Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verdere Feite:
Verdere Feite: [boodskap #53935] So, 25 November 2001 06:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ivm met die 8 maanse oue baba se verkragting:
1) Sy kon nog nie praat nie
2) Sy het by haar ouers op die bed geslaap, en is van daar ontvoer sonder
dat hulle dit agtergekom het.
3) Sy is gevind 50m van haar huis, maar niemand het die kind hoor skree nie.
4) Haar moeder beweer sy het 11nm van die werk gekom, en hulle almal het
omtrent 'n uur later gaan slaap.
5)Die baba is om 3.40vm gevind en na die polisiekantoor geneem. Van daar is
sy na 'n sorgsentrum geneem, waar daar ontdek is dat sy verkrag is , en
vandaar is sy na Tygerberg geneem.
6) Die ouers is om 4.40vm ( 1 uur later as die koerant reg is) wakker gemaak
deur 'n buurman en is gevra of die kind wat in die straat gevind is, hulle
kind is.
Die omstandighede rondom hierdie saak lyk vir my nog steeds baie verdag.
Annette
Re: Verdere Feite: [boodskap #53942 is 'n antwoord op boodskap #53935] So, 25 November 2001 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 08:16:01 +0200, "Annette" wrote:

> Ivm met die 8 maanse oue baba se verkragting:

Dit is natuurlik 'n bekende feit waarom dit gebeur.
Die geloof onder die swartes dat vigs voorkom kan word deur gemeenskap
met 'n maagd te hê. Miskien kan die regering 'n geweldige bydrae
lewer deur daardie siek geloof dmv baie wye media die nek in te slaan.

Dit laat my nou besef hoe losbandig die lewe is. Dis slegs beslis 'n
maagd as sy enkele maande oud is!

DD
Re: Verdere Feite: [boodskap #53945 is 'n antwoord op boodskap #53942] So, 25 November 2001 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek moet sê, soos dit nou aangaan, staan die verkragters kort voor lank
tou voor die kraaminrigting.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:e3q10u851444poef2s6agq69t5vlvrpc2e@4ax.com...
> On Sun, 25 Nov 2001 08:16:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ivm met die 8 maanse oue baba se verkragting:
>
>
> Dit is natuurlik 'n bekende feit waarom dit gebeur.
> Die geloof onder die swartes dat vigs voorkom kan word deur gemeenskap
> met 'n maagd te hê. Miskien kan die regering 'n geweldige bydrae
> lewer deur daardie siek geloof dmv baie wye media die nek in te slaan.
>
> Dit laat my nou besef hoe losbandig die lewe is. Dis slegs beslis 'n
> maagd as sy enkele maande oud is!
>
> DD
Re: Verdere Feite: [boodskap #53948 is 'n antwoord op boodskap #53945] So, 25 November 2001 13:21 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Nov 2001 15:13:50 +0200, "Annette" wrote:

> Wel, ek moet sê, soos dit nou aangaan, staan die verkragters kort voor lank
> tou voor die kraaminrigting.
> Annette
>

Verkragters? Met 'n 'rrr'?

DD
Vorige onderwerp: Pieter Marais
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 23:49:36 MGT 2024