Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Afrikaans
Nuwe Afrikaans [boodskap #53207] Sa, 10 November 2001 15:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die nuwe Huisgenoot is daar 'n Mr Price advertensie.
Hulle adverteer goed in sulke keurige Afrikaans, dat mens nie weet wat hulle
probeer verkoop nie.

Hulle praat van spingebonde kussings en 'n trooskombersstel.

Enige-iemand wat al hierdie vreemde goed gekoop het?
Annette
Re: Nuwe Afrikaans [boodskap #53246 is 'n antwoord op boodskap #53207] So, 11 November 2001 18:46 Na vorige boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Goeie genugtig!

...... maar ek neem aan dat 'n "trooskombersstel" 'n "comforter set" is.

"Annette" skryf in boodskap news:9sjgli$13q9o5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
| In die nuwe Huisgenoot is daar 'n Mr Price advertensie.
| Hulle adverteer goed in sulke keurige Afrikaans, dat mens nie weet wat
hulle
| probeer verkoop nie.
|
| Hulle praat van spingebonde kussings en 'n trooskombersstel.
|
| Enige-iemand wat al hierdie vreemde goed gekoop het?
| Annette
|
|
|
|
|
|

---
I have been for my shots! Not a single virus to be found here ...
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.295 / Virus Database: 159 - Release Date: 2001/11/01
Vorige onderwerp: Re: Embarrasing
Volgende onderwerp: Gloudina Gaan Verander!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:15:55 MGT 2024