Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Konduz kabul vir jallalabad
Konduz kabul vir jallalabad [boodskap #53778] Wo, 21 November 2001 13:35
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BFA5ED5.3A3CA09D@home.com...
>>> Vertel my hoe my oë lyk
>>> Dis mos waar jy heeltyd kyk

>> Jou oë? Natuurlik sal ek vertel
>> Hulle is so mooi, they tink my bell :-)
>> Piet Klokdonkie

> Ek dink ons moet die Taliban uitnooi om
> in SA te kom nesgooi, noudat
> hulle uitgeskop word. Julle word net
> eenvoudig te -j- daar.
> Tant Hessie van Konduz, wat die
> hele kabul sal moet gaan kandahar
> in hulle jallalalabad in.

Ta Hessie met die konduz
Sy wou nie maar sy moes
Kyk na die hele kabul
Hoe Piet en Tinkie woel

Waar o waar is kandahar
Hulle skiet mekaar, die gort so gaar
Hoesit Hessie met 'n jou gat my skat
Of sien ek nou ook my jallalabad?

Piet Skoordonkie
Vorige onderwerp: Die Naweek van die Vallende Pennie
Volgende onderwerp: Toets.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 06:35:36 MGT 2024