Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse kultuur
Kaapse kultuur [boodskap #53825] Do, 22 November 2001 07:42 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou, met al die woelinge in die Kaap, is dit dalk 'n goeie tyd om
diegene wat nie op hoogte is nie in te lig oor Kapenaars se
eienaardighede en tekortkominge. Hier volg net 'n paar punte, in geen
spesifieke volgorde:

1. Hulle kyk neer op voedsame pap en wors, en eet liewer bokkoms en
patats
2. Hulle drink wyn eerder as die meer sosiaal-aanvaarbare brandewyn en
coke
3. Hulle eet toast by braaivleis, nie pap soos dit hoort nie
4. Hulle plant wingerde en boorde aan eerder as mielies
5. Baie praat snaaks, se 'g' vir 'r' en het snaakse aksente
6. Dit reen in die winter daar pleks van in die somer soos dit hoort
7. Hulle kruip agter berge weg en woon nie op goeie stowwerige vlaktes
nie
8. Diegene onder hulle wat die lig gesien het en binnelands toe getrek
het, reageer eienaardig as blou wolke opsteek; swaar komberse word
voor die vensters gehang, doeke word oor spieels gegooi en dan kruip
hulle onder hulle beddens of in hulle hangkaste weg
9. As die snoek loop, lyk die see soos die N2 teen spitstyd
10. Hulle hare is deurmekaar agv die wind, sommiges kam dit nie eers
meer nie
11. Hulle weet nie wie regeer hulle nie en ook nie eintlik wie hulle
wil he nie

Mens kan nog lank aangaan maar hierdie hierbo behoort die idee oor te
dra.

(Koes my kjend...hier kom dalk kaaak!) ;-))))))))))
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53828 is 'n antwoord op boodskap #53825] Do, 22 November 2001 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag Drom , ek het nie so iets mak verwag nie - alles wat jy gesê het is tog
waar, maar daar is 'n paar belangrike goed wat jy uitgelos het:
1) As mens nie Tafelberg kan sien nie, is jy rigtingbedinges
2) Ons dames dra selde rompe of rokke - en nou weet julle sommer daardie
advertensie van die opwaairompie is vals advertensie
3) Hier is nie snobs nie - al tyd wanneer hier snobs in die Kaap is, is daar
mense met ander nommerplate rondry:))
4) Daar is meer rose hier as in Bloemfontein.
5) Ons het die grootste inkopiesentrum in die Suidelike Halfrond hier.
6) Ons kan in die somer tot laataand in die son sit.
Annette

@posting.google.com...
> Nou, met al die woelinge in die Kaap, is dit dalk 'n goeie tyd om
> diegene wat nie op hoogte is nie in te lig oor Kapenaars se
> eienaardighede en tekortkominge. Hier volg net 'n paar punte, in geen
> spesifieke volgorde:
>
> 1. Hulle kyk neer op voedsame pap en wors, en eet liewer bokkoms en
> patats
> 2. Hulle drink wyn eerder as die meer sosiaal-aanvaarbare brandewyn en
> coke
> 3. Hulle eet toast by braaivleis, nie pap soos dit hoort nie
> 4. Hulle plant wingerde en boorde aan eerder as mielies
> 5. Baie praat snaaks, se 'g' vir 'r' en het snaakse aksente
> 6. Dit reen in die winter daar pleks van in die somer soos dit hoort
> 7. Hulle kruip agter berge weg en woon nie op goeie stowwerige vlaktes
> nie
> 8. Diegene onder hulle wat die lig gesien het en binnelands toe getrek
> het, reageer eienaardig as blou wolke opsteek; swaar komberse word
> voor die vensters gehang, doeke word oor spieels gegooi en dan kruip
> hulle onder hulle beddens of in hulle hangkaste weg
> 9. As die snoek loop, lyk die see soos die N2 teen spitstyd
> 10. Hulle hare is deurmekaar agv die wind, sommiges kam dit nie eers
> meer nie
> 11. Hulle weet nie wie regeer hulle nie en ook nie eintlik wie hulle
> wil he nie
>
> Mens kan nog lank aangaan maar hierdie hierbo behoort die idee oor te
> dra.
>
>
> (Koes my kjend...hier kom dalk kaaak!) ;-))))))))))
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53837 is 'n antwoord op boodskap #53828] Do, 22 November 2001 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
nie...

Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
vol af nie...

Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n bottel
rooies uit 'n mieliestronk maak?
En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
:-)))
Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...

"Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
(soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
was jy gereed vir besigheid.

Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53845 is 'n antwoord op boodskap #53837] Do, 22 November 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
sommer die son so ruik in die verskillede geure.
En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
Annette ( mebosliefhebber)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Thys de Wet skryf in boodskap news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
> Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
> minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
> nie...
>
> Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
> kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
> vol af nie...
>
> Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
> rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
> rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
> En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
> Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
> Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n bottel
> rooies uit 'n mieliestronk maak?
> En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
> bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
> Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
> Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
> skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
> :-)))
> Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
> nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
> Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>
> "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
> Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
> Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
> transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
> Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
> (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
> was jy gereed vir besigheid.
>
> Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53857 is 'n antwoord op boodskap #53845] Do, 22 November 2001 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> al die perskes wat daar so oop en
> bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi.

En elkeen van daardie verskillende perskes het 'n verskillende kleur bloeisel in
die lente.
Word die Kakamas- vaspit perske as
sodanig bemark? Hulle het glo aangeneem
dat hierdie perske uitgesterwe het, en toe
het gevangenes in die Anglo Boere-oorlog
op St. Helena hierdie perske daar gevind
en van die pitte teruggebring na SA. Dit
is veronderstel om een van die beste
inmaak-perskes te wees, omdat dit so
ferm is en nie pap word as dit ingemaak
is nie. Waar ek grootgeword het, was
hierdie perskes soos klein appels so
groot. Maar nie my geliefkoosde eet-
perske nie, omrede die vas pit.

Gloudina
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53860 is 'n antwoord op boodskap #53825] Do, 22 November 2001 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien is dit, Gloudina, maar in die reel praat ons nie van die Kakamas
Vaspit nie:))
Om die waarheid te sê sommige mense sal dink ek praat van hardlywigheid))) -
maar dit daar gelaat - net iets wat ek opgemerk het terwyl ek dit geskryf
het.
Ja, die Groot Geel Vaspitperske is baie geliefd - Vir inmaak, droog,
konfyt, en sommer netso eet - ek kan ure agterna nog met die pit in my kies
sit .
Te lekker.
Annette

skryf in boodskap news:3BFD5019.73441E60@home.com...
Annette wrote:

> al die perskes wat daar so oop en
> bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi.

En elkeen van daardie verskillende perskes het 'n verskillende kleur
bloeisel in
die lente.
Word die Kakamas- vaspit perske as
sodanig bemark? Hulle het glo aangeneem
dat hierdie perske uitgesterwe het, en toe
het gevangenes in die Anglo Boere-oorlog
op St. Helena hierdie perske daar gevind
en van die pitte teruggebring na SA. Dit
is veronderstel om een van die beste
inmaak-perskes te wees, omdat dit so
ferm is en nie pap word as dit ingemaak
is nie. Waar ek grootgeword het, was
hierdie perskes soos klein appels so
groot. Maar nie my geliefkoosde eet-
perske nie, omrede die vas pit.

Gloudina
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53885 is 'n antwoord op boodskap #53837] Vr, 23 November 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys

Ek kom g'n van die Onderveld af nie. Skaam jou om so te dink. My
posisie is so 1000 km amper direk Oos van jou. En nou ja, ons het nie
kelders hier rond nie, maar kan nou nog steeds 'n sakkie lemoene op
straat koop vir R4. Ek drink ook g'n hardehout en coke nie. Self
verkies ek so vingerhoedjie (Ha Ha Ha = wyfiemens se siniese lag)
Skotse wyn voor aandete en van daai bruin wyn, wat skuim as mens dit
skink, na gholf tussen die doring- en witstinkhoutbome.

Ja, ek hou van die Kaap, die Boland en die Suid Kaap. Het baie bande
daar. Sommige dele is net te besig - te veel mense op te klein lappies
Aarde. En alles is ook te duur.

Groete
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53887 is 'n antwoord op boodskap #53845] Vr, 23 November 2001 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons het gister ons eerste mielies gehad na aandete, met lekker botter op.
Aag siestog, dis nou net jammer julle in die Kaap sal nou nie weet dit is
net so lekker soos nagereg nie... ;)

Die vrugte is maar duur in die begin van die seisoen. Ek vermy dit maar ook
eers tot so bietjie later in die seisoen.

Annette skryf in boodskap news:9tj912$30kcl$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
> bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
> sommer die son so ruik in die verskillede geure.
> En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
> Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
> waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
> Annette ( mebosliefhebber)
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Thys de Wet wrote in message
> news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
>> Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
>> minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
>> nie...
>>
>> Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
>> kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
>> vol af nie...
>>
>> Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
>> rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
>> rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
>> En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
>> Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
>> Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n bottel
>> rooies uit 'n mieliestronk maak?
>> En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
>> bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
>> Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
>> Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
>> skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
>> :-)))
>> Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
>> nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
>> Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>>
>> "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
>> Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
>> Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
>> transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
>> Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
>> (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
>> was jy gereed vir besigheid.
>>
>> Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>>
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53890 is 'n antwoord op boodskap #53825] Vr, 23 November 2001 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Word die Kakamas- vaspit perske as
> sodanig bemark?
>
> Gloudina

As ek reg onthou was die naam, Kakamasperske, op 'n stadium 'n soort
van 'n generiese term wat na alle taaipitperskes verwys het. Nie nou
eintlik meer nie.
Ek is nie 'n pomoloog nie maar ek het so gedagte dat Kakamasperskes
laat in die seisoen ryp geword het. Is ek reg? Deesdae kry mens
verskillende varieteite wat van laat-lente tot in die herfs ryp word.
En, soos met alle vrugte en groente, is hulle vir die mark geteel en
nie vir die verbruiker nie. Alles het 'n langer raklewe maar alles
raak ook smaakloser.

Groete
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53893 is 'n antwoord op boodskap #53887] Vr, 23 November 2001 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons eet al die afgelope maand hier mielies - lekker - met botter - Ek weet
nie waar dit vandaan kom nie, maar dit is ryp en lekker.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfe063e.0@news1.mweb.co.za...
> Ons het gister ons eerste mielies gehad na aandete, met lekker botter op.
> Aag siestog, dis nou net jammer julle in die Kaap sal nou nie weet dit is
> net so lekker soos nagereg nie... ;)
>
> Die vrugte is maar duur in die begin van die seisoen. Ek vermy dit maar ook
> eers tot so bietjie later in die seisoen.
>
> Annette wrote in message
> news:9tj912$30kcl$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
>> bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
>> sommer die son so ruik in die verskillede geure.
>> En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
>> Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
>> waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
>> Annette ( mebosliefhebber)
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
>>> minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
>>> nie...
>>>
>>> Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
>>> kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
>>> vol af nie...
>>>
>>> Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
>>> rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
>>> rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
>>> En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
>>> Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
>>> Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n bottel
>>> rooies uit 'n mieliestronk maak?
>>> En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
>>> bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
>>> Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
>>> Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
>>> skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
>>> :-)))
>>> Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
>>> nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
>>> Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>>>
>>> "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
>>> Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
>>> Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
>>> transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
>>> Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
>>> (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
>>> was jy gereed vir besigheid.
>>>
>>> Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>>>
>>
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53896 is 'n antwoord op boodskap #53890] Vr, 23 November 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie die perskes wat ek gister hier in die Kaap ge-eet het nie!!
Tog te lekker kaalgatte gewees.
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111230000.3a28eeef@posting.google.com...
>> Word die Kakamas- vaspit perske as
>> sodanig bemark?
>>
>> Gloudina
>
> As ek reg onthou was die naam, Kakamasperske, op 'n stadium 'n soort
> van 'n generiese term wat na alle taaipitperskes verwys het. Nie nou
> eintlik meer nie.
> Ek is nie 'n pomoloog nie maar ek het so gedagte dat Kakamasperskes
> laat in die seisoen ryp geword het. Is ek reg? Deesdae kry mens
> verskillende varieteite wat van laat-lente tot in die herfs ryp word.
> En, soos met alle vrugte en groente, is hulle vir die mark geteel en
> nie vir die verbruiker nie. Alles het 'n langer raklewe maar alles
> raak ook smaakloser.
>
> Groete
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53897 is 'n antwoord op boodskap #53893] Vr, 23 November 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verkies jy die geelpit of die witte? Ek het as kind net die witte geken en
het my 'n paar jaar terug morsdood gegril vir die gele. Nou maak ek eers
seker dit is die wit een voordat ek koop.

Annette skryf in boodskap news:9tl45o$39fkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons eet al die afgelope maand hier mielies - lekker - met botter - Ek weet
> nie waar dit vandaan kom nie, maar dit is ryp en lekker.
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfe063e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons het gister ons eerste mielies gehad na aandete, met lekker botter op.
>> Aag siestog, dis nou net jammer julle in die Kaap sal nou nie weet dit is
>> net so lekker soos nagereg nie... ;)
>>
>> Die vrugte is maar duur in die begin van die seisoen. Ek vermy dit maar ook
>> eers tot so bietjie later in die seisoen.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9tj912$30kcl$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
>>> bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
>>> sommer die son so ruik in die verskillede geure.
>>> En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
>>> Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
>>> waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
>>> Annette ( mebosliefhebber)
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>> Thys de Wet wrote in message
>>> news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
>>>> minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
>>>> nie...
>>>>
>>>> Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
>>>> kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
>>>> vol af nie...
>>>>
>>>> Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
>>>> rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
>>>> rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
>>>> En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
>>>> Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
>>>> Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n bottel
>>>> rooies uit 'n mieliestronk maak?
>>>> En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
>>>> bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
>>>> Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
>>>> Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
>>>> skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
>>>> :-)))
>>>> Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
>>>> nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
>>>> Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>>>>
>>>> "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
>>>> Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
>>>> Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
>>>> transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
>>>> Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
>>>> (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
>>>> was jy gereed vir besigheid.
>>>>
>>>> Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53899 is 'n antwoord op boodskap #53897] Vr, 23 November 2001 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geelpit mielies. Lekker smaaklik.
Praat jy nou van daardie wittes met die sawwe pitte?
Grappe gekry?

Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfe1dd1.0@news1.mweb.co.za...
> Verkies jy die geelpit of die witte? Ek het as kind net die witte geken en
> het my 'n paar jaar terug morsdood gegril vir die gele. Nou maak ek eers
> seker dit is die wit een voordat ek koop.
>
> Annette wrote in message
> news:9tl45o$39fkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons eet al die afgelope maand hier mielies - lekker - met botter - Ek weet
>> nie waar dit vandaan kom nie, maar dit is ryp en lekker.
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfe063e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ons het gister ons eerste mielies gehad na aandete, met lekker botter op.
>>> Aag siestog, dis nou net jammer julle in die Kaap sal nou nie weet dit is
>>> net so lekker soos nagereg nie... ;)
>>>
>>> Die vrugte is maar duur in die begin van die seisoen. Ek vermy dit maar ook
>>> eers tot so bietjie later in die seisoen.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9tj912$30kcl$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
>>>> bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
>>>> sommer die son so ruik in die verskillede geure.
>>>> En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
>>>> Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
>>>> waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
>>>> Annette ( mebosliefhebber)
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a state of Mind.
>>>> Thys de Wet wrote in message
>>>> news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
>>>> > minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
>>>> > nie...
>>>> >
>>>> > Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
>>>> > kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
>>>> > vol af nie...
>>>> >
>>>> > Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
>>>> > rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
>>>> > rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
>>>> > En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
>>>> > Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
>>>> > Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n bottel
>>>> > rooies uit 'n mieliestronk maak?
>>>> > En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
>>>> > bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
>>>> > Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
>>>> > Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
>>>> > skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
>>>> > :-)))
>>>> > Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
>>>> > nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
>>>> > Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>>>> >
>>>> > "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
>>>> > Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
>>>> > Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
>>>> > transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
>>>> > Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
>>>> > (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
>>>> > was jy gereed vir besigheid.
>>>> >
>>>> > Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53902 is 'n antwoord op boodskap #53899] Vr, 23 November 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Grappe gekry en baie geniet, dankie!

Die sawwe pitte is net as die mielie nie behoorlik ryp/oorryp is nie. Ek
hou van die wittes omdat die smaak nie so soet is nie. Sien ek is reeds
soet genoeg...

Annette skryf in boodskap news:9tl9td$3a2fu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Geelpit mielies. Lekker smaaklik.
> Praat jy nou van daardie wittes met die sawwe pitte?
> Grappe gekry?
>
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bfe1dd1.0@news1.mweb.co.za...
>> Verkies jy die geelpit of die witte? Ek het as kind net die witte geken en
>> het my 'n paar jaar terug morsdood gegril vir die gele. Nou maak ek eers
>> seker dit is die wit een voordat ek koop.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9tl45o$39fkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons eet al die afgelope maand hier mielies - lekker - met botter - Ek weet
>>> nie waar dit vandaan kom nie, maar dit is ryp en lekker.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3bfe063e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ons het gister ons eerste mielies gehad na aandete, met lekker botter op.
>>>> Aag siestog, dis nou net jammer julle in die Kaap sal nou nie weet dit is
>>>> net so lekker soos nagereg nie... ;)
>>>>
>>>> Die vrugte is maar duur in die begin van die seisoen. Ek vermy dit maar ook
>>>> eers tot so bietjie later in die seisoen.
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9tj912$30kcl$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
>>>> > bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
>>>> > sommer die son so ruik in die verskillede geure.
>>>> > En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
>>>> > Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
>>>> > waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
>>>> > Annette ( mebosliefhebber)
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis,
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > Happiness is a state of Mind.
>>>> > Thys de Wet wrote in message
>>>> > news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
>>>> > > minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
>>>> > > nie...
>>>> > >
>>>> > > Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
>>>> > > kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
>>>> > > vol af nie...
>>>> > >
>>>> > > Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
>>>> > > rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
>>>> > > rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
>>>> > > En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie
>>>> > geniet.
>>>> > > Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
>>>> > > Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n
>>>> > bottel
>>>> > > rooies uit 'n mieliestronk maak?
>>>> > > En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
>>>> > > bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
>>>> > > Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
>>>> > > Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
>>>> > > skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
>>>> > > :-)))
>>>> > > Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
>>>> > > nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
>>>> > > Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>>>> > >
>>>> > > "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
>>>> > > Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
>>>> > > Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
>>>> > > transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
>>>> > > Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
>>>> > > (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
>>>> > > was jy gereed vir besigheid.
>>>> > >
>>>> > > Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53909 is 'n antwoord op boodskap #53890] Vr, 23 November 2001 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Drom jy's so reg oor die perskes! Die varieteit Kakamas word laat in die
somer ryp, en ons praat van taaipit en lospit perskes. Daar was op 'n
stadium ook 'n Oom Sarel taaipit, en dan nog 'n hele sarsie ander soorte.
Ek het 'n boord met so 400 bome gehad wat veronderstel was om Dr Black te
wees, maar daar het 'n oppie in die kwekery gekom, en toe die perskeboord
begin dra, was dit alles wat min of meer soos 'n geel taaipit perske gelyk
het.
Ek het daai boord na 2 oesjare uitgepluk en daar appels geplant. Daar was
net een boom wat sy kant gebring het en dit was so 'n lekker lospit perske:
Groot met 'n rooiwang en so lekker sappig met smaak... Maar om die dood kan
ek nou op die naam kom...

Ai tog

Thys wat sukkel met onthou oppie waar nou weer?

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0111230000.3a28eeef@posting.google.com...
>> Word die Kakamas- vaspit perske as
>> sodanig bemark?
>>
>> Gloudina
>
> As ek reg onthou was die naam, Kakamasperske, op 'n stadium 'n soort
> van 'n generiese term wat na alle taaipitperskes verwys het. Nie nou
> eintlik meer nie.
> Ek is nie 'n pomoloog nie maar ek het so gedagte dat Kakamasperskes
> laat in die seisoen ryp geword het. Is ek reg? Deesdae kry mens
> verskillende varieteite wat van laat-lente tot in die herfs ryp word.
> En, soos met alle vrugte en groente, is hulle vir die mark geteel en
> nie vir die verbruiker nie. Alles het 'n langer raklewe maar alles
> raak ook smaakloser.
>
> Groete
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53911 is 'n antwoord op boodskap #53902] Vr, 23 November 2001 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nog altyd gedog dis net soet mense wat lekker soet goed kan eet:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bfe3515.0@news1.mweb.co.za...
> Grappe gekry en baie geniet, dankie!
>
> Die sawwe pitte is net as die mielie nie behoorlik ryp/oorryp is nie. Ek
> hou van die wittes omdat die smaak nie so soet is nie. Sien ek is reeds
> soet genoeg...
>
> Annette wrote in message
> news:9tl9td$3a2fu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Geelpit mielies. Lekker smaaklik.
>> Praat jy nou van daardie wittes met die sawwe pitte?
>> Grappe gekry?
>>
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3bfe1dd1.0@news1.mweb.co.za...
>>> Verkies jy die geelpit of die witte? Ek het as kind net die witte geken en
>>> het my 'n paar jaar terug morsdood gegril vir die gele. Nou maak ek eers
>>> seker dit is die wit een voordat ek koop.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9tl45o$39fkj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons eet al die afgelope maand hier mielies - lekker - met botter - Ek weet
>>>> nie waar dit vandaan kom nie, maar dit is ryp en lekker.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Kekkelbek wrote in message
>>>> news:3bfe063e.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ons het gister ons eerste mielies gehad na aandete, met lekker botter op.
>>>> > Aag siestog, dis nou net jammer julle in die Kaap sal nou nie weet dit is
>>>> > net so lekker soos nagereg nie... ;)
>>>> >
>>>> > Die vrugte is maar duur in die begin van die seisoen. Ek vermy dit maar ook
>>>> > eers tot so bietjie later in die seisoen.
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:9tj912$30kcl$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek loop vanmiddag in Fruit & veg verby al die perskes wat daar so oop en
>>>> > > bloot opgestapel lê - Kaalgat, Vaspit, Lospit, Geel en groen/rooi. Mens kan
>>>> > > sommer die son so ruik in die verskillede geure.
>>>> > > En weereens is ek soooooo bly dat ek net hier is.
>>>> > > Maar eers moet ek my lus vir waatlemoen bietjie beteuel - teen R20 per
>>>> > > waatlemoen is dit darem dik vir 'n daalder!
>>>> > > Annette ( mebosliefhebber)
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis,
>>>> > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > > Happiness is a state of Mind.
>>>> > > Thys de Wet wrote in message
>>>> > > news:9tj11k$2h7u$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > > > Anette het so vertelle van die sonsondergang. En van Tafelberg. Ja tens
>>>> > > > minste nie een of ander toring of koppie wat as landmerk diens moet doen
>>>> > > > nie...
>>>> > > >
>>>> > > > Maar die "Onderveld" is nou so mooi groen, en daai dam wat so valerig van
>>>> > > > kleur in die nabyheid van die provinsie van goud is, is seker nie ver van
>>>> > > > vol af nie...
>>>> > > >
>>>> > > > Ja, en dan hoef ons net na die wynkelder van ons keuse te ry om daai lekker
>>>> > > > rooies of die wittes (wat jy ookal verkies) te gaan proe, en jou kas
>>>> > > > rooies/wittes sommer self in jou kar laai!
>>>> > > > En jy kan laataand op jou stoep sit en jou braai saam met jy wyntjie geniet.
>>>> > > > Niks van daai pap en wors van die "Onderveld" nie.
>>>> > > > Waarvoor moet ons mielies hier plant as wingerd beter werk? Kan jy 'n
>>>> > > bottel
>>>> > > > rooies uit 'n mieliestronk maak?
>>>> > > > En in elk geval drink mens jou KWV brandewyn met water en ys. Vir wat
>>>> > > > bederf jy die smaak van goeie hardehout met coke?
>>>> > > > Snobs? Waar? Nie in die Kaap nie...
>>>> > > > Môôr ôns wôs nou die ôônd dôrem sôôm met Andreas en Magdaleen by 'n
>>>> > > > skemerkelk onthaal. En het ons ewe beskaafd nie pap en wors gehad nie...
>>>> > > > :-)))
>>>> > > > Wag nou net vir Dirk om van Oz af Maties toe te kom... (Names dropping
>>>> > > > nè!) Snobs? Ons? Hier in die Kaap?
>>>> > > > Nee wat, Anette, ek stem saam met jou...
>>>> > > >
>>>> > > > "Onderveld": My ouma het altyd na die Transvaal as die Onderveld verwys.
>>>> > > > Kolonianers het in die 19e eeu so daarna verwys. My oupa de Wet is op
>>>> > > > Koffiefontein gebore in die 1880's. Oupagrootjie de Wet had vanaf Caledon
>>>> > > > transport gery met waens en osse. Daar was nog nie 'n treinspoor na die
>>>> > > > Onderveld nie. En baie Bolandse boere het so 'n ekstra inkomste verdien
>>>> > > > (soms selfs ryk geword) uit transport ry. Had jy 'n wa en 'n span osse, dan
>>>> > > > was jy gereed vir besigheid.
>>>> > > >
>>>> > > > Thys (kaaps in wese, murg en been) oppie Bos
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse kultuur [boodskap #53914 is 'n antwoord op boodskap #53909] Vr, 23 November 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet
Drom jy's so reg oor die perskes! Die varieteit Kakamas word laat in die
somer ryp, en ons praat van taaipit en lospit perskes. Daar was op 'n
stadium ook 'n Oom Sarel taaipit, en dan nog 'n hele sarsie ander soorte.

Wouter Perskeplaasvark
Ander taaipitperskes is Walgant, (Prof) Malherbe en Neethling
Walgant en Kakamas word baie ingemaak.
Geelperskes: deel van Kaapse kultuur... [boodskap #53968 is 'n antwoord op boodskap #53914] Ma, 26 November 2001 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wouter jou plaas kabouter!

So in die kol! Walgant is natuurlik vernoem na Oubaas Walter Gant van
Somerset-Wes wat jarrre lank die Gants inmaakfabriek hier langs die N2 gehad
het. (Nou is dit prima nywerheids/kommersiële gebeid)
Neethlings was nogal 'n mooi perske: So lekker groot en sappig. Effens
groter as die Kakamas, maar die Kakamas was die beter inmaak perske omdat
hy beter "gery" het. Kom beter vervoer en hantering voor inmaak hanteer.

Thys wat sy 'bek aflek' vir die perskeseisoen...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bfe8639.0@news1.mweb.co.za...
Re: Kaapse kultuur [boodskap #54215 is 'n antwoord op boodskap #53885] Sa, 01 Desember 2001 16:31 Na vorige boodskap
kabo  is tans af-lyn  kabo
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0111222301.850c80b@posting.google.com...
> Thys
>
> Ek kom g'n van die Onderveld af nie. Skaam jou om so te dink. My
> posisie is so 1000 km amper direk Oos van jou. En nou ja, ons het nie
> kelders hier rond nie, maar kan nou nog steeds 'n sakkie lemoene op
> straat koop vir R4. Ek drink ook g'n hardehout en coke nie. Self
> verkies ek so vingerhoedjie (Ha Ha Ha = wyfiemens se siniese lag)
> Skotse wyn voor aandete en van daai bruin wyn, wat skuim as mens dit
> skink, na gholf tussen die doring- en witstinkhoutbome.
>
> Ja, ek hou van die Kaap, die Boland en die Suid Kaap.
> knipperdeknip
> ik hou vooral van kaapse wijn
> lekker........................

Het baie bande
> daar. Sommige dele is net te besig - te veel mense op te klein lappies
> Aarde. En alles is ook te duur.
>
> Groete
Vorige onderwerp: Vir Annette
Volgende onderwerp: 50 50
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 16:56:10 MGT 2024