Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina Gaan Verander!!
Gloudina Gaan Verander!! [boodskap #53249] Ma, 12 November 2001 01:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - sjeim - ek het nou net gelees dat vanaf 22 November gaan @home as
ISP nie meer in Kanada bestaan nie. Blykbaar 'n Rodgers wat gaan oorneem, en
die @home mense gaan huisloos wees.
Blykbaar word hule ook gewaarsku dat daar e-pos en nuusgroep probleme gaan
wees.
Darem genoeg tyd vir Gloudina om vir haar 'n nuwe ng naam uit te dink:)
Annette
Re: Gloudina Gaan Verander!! [boodskap #53250 is 'n antwoord op boodskap #53249] Ma, 12 November 2001 02:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Janee - sjeim - ek het nou net gelees dat vanaf 22 November gaan @home as
> ISP nie meer in Kanada bestaan nie. Blykbaar 'n Rodgers wat gaan oorneem, en
> die @home mense gaan huisloos wees.
> Blykbaar word hule ook gewaarsku dat daar e-pos en nuusgroep probleme gaan
> wees.
> Darem genoeg tyd vir Gloudina om vir haar 'n nuwe ng naam uit te dink:)

Interessant dat jy iets oor hierdie onderwerp in SA "lees."
Nee Annette, Rogers ( nie Rodgers nie) is ons Ottawase
bediener (beide vir ons kabel-TV en vir ons kabelkonneksie vir
ons rekenaar.) Hulle gebruik egter die konneksies van
die Kaliforniese At Home Corp. en volgens gister se koerant
gaan hulle aan om dit te doen. Hier is wat in die koerant
gestaan het:
"Rogers Communications will continue its high-speed
Internet partnership with At Home Corp., resisting the
measures of two Canadian cable rivals to quickly sever
ties with the troubled U.S. firm.
But Rogers did take one step yesterday to distance
itself from At Home, announcing a $170,000 contest
to encourage its Internet customers to change their
e-mail address from the current @home.ca suffix to
@rogers.ca."
Ek neem aan na 22 November sal daar maar net
@rogers bo-aan my nuusgroep-poste staan, in plaas
van @ home. Maar dankie vir die belangstelling.

Tant Hessie van Kandahar.
Re: Gloudina Gaan Verander!! [boodskap #53251 is 'n antwoord op boodskap #53249] Ma, 12 November 2001 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My plesier, ek het maar so 'n wye belangstelling - kan dit nie help nie;))
Annette

skryf in boodskap news:3BEF311A.53CF4A04@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Janee - sjeim - ek het nou net gelees dat vanaf 22 November gaan @home as
>> ISP nie meer in Kanada bestaan nie. Blykbaar 'n Rodgers wat gaan oorneem, en
>> die @home mense gaan huisloos wees.
>> Blykbaar word hule ook gewaarsku dat daar e-pos en nuusgroep probleme gaan
>> wees.
>> Darem genoeg tyd vir Gloudina om vir haar 'n nuwe ng naam uit te dink:)
>
> Interessant dat jy iets oor hierdie onderwerp in SA "lees."
> Nee Annette, Rogers ( nie Rodgers nie) is ons Ottawase
> bediener (beide vir ons kabel-TV en vir ons kabelkonneksie vir
> ons rekenaar.) Hulle gebruik egter die konneksies van
> die Kaliforniese At Home Corp. en volgens gister se koerant
> gaan hulle aan om dit te doen. Hier is wat in die koerant
> gestaan het:
> "Rogers Communications will continue its high-speed
> Internet partnership with At Home Corp., resisting the
> measures of two Canadian cable rivals to quickly sever
> ties with the troubled U.S. firm.
> But Rogers did take one step yesterday to distance
> itself from At Home, announcing a $170,000 contest
> to encourage its Internet customers to change their
> e-mail address from the current @home.ca suffix to
> @rogers.ca."
> Ek neem aan na 22 November sal daar maar net
> @rogers bo-aan my nuusgroep-poste staan, in plaas
> van @ home. Maar dankie vir die belangstelling.
>
> Tant Hessie van Kandahar.
>
Re: Gloudina Gaan Verander!! [boodskap #53252 is 'n antwoord op boodskap #53249] Ma, 12 November 2001 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ek ken die Rogers-ou - sy vrou se naam is Dale Evans, en sy perd
....
skryf in boodskap news:3BEF311A.53CF4A04@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Janee - sjeim - ek het nou net gelees dat vanaf 22 November gaan @home as
>> ISP nie meer in Kanada bestaan nie. Blykbaar 'n Rodgers wat gaan oorneem, en
>> die @home mense gaan huisloos wees.
>> Blykbaar word hule ook gewaarsku dat daar e-pos en nuusgroep probleme gaan
>> wees.
>> Darem genoeg tyd vir Gloudina om vir haar 'n nuwe ng naam uit te dink:)
>
> Interessant dat jy iets oor hierdie onderwerp in SA "lees."
> Nee Annette, Rogers ( nie Rodgers nie) is ons Ottawase
> bediener (beide vir ons kabel-TV en vir ons kabelkonneksie vir
> ons rekenaar.) Hulle gebruik egter die konneksies van
> die Kaliforniese At Home Corp. en volgens gister se koerant
> gaan hulle aan om dit te doen. Hier is wat in die koerant
> gestaan het:
> "Rogers Communications will continue its high-speed
> Internet partnership with At Home Corp., resisting the
> measures of two Canadian cable rivals to quickly sever
> ties with the troubled U.S. firm.
> But Rogers did take one step yesterday to distance
> itself from At Home, announcing a $170,000 contest
> to encourage its Internet customers to change their
> e-mail address from the current @home.ca suffix to
> @rogers.ca."
> Ek neem aan na 22 November sal daar maar net
> @rogers bo-aan my nuusgroep-poste staan, in plaas
> van @ home. Maar dankie vir die belangstelling.
>
> Tant Hessie van Kandahar.
>
Re: Gloudina Gaan Verander!! [boodskap #53255 is 'n antwoord op boodskap #53252] Ma, 12 November 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - en hy het altyd 'n wit hoed op wat net maar nooit afval nie:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9snke2$ju2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ek ken die Rogers-ou - sy vrou se naam is Dale Evans, en sy perd
> ....
> skryf in boodskap news:3BEF311A.53CF4A04@home.com...
>> Annette wrote:
>>
>>> Janee - sjeim - ek het nou net gelees dat vanaf 22 November gaan @home
> as
>>> ISP nie meer in Kanada bestaan nie. Blykbaar 'n Rodgers wat gaan
> oorneem, en
>>> die @home mense gaan huisloos wees.
>>> Blykbaar word hule ook gewaarsku dat daar e-pos en nuusgroep probleme
> gaan
>>> wees.
>>> Darem genoeg tyd vir Gloudina om vir haar 'n nuwe ng naam uit te
dink:)
>>
>> Interessant dat jy iets oor hierdie onderwerp in SA "lees."
>> Nee Annette, Rogers ( nie Rodgers nie) is ons Ottawase
>> bediener (beide vir ons kabel-TV en vir ons kabelkonneksie vir
>> ons rekenaar.) Hulle gebruik egter die konneksies van
>> die Kaliforniese At Home Corp. en volgens gister se koerant
>> gaan hulle aan om dit te doen. Hier is wat in die koerant
>> gestaan het:
>> "Rogers Communications will continue its high-speed
>> Internet partnership with At Home Corp., resisting the
>> measures of two Canadian cable rivals to quickly sever
>> ties with the troubled U.S. firm.
>> But Rogers did take one step yesterday to distance
>> itself from At Home, announcing a $170,000 contest
>> to encourage its Internet customers to change their
>> e-mail address from the current @home.ca suffix to
>> @rogers.ca."
>> Ek neem aan na 22 November sal daar maar net
>> @rogers bo-aan my nuusgroep-poste staan, in plaas
>> van @ home. Maar dankie vir die belangstelling.
>>
>> Tant Hessie van Kandahar.
>>
>
Re: Gloudina Gaan Verander!! [boodskap #53256 is 'n antwoord op boodskap #53249] Ma, 12 November 2001 06:35 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Ek neem aan na 22 November sal daar maar net
> @rogers bo-aan my nuusgroep-poste staan, in plaas
> van @ home.

.... en steeds weet sy nie hoe dit gebeur nie.
Vorige onderwerp: Nuwe Afrikaans
Volgende onderwerp: Wynproe- Verlede Donderdag.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 12:28:29 MGT 2024