" van 1949, destyds gepubliseer
> in 'n spesiale hulde uitgawe ter viering van sy 60-ste verjaarsdag.

Gepraat van Jan Greshoff: Hy was 'n goeie vriend van die Vlaamse
skrywer Willem Elsshcot (skrywersnaam van Alfons de Ridder). As
ek reg onthou, het Elsschot sy boek, "Kaas", aan Greshoff opgedra.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5683] Re: Foto Album [boodskap #5349 is 'n antwoord op boodskap #5348] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Abel du Plessis
Verzonden: maandag 22 januari 1996 18:25
Aan: 'afri...@unseen.aztec.co.za'
Onderwerp: RE: [AFRIKAANS:5683] Re: Foto Album

Joop skryf:

> Die Greshoff foto kom uit "Standpunte" van 1949, destyds gepubliseer
> in 'n spesiale hulde uitgawe ter viering van sy 60-ste verjaarsdag.

Renier antwoord:

Gepraat van Jan Greshoff: Hy was 'n goeie vriend van die Vlaamse
skrywer Willem Elsshcot (skrywersnaam van Alfons de Ridder). As
ek reg onthou, het Elsschot sy boek, "Kaas", aan Greshoff opgedra.
--

Nou is ek nuuskierig. Vertel vir ons leke meer oor die werke van Jan Greshoff.

Groetnis

Abel
DS: [AFRIKAANS:5688] Re: Foto Album [boodskap #5367 is 'n antwoord op boodskap #5347] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 20:29
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5688] Re: Foto Album

On 22 Jan 96 at 16:21, Dullaart, JF, Franz wrote about
[AFRIKAANS:5682] Foto Album:

> Ek wil graag 'n foto album opstel van persoonlikhede in die
> Afrikaanse letterkunde. To dusver is daar nog net een foto op my
> houmpeitsj, nl Jan Greshoff. As enige iemand oor fotos en skandeer
> geriewe beskik, sal ek dit waardeer as julle 'n paar .gif fotos kan
> aanstuur.
>
Gewoonlik vra ek R15 per foto, maar sal die foto's gratis vir
Franz/Joop inlees. Kontak my asb by nvd...@cis.co.za sodat ons kan
reel. (Wat 'n mens nie alles ter wille van die Taal sal
doen nie....)

'Skuus, maar ek kan nie meer die verduideliking vir Franz/Joop se
identiteitskrisis onthou nie. Sal iemand dit asb weer kan herhaal?

O Ja, Franz/Joop hoe groot moet die foto's ingelees word?

Groete

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
DS: [AFRIKAANS:5696] Re: Foto Album [boodskap #5402 is 'n antwoord op boodskap #5347] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: WYBENGA D[SMTP:W...@serval.vista.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 9:58
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5696] Re: Foto Album

Joop,
NALN in Bloemfontein beskik oor 'n reuseversameling foto's wat spotgoedkoop
bebestel kan word.
Daan
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5637] Die Ekonomie in SA
Volgende onderwerp: Re: Boere/Afrikaners/Rocks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:06:35 MGT 2024