Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina is nou 'n Roger?
Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53830] Do, 22 November 2001 09:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van naamsveranderingekspert gepraat:))))
Annette
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53835 is 'n antwoord op boodskap #53830] Do, 22 November 2001 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Van naamsveranderingekspert gepraat:))))

Dierbaarheid. Dis nou amper nege-uur in die die oggend hier by ons
(vier-uur in die namiddag
by julle.) Die groot oorskakeling kom eers in
'n uur se tyd, om tienuur. So jy het die kat aan
die stert beet, is voor op die wa, weet nie waar
dawid die wortels gegrawe het nie, is die kluts
skoon kwyt.
As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
die nuusgroep verdwyn, sal julle weet
waar ek is.

Tant Hessie op die vlaktes buite Kandahar.
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53840 is 'n antwoord op boodskap #53830] Do, 22 November 2001 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:
As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
die nuusgroep verdwyn, sal julle weet waar ek is.

Wouter
Roger. 10-4
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53842 is 'n antwoord op boodskap #53830] Do, 22 November 2001 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Gloudina:
> As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
> die nuusgroep verdwyn, sal julle weet waar ek is.
>
> Wouter
> Roger. 10-4

Dankie. Maar die groot oorgang is nou tot vier-uur vanmiddag ons tyd
uitgestel. Famous
North American efficiency.

Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens.
As die internet breek, maak Tant Hessie hom
weer heel.
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53844 is 'n antwoord op boodskap #53830] Do, 22 November 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iewers in Kanada?:)
Annette

.com...
> Annette wrote:
>
>> Van naamsveranderingekspert gepraat:))))
>
> Dierbaarheid. Dis nou amper nege-uur in die die oggend hier by ons
> (vier-uur in die namiddag
> by julle.) Die groot oorskakeling kom eers in
> 'n uur se tyd, om tienuur. So jy het die kat aan
> die stert beet, is voor op die wa, weet nie waar
> dawid die wortels gegrawe het nie, is die kluts
> skoon kwyt.
> As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
> die nuusgroep verdwyn, sal julle weet
> waar ek is.
>
> Tant Hessie op die vlaktes buite Kandahar.
>
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53886 is 'n antwoord op boodskap #53844] Vr, 23 November 2001 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee man, sy sê mos nou op die vlaktes buite Kandahar! ;)

Annette skryf in boodskap news:9tj910$30kcl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iewers in Kanada?:)
> Annette
>
>
> .com...
>> Annette wrote:
>>
>>> Van naamsveranderingekspert gepraat:))))
>>
>> Dierbaarheid. Dis nou amper nege-uur in die die oggend hier by ons
>> (vier-uur in die namiddag
>> by julle.) Die groot oorskakeling kom eers in
>> 'n uur se tyd, om tienuur. So jy het die kat aan
>> die stert beet, is voor op die wa, weet nie waar
>> dawid die wortels gegrawe het nie, is die kluts
>> skoon kwyt.
>> As ek in die nabye toekoms vir 'n rukkie van
>> die nuusgroep verdwyn, sal julle weet
>> waar ek is.
>>
>> Tant Hessie op die vlaktes buite Kandahar.
>>
>
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53905 is 'n antwoord op boodskap #53830] Vr, 23 November 2001 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Nee man, sy sê mos nou op die vlaktes buite Kandahar! ;)
>

Die groot oorskakeling is tot vandag toe uitgestel.
Dit lyk vir my ek moet die Northern Alliance en
Amerikaanse Special Forces inroep om 'n bietjie
vuur te maak onder Rogers se jy weet wat.

Tant Hessie van Jallalabad
Re: Gloudina is nou 'n Roger? [boodskap #53927 is 'n antwoord op boodskap #53905] Vr, 23 November 2001 23:36 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> Tant Hessie van Jallalabad

Wel, die groot oorskakeling in toe gedoen maar steeds kom ek op as
@home.

Tant Hessie van Herat
Vorige onderwerp: Was dit nodig?
Volgende onderwerp: Jongensfontien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:52:56 MGT 2024