Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aan die slim mense op die ng
Aan die slim mense op die ng [boodskap #53677] Ma, 19 November 2001 14:06 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Watter fieterjasies van my rekenaarstellings moet ek verander, sodat ander
nie kan vasstel waarvandaan ek pos (of as wat ek op die rekenaarstelsel by
die werk bekend staan nie) Dis nou nie dat ek dit op julle wil kom misbruik
nie! -alhoewel, gaan dít darem nou nie lekker wees nie ;)

Ten spyte van die opskrif wat ek gebruik het, moet almal nou asb. nie gelyk
antwoord nie...

Dankie
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53678 is 'n antwoord op boodskap #53677] Ma, 19 November 2001 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy nou van antwoord in menigte?
Wat bedoel om in die meervoud van die enigste slim mens hier te praat?
Elk geval - ek weet nie - wou jaar maar net laat weet:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bf91290.0@news1.mweb.co.za...
> Watter fieterjasies van my rekenaarstellings moet ek verander, sodat ander
> nie kan vasstel waarvandaan ek pos (of as wat ek op die rekenaarstelsel by
> die werk bekend staan nie) Dis nou nie dat ek dit op julle wil kom misbruik
> nie! -alhoewel, gaan dít darem nou nie lekker wees nie ;)
>
> Ten spyte van die opskrif wat ek gebruik het, moet almal nou asb. nie gelyk
> antwoord nie...
>
> Dankie
>
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53679 is 'n antwoord op boodskap #53677] Ma, 19 November 2001 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gebruik iets soos www.anonymizer.com of www.safeweb.com vir webwerk en 'n
proxy vir beide webwerk en e-pos. Iets soos proxy.claranet.fr port 8080 -
dis ook 'n manier om by M-Web se werf in te kom as jy nie by hul ingeskryf
is nie.

TJ
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53680 is 'n antwoord op boodskap #53678] Ma, 19 November 2001 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis sal maar simpel lyk as ek my eie vraag antwoord Annette! ;))

Annette skryf in boodskap news:9tb58h$1cmtp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy nou van antwoord in menigte?
> Wat bedoel om in die meervoud van die enigste slim mens hier te praat?
> Elk geval - ek weet nie - wou jaar maar net laat weet:)))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bf91290.0@news1.mweb.co.za...
>> Watter fieterjasies van my rekenaarstellings moet ek verander, sodat ander
>> nie kan vasstel waarvandaan ek pos (of as wat ek op die rekenaarstelsel by
>> die werk bekend staan nie) Dis nou nie dat ek dit op julle wil kom
> misbruik
>> nie! -alhoewel, gaan dít darem nou nie lekker wees nie ;)
>>
>> Ten spyte van die opskrif wat ek gebruik het, moet almal nou asb. nie
> gelyk
>> antwoord nie...
>>
>> Dankie
>>
>
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53719 is 'n antwoord op boodskap #53677] Di, 20 November 2001 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
SafeWeb shuts free anonymous Web service

SafeWeb has closed its anonymous Web surfing service that had partly been
funded by the Central Intelligence Agency.

http://www.itweb.co.za/sections/internet/2001/0111200823.asp
Re: Aan die slim mense op die ng [boodskap #53720 is 'n antwoord op boodskap #53677] Di, 20 November 2001 13:01 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
SafeWeb shuts free anonymous Web service

SafeWeb has closed its anonymous Web surfing service that had partly been
funded by the Central Intelligence Agency.

http://www.itweb.co.za/sections/internet/2001/0111200823.asp
Vorige onderwerp: Die nuwe week
Volgende onderwerp: Hoe kan ons teleurgesteld wees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:18:08 MGT 2024