Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensus en Ek
Sensus en Ek [boodskap #53304] Di, 13 November 2001 05:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand, oor die pos, 'n sensusvorm gekry om te voltooi.
Die brief is ongedateerd - Net November 2001.

Ek kan die ding voltooi en terugpos in 'n koevert wat ingesluit is, of net
ingooi by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.
Nou kom die eenvoudige vragie by my op - sou dit nie pleinweg gouer en
makliker gewees het om die vorms na al die adresse in die telefoonboek in
die eerste plek uit te pos nie? Dan kon die mense wat betaal is, maar nie
hulle werk behoorlik gedoen het nie, net by die plekke aangeklop het wat nie
'n plakkertjie op gehad het nie?
Vra maar net.
Annette
Re: Sensus en Ek [boodskap #53314 is 'n antwoord op boodskap #53304] Di, 13 November 2001 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette
> by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.

PP
Waar, waar, waar?
Watter poskantoor?
Re: Sensus en Ek [boodskap #53318 is 'n antwoord op boodskap #53314] Di, 13 November 2001 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gee my 'n groot lekkerkry om jou mee te deel dat daar by Millstraat se
poskantoor 'n groot wit doos staan:))))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bf0d4f1$0$225@hades.is.co.za...
>
>> Annette
>> by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.
>
> PP
> Waar, waar, waar?
> Watter poskantoor?
>
Re: Sensus en Ek [boodskap #53346 is 'n antwoord op boodskap #53318] Di, 13 November 2001 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat maak FW daar?? :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:9sqndg$14sgud$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit gee my 'n groot lekkerkry om jou mee te deel dat daar by Millstraat se
> poskantoor 'n groot wit doos staan:))))
> Annette
>
>
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3bf0d4f1$0$225@hades.is.co.za...
>>
>>> Annette
>>> by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.
>>
>> PP
>> Waar, waar, waar?
>> Watter poskantoor?
>>
>
Re: Sensus en Ek [boodskap #53380 is 'n antwoord op boodskap #53346] Wo, 14 November 2001 07:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy boer mos hier rond:)))
Annette

.is.co.za...
> Wat maak FW daar?? :-))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sqndg$14sgud$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit gee my 'n groot lekkerkry om jou mee te deel dat daar by Millstraat se
>> poskantoor 'n groot wit doos staan:))))
>> Annette
>>
>>
>> Piet Pompdonkie wrote in message
>> news:3bf0d4f1$0$225@hades.is.co.za...
>>>
>>>> Annette
>>>> by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.
>>>
>>> PP
>>> Waar, waar, waar?
>>> Watter poskantoor?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Dimbaza (was Matriekgedig)
Volgende onderwerp: CNF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:49:19 MGT 2024