Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sakkie? Is dit Jy?
Sakkie? Is dit Jy? [boodskap #53320] Di, 13 November 2001 08:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bly om jou weer te sien - ek het geweet as ons genoeg van toties praat gaan
jy ons hoor;))))
Annette
Re: Sakkie? Is dit Jy? [boodskap #53347 is 'n antwoord op boodskap #53320] Di, 13 November 2001 15:12 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jaa-a-a-a man, vryf dit in. Ek sukkel maar om gereeld hier
in te loer. Tussen die kinders se sport en musiek, die vrou
se winkels en die werk gaan dit maar rof.

"Annette" skryf in boodskap news:9sqndk$14sgud$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Bly om jou weer te sien - ek het geweet as ons genoeg van toties praat gaan
> jy ons hoor;))))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Adolf Hitler en Whodunnit
Volgende onderwerp: Re: DIE LEGENDE VAN Tant Hessie Ples
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:15:47 MGT 2024