Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jimpeldronkie
Jimpeldronkie [boodskap #53507] Vr, 16 November 2001 16:39 na volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BF50908.CDA30F74@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Piet Jimpeldonkie

> Wat is 'n jimpel, Thys?
> Tant Hessie Watson

Maar hoekom roepie aantie myrannou thys?
Ek is mossie thyssie ek is Piet.
Maar laat ek vir antie verduirrelik
Jimpel, aantie, is 'n woord warrons meesal innie
Transvaal vind. Dis 'n saamesteling van daai
bronstige woord wat met 'n j begin en simpel.
Vestaan antie nou? 'n Jimpel ou man is een wat
simpel en bronstig is. 'n Pompdronkie raak net jimpel
assy 'n paar doppe in het. Meesal is ek bronstig maarrie simpel nie

Ek moes einlik gesê het Piet Jimpeldronkie sorrie aantie

Piet Verduirrelikdonkie
Re: Jimpeldronkie [boodskap #53526 is 'n antwoord op boodskap #53507] Vr, 16 November 2001 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Jimpel, aantie, is 'n woord warrons meesal innie
> Transvaal vind. Dis 'n saamesteling van daai
> bronstige woord wat met 'n j begin en simpel.
> Vestaan antie nou? 'n Jimpel ou man is een wat
> simpel en bronstig is. 'n Pompdronkie raak net jimpel
> assy 'n paar doppe in het. Meesal is ek bronstig maarrie simpel nie
>

Weet jy, my liewe pompdonkie, ek moes eers
die woord "bronstig" in die woordeboek gaan
naslaan. As jy nou verwys na 'n bronstige woord
wat met j begin, moet ek aanneem jy praat van
"jags"?

Tant Hessie van die Taliban.
Re: Jimpeldronkie [boodskap #53532 is 'n antwoord op boodskap #53507] Vr, 16 November 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Jy kom besonder gou by Gloudina;))))
Annette

--
skryf in boodskap news:3BF5695C.5357DC4D@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Jimpel, aantie, is 'n woord warrons meesal innie
>> Transvaal vind. Dis 'n saamesteling van daai
>> bronstige woord wat met 'n j begin en simpel.
>> Vestaan antie nou? 'n Jimpel ou man is een wat
>> simpel en bronstig is. 'n Pompdronkie raak net jimpel
>> assy 'n paar doppe in het. Meesal is ek bronstig maarrie simpel nie
>>
>
> Weet jy, my liewe pompdonkie, ek moes eers
> die woord "bronstig" in die woordeboek gaan
> naslaan. As jy nou verwys na 'n bronstige woord
> wat met j begin, moet ek aanneem jy praat van
> "jags"?
>
> Tant Hessie van die Taliban.
>
Re: Jimpeldronkie [boodskap #53538 is 'n antwoord op boodskap #53507] Vr, 16 November 2001 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Piet, ek wag nog vir die dag wat jy die "r" op die regte plek inbring;))))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf54129$0$227@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BF50908.CDA30F74@home.com...
>> Piet Pompdonkie wrote:
>>
>>> Piet Jimpeldonkie
>
>> Wat is 'n jimpel, Thys?
>> Tant Hessie Watson
>
> Maar hoekom roepie aantie myrannou thys?
> Ek is mossie thyssie ek is Piet.
> Maar laat ek vir antie verduirrelik
> Jimpel, aantie, is 'n woord warrons meesal innie
> Transvaal vind. Dis 'n saamesteling van daai
> bronstige woord wat met 'n j begin en simpel.
> Vestaan antie nou? 'n Jimpel ou man is een wat
> simpel en bronstig is. 'n Pompdronkie raak net jimpel
> assy 'n paar doppe in het. Meesal is ek bronstig maarrie simpel nie
>
> Ek moes einlik gesê het Piet Jimpeldronkie sorrie aantie
>
> Piet Verduirrelikdonkie
>
Re: Jimpeldronkie [boodskap #53553 is 'n antwoord op boodskap #53507] Sa, 17 November 2001 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Piet Pompdonkie
> Vestaan antie nou? 'n Jimpel ou man is een wat
> simpel en bronstig is. 'n Pompdronkie raak net jimpel
> assy 'n paar doppe in het. Meesal is ek bronstig maarrie simpel nie

Weet jy, my liewe pompdonkie, ek moes eers
die woord "bronstig" in die woordeboek gaan
naslaan. As jy nou verwys na 'n bronstige woord
wat met j begin, moet ek aanneem jy praat van
"jags"?
Tant Hessie van die Taliban.

Die d(r)onkie is reg, Tant Hessie. Mense word jags,
diere word bronstig - hy erken dus maar net sy
dierlike drange. 'n Bietjie pateties, maar in die kol.

Wouter, die nuusgroep se Taalvark
Re: Jimpeldronkie [boodskap #53659 is 'n antwoord op boodskap #53553] Ma, 19 November 2001 10:16 Na vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bf6a3d1.0@news1.mweb.co.za...
> Die d(r)onkie is reg, Tant Hessie. Mense word jags,
> diere word bronstig - hy erken dus maar net sy
> dierlike drange. 'n Bietjie pateties, maar in die kol.
>
> Wouter, die nuusgroep se Taalvark

Hei Wouter, wa's jou pyn?
Wat grom jy daar uit jou drein?
Pateties klink mos baie sleg
En jy sê dan self ek is so reg?

Is jy nou straks jaloers?
Of net alleen maar boers?
Omdat jy uiteindelik sien
Jy's nie die enigste taalkantien

Piet Taaldonkie, wat slimmer as 'n Taalvark is
Vorige onderwerp: In antwoord op Spook
Volgende onderwerp: Ierse Voetbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 16:41:08 MGT 2024