Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » DS: [AFRIKAANS:5665] Gewere
DS: [AFRIKAANS:5665] Gewere [boodskap #5368] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 7:54
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5665] Gewere

Na aanleiding van die opmerkings oor gewere:

Ek glo dat die reg van die individu om homself te verdedig teen 'n
aanvaller onbeperk is.

Tans het ons die probleem in SA dat daar vele (moontlik meer)
ongelisensieerde vuurwapens, veral AK47 en ander "kommunistiese" in
omloop is, en vir moord en roof gebruik word.

Solank as wat die Polisie nie in staat is om hierdie onwettige wapens
uit te roei nie, het dit geen doel om wettige wapens te beperk nie.

Nico

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
Re: DS: [AFRIKAANS:5665] Gewere [boodskap #5406 is 'n antwoord op boodskap #5368] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Robert Wagenaar wrote:



???
Re: DS: [AFRIKAANS:5665] Gewere [boodskap #5448 is 'n antwoord op boodskap #5368] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) schreef:

> Robert Wagenaar wrote:

>

Lees asseblief nauwkeurig wie die bostaande geskryf het. Ek was dit
niet, en het die artikel ook nie gelees nie, ek stuur die artikels net
deur.

Robert.
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5705] Gewere en grondwette
Volgende onderwerp: Aandag ouers!Belgiese polisie soek hulp!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:45:02 MGT 2024