Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Snaakse ding....
'n Snaakse ding.... [boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 07:21 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...het nou die dag hier by ons tydens 'n vergadering gebeur. Dinge het
redelik warm geraak en "Managemant" het bietjie flack gekry. Dis toe
dat 'n jongerige outjie opstaan en die volgende se: "Mens kan 'n
korporatiewe struktuur met 'n boom vol apies vergelyk. Heel bo is die
hoofaap, net onder hom die 2 IC's en dan laer af die ondergeskiktes
namate die boom wyer word. Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
Ek hoor hy is glo "ingeroep."

(Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
;))

Terloops, ek sien roekeloos.co.za se nuutste toevoeging tot hulle
Roekelose Woordeboek is dat die Afr vir "asshole" (hoekom
Amerikaans?), plooi-oog is. Klink sagter :-)

Nog 'n terloops: Annette, as jy roekeloos nie ken nie gaan loer
bietjie daar in. Hulle het nogal 'n lekker wynrubriek.

Drom
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53488 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom, ek reageer net roekeloos op spesiale uitnodiging;))
Stuur vir my 'n e-possie met die nodige leiding:))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111152321.142076bd@posting.google.com...
> ...het nou die dag hier by ons tydens 'n vergadering gebeur. Dinge het
> redelik warm geraak en "Managemant" het bietjie flack gekry. Dis toe
> dat 'n jongerige outjie opstaan en die volgende se: "Mens kan 'n
> korporatiewe struktuur met 'n boom vol apies vergelyk. Heel bo is die
> hoofaap, net onder hom die 2 IC's en dan laer af die ondergeskiktes
> namate die boom wyer word. Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
> glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
> Ek hoor hy is glo "ingeroep."
>
> (Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
> ;))
>
> Terloops, ek sien roekeloos.co.za se nuutste toevoeging tot hulle
> Roekelose Woordeboek is dat die Afr vir "asshole" (hoekom
> Amerikaans?), plooi-oog is. Klink sagter :-)
>
> Nog 'n terloops: Annette, as jy roekeloos nie ken nie gaan loer
> bietjie daar in. Hulle het nogal 'n lekker wynrubriek.
>
> Drom
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53493 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Drom wrote:

> ..."Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
> glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
> Ek hoor hy is glo "ingeroep."
>
> (Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
> ;))
>

Dankie, my kind. Tant Hessie sit altyd
en wonder oor die verskynsel - dat
sommige mense die woord "poepol"
spel, en sommiges 'n - h- daar insit.
Ek wonder wat die Nederlanders sê.
(Ek verkies dit sonder die -h-)

Tant Hessie jy-weet-wat
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53495 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF508A2.CC7BA05D@home.com...
Drom wrote:

> ..."Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
> glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
> Ek hoor hy is glo "ingeroep."
>
> (Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
> ;))
>

Tant Hessie:

Dankie, my kind. Tant Hessie sit altyd
en wonder oor die verskynsel - dat
sommige mense die woord "poepol"
spel, en sommiges 'n - h- daar insit.
Ek wonder wat die Nederlanders sê.
(Ek verkies dit sonder die -h-)

Tant Hessie jy-weet-wat

Kekkel:

Korreksie:
Tant Hessie wat-nie-een-is-nie
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53502 is 'n antwoord op boodskap #53495] Vr, 16 November 2001 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sad dag hier Gloudina, of jy daarvan hou of te not, die Afrikaans een het
wel 'n h:)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bf50b20.0@news1.mweb.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BF508A2.CC7BA05D@home.com...
> Drom wrote:
>
>> ..."Die wat van bo af ondertoe kyk sien net
>> glimlagte, maar die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
>> Ek hoor hy is glo "ingeroep."
>>
>> (Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal
>> ;))
>>
>
> Tant Hessie:
>
> Dankie, my kind. Tant Hessie sit altyd
> en wonder oor die verskynsel - dat
> sommige mense die woord "poepol"
> spel, en sommiges 'n - h- daar insit.
> Ek wonder wat die Nederlanders sê.
> (Ek verkies dit sonder die -h-)
>
> Tant Hessie jy-weet-wat
>
> Kekkel:
>
> Korreksie:
> Tant Hessie wat-nie-een-is-nie
>
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53505 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF508A2.CC7BA05D@home.com...
>
> Dankie, my kind. Tant Hessie sit altyd
> en wonder oor die verskynsel "poepol"
> (Ek verkies dit sonder die -h-)
>
> Tant Hessie jy-weet-wat

Sjoe, Ta Hessie, maar jy is rof
Sou selfs kon sê onbeskof
Lyk vir my jy het 'n ding
Vir 'n sitvlak se gelynde ring?

Piet Sede-donkie
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53510 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Drom
"Managemant" het bietjie flack gekry.
(Dit was in Engels, maar ek het dit spesiaal vir Ta' Hessie vertaal ;))

Wouter
In Afrikaans is "Managemant" seker Busteur?
(Management is bestuur)
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53511 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Drom wrote:
>
>> ..."Die wat van bo af ondertoe kyk sien net glimlagte, maar
>> die wat van onder af boontoe kyk, sien net poepholle."
>> Ek hoor hy is glo "ingeroep."
>
> Dankie, my kind. Tant Hessie sit altyd
> en wonder oor die verskynsel - dat
> sommige mense die woord "poepol"
> spel, en sommiges 'n - h- daar insit.
> Ek wonder wat die Nederlanders sê.
> (Ek verkies dit sonder die -h-)

Ik zou het met een 'h' spellen. Maar de spelling met 'gat' geniet
tegenwoordig de voorkeur.

Groeten,
Arthur
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53517 is 'n antwoord op boodskap #53488] Vr, 16 November 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Die adres is www.roekeloos.co.za. Dis 'n ekoerantjie wat elke Maandag
uitkom. Hulle staan nogal sterk vir Afrikaans en hulle kan nogal
snaaks wees. En ernstig ook. 'n Goeie sakie om te besoek.

Drom
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53521 is 'n antwoord op boodskap #53517] Vr, 16 November 2001 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 16 Nov 2001 10:06:42 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> Die adres is www.roekeloos.co.za. Dis 'n ekoerantjie wat elke Maandag
> uitkom. Hulle staan nogal sterk vir Afrikaans en hulle kan nogal
> snaaks wees. En ernstig ook. 'n Goeie sakie om te besoek.

Dankie vir die skakel. Dit is nou geboekmerk hier by my ook! :-)
Baie oulik!
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53524 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Lyk vir my jy het 'n ding
> Vir 'n sitvlak se gelynde ring?
>
> Piet Sede-donkie

Nie soveel van 'n ding as wat jyvir een van die nabygeleë orifisasies
het nie.
En, heee-hooo, ek lag my 'n papie
as ek die pompdonkie van sedes
hoor praat.

Tant Hessie Koekemoer
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53525 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Nov 2001 22:16:03 +0200, Veldmuis wrote:

> Sterk vir Afrikaans sê jy? Met so 'n befoeterde spelling?
> Hulle doen op so 'n manier dit wat hulle voor staan skade aan.
>
>
> 1. Familievas - 'n agterlike ou tannie wat 'n verstandelik vertraagde
> kind vashou
> 2. Godsdienstig - bevoeterde mans met snorre wat hul gesin saamtou
> kerk toe

Hey Davie - ek het gewonner waar jy was die afgelope ruk. Dog dit was
oor my opmerking dat jy van "new age" musiek hou dat jy sommer
weggehardloop het? :-)))
Om terug te keer - kyk weer 'n bietjie na daardie stellings - dis
werklik baie snaaks, en gladnie soos jy dit opneem nie, hoor.
1. Hier in die Suide vind ondertrouery byvoorbeeld nog gereeld plaas
- die "rednecks" of die agterlike arm konfederate (gewoonlik ook baie
regs in hulle politiek. Almal dra guns en het 'n hound dog en pickup
truck - vrou sal krullers in die hare hê en sigaret wat uit mond hang.
Get the picture?) :-) Elkgeval - ek vermoed dat hierdie "rednecks" is
baie dieselfde as 'n groot persentasie armblankes en moontlik veral
afrikaans sprekende armblankes wat veral regse groepe soos die KKK ens
ondersteun.?
Dus is "familievas" eerder 'n grapperige stelling
vir mense wat kommin is en ondertrou? Dit takel mos dan nie die
familie eenheid af nie?
Sien, nes jy nie kon sien waarom ek myself vererg oor rassistiese
"grappies" nie, kan jy miskien nou nie insien waarom ek hierdie tipe
van stellings komies vind nie?

en 2 - godsdienstig - dis waaragtig waar. Onthou daar is 'n GROOT
verskil tussen "godsdienstig" wees en GELOWIG wees. (Ag ek weet nou
nie hoe om myself in afrikaans uit te druk nie) Maar wat ek bedoel is
dat godsdienstige mense is LEEG en gaan kerk toe omdat dit die in ding
is om te doen. Hulle het gewoonlik nie 'n CLUE oor hulle geloof nie,
en aanvaar blindelings wat hulle geleer word deur hulle "predikante".
As Christene kan ek jou verseker dat hulle nie NABY die WARE boodskap
van die bybel kom nie!

Nou ja....ek stuur gou voordat ek van besluit verander of begin edit
aan my gebrabbel. Ons het in elkgeval nodig om weer bietjie te baklei
hier!
:-)))
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53527 is 'n antwoord op boodskap #53517] Vr, 16 November 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On 16 Nov 2001 10:06:42 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> Annette
>
> Die adres is www.roekeloos.co.za. Dis 'n ekoerantjie wat elke Maandag
> uitkom. Hulle staan nogal sterk vir Afrikaans en hulle kan nogal
> snaaks wees. En ernstig ook. 'n Goeie sakie om te besoek.
>
> Drom

Sterk vir Afrikaans sê jy? Met so 'n befoeterde spelling?
Hulle doen op so 'n manier dit wat hulle voor staan skade aan.

1. Familievas - 'n agterlike ou tannie wat 'n verstandelik vertraagde
kind vashou
2. Godsdienstig - bevoeterde mans met snorre wat hul gesin saamtou
kerk toe
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53528 is 'n antwoord op boodskap #53474] Vr, 16 November 2001 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Nov 2001 23:03:39 +0200, Veldmuis wrote:

>>> 2. Godsdienstig - bevoeterde mans met snorre wat hul gesin saamtou
>>> kerk toe

>> Hey Davie - ek het gewonner waar jy was die afgelope ruk. ..............
> O, heel bevoeterd gewees :-)))

LOL! Aaah, nou sien ek ook die spelvout raak!! :-)))
Bly jy is nie meer bevoeterd nie, en dat jy beter foel. :-))
Erken nou dat jy van New Age musiek hou, toe!!

>> gladnie soos jy dit opneem nie, hoor.
> Hoe neem ek dit op Danielle? My kommentaar was slegs oor doe spelling
> wat gebruik word in 'n webwerf wat vir die voortbou van Afrikaans daar
> is. Inderwaarheid het ek nie verder gelees as dit nie............
> en èk word spelfoute toegelaat maar NIE 'n site wat staan waarvoor
> hulle staan nie.

Ag man, as mens lus is vir faaait, dan mag mens mos enige ding sê. Ek
mag selfs vir jou dink. Maar ek dink nogsteeds jy het aspris daardie
2 sinne aangehaal, en dit was nie NET oor die spelfout nie! Jy is nie
soooo soet nie!! :_)
(en ek WEIER om iets te sê oor jou aksente!!) :-)

>> Ons het in elkgeval nodig om weer bietjie te baklei
>> hier!

> Kay, die eesrte rondte wil ek in die linkerhoek wees. Jy kan die
> eerste hou slaan... :-)))

Ag jy speel nie mooi saam nie! Nou moet ek
buitendien gaan blare hark, blaas en opsuig. :-)
Gaan net nou vir Harry Potter kyk. Ek wonder of Patricia dit toe al
gesien het.

> Ns.
> Nou dat die Ferdi vent gevlug het, wil jy teen my skerm?

Wel, daai Pyura Stolinifera was nooit 'n skerm maat nie. Jy het
darem ten minste 'n ruggraat.

> Toe ek nou bietjie agterstallige pos lees sien ek hier bo
> êrens dat daar oor die sensus gesels is. En iemand noem
> dat daar 'n groot wit doos in die poskantoor staan. Toe dog
> ek so by myself "net vir 'n paar dae weg en die IK vlak daal
> sò ver! Mensig, die man werk nie in die poskantoor nie maar
> by 'n koerant!"

LOL!!
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53529 is 'n antwoord op boodskap #53525] Vr, 16 November 2001 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
>> Sterk vir Afrikaans sê jy? Met so 'n befoeterde spelling?

>> 2. Godsdienstig - bevoeterde mans met snorre wat hul gesin saamtou
>> kerk toe
>
> Hey Davie - ek het gewonner waar jy was die afgelope ruk. ..............
O, heel bevoeterd gewees :-)))

> gladnie soos jy dit opneem nie, hoor.
Hoe neem ek dit op Danielle? My kommentaar was slegs oor doe spelling
wat gebruik word in 'n webwerf wat vir die voortbou van Afrikaans daar
is. Inderwaarheid het ek nie verder gelees as dit nie............
en èk word spelfoute toegelaat maar NIE 'n site wat staan waarvoor
hulle staan nie.

> en 2 - godsdienstig - dis waaragtig waar. Onthou daar is 'n GROOT
> verskil tussen "godsdienstig" wees en GELOWIG wees.
Dit wat jy hier sê het geen verduideliking nodig nie want wat jy sê
IS SO DUIDELIK SOOS DAGLIG! en 'n vreeslik waarheid!

> Ons het in elkgeval nodig om weer bietjie te baklei
> hier!
> :-)))
Kay, die eesrte rondte wil ek in die linkerhoek wees. Jy kan die
eerste hou slaan... :-)))

Ns.
Nou dat die Ferdi vent gevlug het, wil jy teen my skerm?
Toe ek nou bietjie agterstallige pos lees sien ek hier bo
êrens dat daar oor die sensus gesels is. En iemand noem
dat daar 'n groot wit doos in die poskantoor staan. Toe dog
ek so by myself "net vir 'n paar dae weg en die IK vlak daal
sò ver! Mensig, die man werk nie in die poskantoor nie maar
by 'n koerant!"
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53531 is 'n antwoord op boodskap #53529] Vr, 16 November 2001 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Veldmuis, dis ek wat van die regtige wit doos by die poskantoor gepraat
het:))
Los vir Ferdi by sy koerant:)
Annette

.

Veldmuis skryf in boodskap news:kluavt8efa0br9b4nnbqvk1skuugrotou7@4ax.com...
>
>
>>> Sterk vir Afrikaans sê jy? Met so 'n befoeterde spelling?
>
>
>
>>> 2. Godsdienstig - bevoeterde mans met snorre wat hul gesin saamtou
>>> kerk toe
>>
>> Hey Davie - ek het gewonner waar jy was die afgelope ruk. ..............
> O, heel bevoeterd gewees :-)))
>
>> gladnie soos jy dit opneem nie, hoor.
> Hoe neem ek dit op Danielle? My kommentaar was slegs oor doe spelling
> wat gebruik word in 'n webwerf wat vir die voortbou van Afrikaans daar
> is. Inderwaarheid het ek nie verder gelees as dit nie............
> en ék word spelfoute toegelaat maar NIE 'n site wat staan waarvoor
> hulle staan nie.
>
>
>
>> en 2 - godsdienstig - dis waaragtig waar. Onthou daar is 'n GROOT
>> verskil tussen "godsdienstig" wees en GELOWIG wees.
> Dit wat jy hier sê het geen verduideliking nodig nie want wat jy sê
> IS SO DUIDELIK SOOS DAGLIG! en 'n vreeslik waarheid!
>
>
>> Ons het in elkgeval nodig om weer bietjie te baklei
>> hier!
>> :-)))
> Kay, die eesrte rondte wil ek in die linkerhoek wees. Jy kan die
> eerste hou slaan... :-)))
>
> Ns.
> Nou dat die Ferdi vent gevlug het, wil jy teen my skerm?
> Toe ek nou bietjie agterstallige pos lees sien ek hier bo
> êrens dat daar oor die sensus gesels is. En iemand noem
> dat daar 'n groot wit doos in die poskantoor staan. Toe dog
> ek so by myself "net vir 'n paar dae weg en die IK vlak daal
> sê ver! Mensig, die man werk nie in die poskantoor nie maar
> by 'n koerant!"
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53536 is 'n antwoord op boodskap #53528] Vr, 16 November 2001 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 16 Nov 2001 20:17:00 GMT, Danielle wrote:

> Erken nou dat jy van New Age musiek hou, toe!!
Danielle, jy weet jy weet dat ek vir jou, selfs van New Age musiek sal
hou!

>
> LOL!!
LOL

hoe kan jy nou in die donker gaan blare hark?
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53554 is 'n antwoord op boodskap #53536] Sa, 17 November 2001 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Nov 2001 23:54:50 +0200, Veldmuis wrote:

> Danielle, jy weet jy weet dat ek vir jou, selfs van New Age musiek sal
> hou!

Jy maak 'n GROOT fout, hoor. Dog maar net ek sê...:-)

> hoe kan jy nou in die donker gaan blare hark?

Omlat - omlat dit toe nog lig was. En vandag het ek blase op my
hande! :-((
:-)
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53557 is 'n antwoord op boodskap #53554] Sa, 17 November 2001 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
>
>> Danielle, jy weet jy weet dat ek vir jou, selfs van New Age musiek sal
>> hou!
> Jy maak 'n GROOT fout, hoor. Dog maar net ek sê...:-)
Jy't gisteraand ook gedink ek maak 'n fout. En jy was gisteraand ook
verkeerd.
Baie goed weet ek dat jy en ek beter smaak het as dit en ons nie met
scrap ophou nie { re ook die poskantoordoos van Annette :-))) }
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53558 is 'n antwoord op boodskap #53531] Sa, 17 November 2001 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Veldmuis  is tans af-lyn  Veldmuis
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 16 Nov 2001 23:36:10 +0200, "Annette" wrote:

> Veldmuis, dis ek wat van die regtige wit doos by die poskantoor gepraat
> het:))
> Los vir Ferdi by sy koerant:)
> Annette
>

het jy dan van 'n kartonboks gepraat Annette?
Re: 'n Snaakse ding.... [boodskap #53609 is 'n antwoord op boodskap #53558] So, 18 November 2001 18:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Natuurlik - wat het jy gedink?
Winnie is mos nie wit nie?:)))
Annette

Veldmuis skryf in boodskap news:o4hdvt43t0ltf96385jofl17r3hnm973ag@4ax.com...
> On Fri, 16 Nov 2001 23:36:10 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Veldmuis, dis ek wat van die regtige wit doos by die poskantoor gepraat
>> het:))
>> Los vir Ferdi by sy koerant:)
>> Annette
>>
>
> het jy dan van 'n kartonboks gepraat Annette?
Vorige onderwerp: Healdtown
Volgende onderwerp: wat weet Gloudina van Clivia-saad ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 19:47:36 MGT 2024