Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pietertjie
Pietertjie [boodskap #53816] Do, 22 November 2001 05:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Marais, nie Pompie nie.
Iemand moes seker maar vir hom gesê het dat sake in die stadsraad nie so
gemoedelik gaan wees nie, en toe bedank hy sommer. Helse verrassing vir
almal, maak ook 'n verligting tot tyd en wyl.
Al wat ek net wil weet - is politici heeltemal vrygespreek van lasterlike
aantygings in die openbaar? Of word dit as deel van die spel beskou?
Annette
Re: Pietertjie [boodskap #53851 is 'n antwoord op boodskap #53816] Do, 22 November 2001 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Nov 2001 07:37:50 +0200, "Annette" wrote:

> Marais, nie Pompie nie.
............
..........
.....
> - is politici heeltemal vrygespreek van lasterlike
> aantygings in die openbaar?
> Annette
>
Nie heeltemal heeltemal soos in kompleet nie Annette,
ek is meer bekommerd oor wat die pompiedonkie
gaan sê sê van die aantygings oor die
donkie se pompie.

DD
Re: Pietertjie [boodskap #53864 is 'n antwoord op boodskap #53851] Do, 22 November 2001 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Marais, nie Pompie nie.
>> - is politici heeltemal vrygespreek van lasterlike
>> aantygings in die openbaar?
>> Annette

> Nie heeltemal heeltemal soos in kompleet nie Annette,
> ek is meer bekommerd oor wat die pompiedonkie
> gaan sê sê van die aantygings oor die
> donkie se pompie.
> DD

Die pompdonkie glimlag net. Want hy weet wat hy weet.
Piet Hupsenfluksdonkie
Re: Pietertjie [boodskap #53866 is 'n antwoord op boodskap #53864] Do, 22 November 2001 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Nov 2001 22:42:46 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

>> ek is meer bekommerd oor wat die pompiedonkie
>> gaan sê sê van die aantygings oor die
>> donkie se pompie.
>> DD
>
> Die pompdonkie glimlag net. Want hy weet wat hy weet.
> Piet Hupsenfluksdonkie
>

Piet Pompiedonkie, jy kan hulle gerus daarop wys
dat 'n Uno 'n reletief vinnige kar is, die Mazda M5
glad nie groot is nie en tog 'n sportsmodel is. Netso
kan mense met kleine voete grote Marathons wen!

DD
Re: Pietertjie [boodskap #53874 is 'n antwoord op boodskap #53866] Do, 22 November 2001 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>> ek is meer bekommerd oor wat die pompiedonkie
>>> gaan sê sê van die aantygings oor die
>>> donkie se pompie.
>>> DD

>> Die pompdonkie glimlag net. Want hy weet wat hy weet.
>> Piet Hupsenfluksdonkie

> Piet Pompiedonkie, jy kan hulle gerus daarop wys
> dat 'n Uno 'n reletief vinnige kar is, die Mazda M5
> glad nie groot is nie en tog 'n sportsmodel is. Netso
> kan mense met kleine voete grote Marathons wen!
> DD

Die pompdonkie glimlag net. Want hy weet wat hy weet.
Piet Weerrekeerdonkie
Re: Pietertjie [boodskap #53880 is 'n antwoord op boodskap #53874] Vr, 23 November 2001 00:47 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Die pompdonkie glimlag net. Want hy weet wat hy weet.
> Piet Weerrekeerdonkie

Die Pompdonkie ry 'n Citroen.

Tant Hessie Benz
Vorige onderwerp: Die Veedoek
Volgende onderwerp: Riversdal?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:20:49 MGT 2024