Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen..
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1873 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
;-))

"Katryn" skryf in boodskap news:gc20jv0inmmonpuaet1djhdm1h6c7el93j@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Rekenaargoete...
>
> Ek het ook 'n vreeslike "siekte" wanneer dit by elektroniese gadgets
> en veral rekenaargoete kom. Op die oomblik sit ek letterlik op my
> hande en probeer myself keer om nie 'n DVD burner te bestel nie.
> Probleem is dat net 'n week gelede het ek 'n nuwe CD-RW/DVD combo
> gekoop, en moes beter geweet het. Die DVD burners sal seker nog
> verder afkom in prys, en dalk sal hulle ook dan vinniger wees. Maar
> wat maak mens as jy NOU een nodig het? Wel, "nodig hê" is seker ook
> relatief. Nogsteeds...
> :-)
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1874 is 'n antwoord op boodskap #1861] Di, 05 Augustus 2003 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Rekenaargoete...

Ek het ook 'n vreeslike "siekte" wanneer dit by elektroniese gadgets
en veral rekenaargoete kom. Op die oomblik sit ek letterlik op my
hande en probeer myself keer om nie 'n DVD burner te bestel nie.
Probleem is dat net 'n week gelede het ek 'n nuwe CD-RW/DVD combo
gekoop, en moes beter geweet het. Die DVD burners sal seker nog
verder afkom in prys, en dalk sal hulle ook dan vinniger wees. Maar
wat maak mens as jy NOU een nodig het? Wel, "nodig hê" is seker ook
relatief. Nogsteeds...
:-)
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1875 is 'n antwoord op boodskap #1862] Di, 05 Augustus 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 05 Aug 2003 15:39:08 -0400, Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>> "Andries" wrote in message
>>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>
>>> http://www.incredible.co.za/
>
>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>
>> Lorinda
>
> Rooi verf?
> :-))

'n plek wat ek dikwels besoek. Die Roodepoort tak en Durban tak,
gewoonlik. Wat koop ek daar? Graag 'Dummy' boeke, ondermeer.

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1876 is 'n antwoord op boodskap #1866] Di, 05 Augustus 2003 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> uh....mmm...huh.......
> "onskuldige goetertjies...??"

ROTFL!!
Sure.....
:-)))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1877 is 'n antwoord op boodskap #1876] Di, 05 Augustus 2003 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:cl20jvsdbs2c6gscm3j7rjt2p0a7klddsr@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> uh....mmm...huh.......
>> "onskuldige goetertjies...??"
>
> ROTFL!!
> Sure.....
> :-)))

Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en toue en
ammo en walkie talkies koop??
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1878 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f300ad0$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgp1rs$eo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Katryn" wrote in message
>> news:cl20jvsdbs2c6gscm3j7rjt2p0a7klddsr@4ax.com...
>>> "Andries" wrote:
>>>
>>>> uh....mmm...huh.......
>>>> "onskuldige goetertjies...??"
>>>
>>> ROTFL!!
>>> Sure.....
>>> :-)))
>>
>> Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en toue
> en
>> ammo en walkie talkies koop??
>
> Andries! Bly weg uit Pretoria! :-)
>
> Lorinda
>

Lorinda, ek bieg..jy het my uitgevang..
Kom jy na die vuurwerke kyk?
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1879 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Welkom by die groep. Wanneer sweer ons jou in?



"Lorinda" skryf in boodskap news:3f300b54$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "DD" wrote in message
> news:4h20jv85vifcjuhulcns8efgjrclul5t1f@4ax.com...
>> On Tue, 05 Aug 2003 15:39:08 -0400, Katryn
>> wrote:
>>
>>> "Lorinda" wrote:
>>>
>>>> "Andries" wrote in message
>>>> > Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>> >
>>>> > http://www.incredible.co.za/
>>>
>>>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> Rooi verf?
>>> :-))
>>
>> 'n plek wat ek dikwels besoek. Die Roodepoort tak en Durban tak,
>> gewoonlik. Wat koop ek daar? Graag 'Dummy' boeke, ondermeer.
>>
>> DD
>
> Met rooi verf? het almal skielik mal geword? :-)
>
> Lorinda
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1880 is 'n antwoord op boodskap #1877] Di, 05 Augustus 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgp1rs$eo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:cl20jvsdbs2c6gscm3j7rjt2p0a7klddsr@4ax.com...
>> "Andries" wrote:
>>
>>> uh....mmm...huh.......
>>> "onskuldige goetertjies...??"
>>
>> ROTFL!!
>> Sure.....
>> :-)))
>
> Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en toue en
> ammo en walkie talkies koop??

Andries! Bly weg uit Pretoria! :-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1881 is 'n antwoord op boodskap #1875] Di, 05 Augustus 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:4h20jv85vifcjuhulcns8efgjrclul5t1f@4ax.com...
> On Tue, 05 Aug 2003 15:39:08 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>> "Andries" wrote in message
>>>> Ek voel baie lus om vanaand iets te koop..
>>>>
>>>> http://www.incredible.co.za/
>>
>>> Die site laai baie stadig... wat verkoop hulle daar?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Rooi verf?
>> :-))
>
> 'n plek wat ek dikwels besoek. Die Roodepoort tak en Durban tak,
> gewoonlik. Wat koop ek daar? Graag 'Dummy' boeke, ondermeer.
>
> DD

Met rooi verf? het almal skielik mal geword? :-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1882 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek speel net met julle.
Ek is eintlik 'n baie rustige outjie...

Hallo Katryn, Hoe gaan dit vanaand?



"Katryn" skryf in boodskap news:i130jv0vu6sesi0bodn9q8gf148i0as0m3@4ax.com...
>> Andries wrote:
>> Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en toue en
>> ammo en walkie talkies koop??
>
> Nee, nooit. Natuurlik nie.
> Um....er... Lorinda, HELP!!!
> Ek belowe ek sal nooit weer na "violence" verwys waar Andries dit kan
> lees nie!!
> :-))))))
>
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1883 is 'n antwoord op boodskap #1876] Di, 05 Augustus 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Andries wrote:
> Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en toue en
> ammo en walkie talkies koop??

Nee, nooit. Natuurlik nie.
Um....er... Lorinda, HELP!!!
Ek belowe ek sal nooit weer na "violence" verwys waar Andries dit kan
lees nie!!
:-))))))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1884 is 'n antwoord op boodskap #1830] Di, 05 Augustus 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f300c4a_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:i130jv0vu6sesi0bodn9q8gf148i0as0m3@4ax.com...
>>> Andries wrote:
>>> Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en
toue
> en
>>> ammo en walkie talkies koop??
>>
>> Nee, nooit. Natuurlik nie.
>> Um....er... Lorinda, HELP!!!
>> Ek belowe ek sal nooit weer na "violence" verwys waar Andries dit kan
>> lees nie!!
>> :-))))))
>
> Hou hom vas! Ek gaan haal die inspuiting! :-)
>
> Lorinda


LOL
Net nie OBS nie!
:-))))))))
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1885 is 'n antwoord op boodskap #1883] Di, 05 Augustus 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i130jv0vu6sesi0bodn9q8gf148i0as0m3@4ax.com...
>> Andries wrote:
>> Hoekom sal ek nou bomme en guns en TNT en "night vision goggles" en toue en
>> ammo en walkie talkies koop??
>
> Nee, nooit. Natuurlik nie.
> Um....er... Lorinda, HELP!!!
> Ek belowe ek sal nooit weer na "violence" verwys waar Andries dit kan
> lees nie!!
> :-))))))

Hou hom vas! Ek gaan haal die inspuiting! :-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1886 is 'n antwoord op boodskap #1884] Di, 05 Augustus 2003 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgp2c9$nj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> LOL
> Net nie OBS nie!
> :-))))))))

Ek het nogal daaraan gedink weet jy:-) Om net so vir jou die bottel te wys
sou dalk die gewensde uitwerking he..

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1887 is 'n antwoord op boodskap #1882] Di, 05 Augustus 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:

> Ag ek speel net met julle.
> Ek is eintlik 'n baie rustige outjie...



> Hallo Katryn, Hoe gaan dit vanaand?

Hey Andries. :-) Dit gaan sommer voor die wind nou - veral nadat ek
julle boodskappe gelees het. :-))

Maar dis alweer kosmaak tyd hier, so ek moet ophou gesels vir eers.
En toemaar Andries, ek sal niks maak wat in olie gebraai word nie.
Maar ek kan nie verstaaan dat jy nie lief is vir oliebolle (hoe's daai
vir 'n goeie afrikaanse woord?), en heerlike aartappel skyfies
en....en..nevvermaaind!!
:-))

Terloops, hier in die Suide van Amerika, noem die mense die elektriese
pot waarin mens goeters in olie braai, 'n "fry daddy". Ek giggel elke
keer as ek daardie benaming hoor. Dis so weird vir my.
:-)

Enniewy - dankie vir die lekker kuier. Gesels weer annerdag met
julle. :-)
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1888 is 'n antwoord op boodskap #1872] Di, 05 Augustus 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 21:47:40 +0200, "Andries" wrote:

> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:0820jvga0hvpterld1v1ebmg0719rjo247@4ax.com...
>> On Tue, 5 Aug 2003 21:07:14 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>>> het...
>>>
>>
>> Dan was al die vroumense op my verlief
>>
>> Speedy
>>
> En ek was skeef.
> hehe.
>
>
>

Probeer ook maar jou bes om ons te oortuig dat dit net 'n grappie is
né:-)
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1889 is 'n antwoord op boodskap #1887] Di, 05 Augustus 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:5m30jvgnod90empt9t26kar467p2uo84vr@4ax.com...
> "Andries" wrote:
>
>> Ag ek speel net met julle.
>> Ek is eintlik 'n baie rustige outjie...
>
>
>
>> Hallo Katryn, Hoe gaan dit vanaand?
>
> Hey Andries. :-) Dit gaan sommer voor die wind nou - veral nadat ek
> julle boodskappe gelees het. :-))
>
> Maar dis alweer kosmaak tyd hier, so ek moet ophou gesels vir eers.
> En toemaar Andries, ek sal niks maak wat in olie gebraai word nie.
> Maar ek kan nie verstaaan dat jy nie lief is vir oliebolle (hoe's daai
> vir 'n goeie afrikaanse woord?), en heerlike aartappel skyfies
> en....en..nevvermaaind!!
> :-))
>
> Terloops, hier in die Suide van Amerika, noem die mense die elektriese
> pot waarin mens goeters in olie braai, 'n "fry daddy". Ek giggel elke
> keer as ek daardie benaming hoor. Dis so weird vir my.
> :-)
>
> Enniewy - dankie vir die lekker kuier. Gesels weer annerdag met
> julle. :-)

Wat kook jy vanaand Katryn?

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1890 is 'n antwoord op boodskap #1888] Di, 05 Augustus 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:u840jvgat5v4ja75ed3e2uaf7rned2c49l@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 21:47:40 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> "Speedy Gonzales" wrote in message
>> news:0820jvga0hvpterld1v1ebmg0719rjo247@4ax.com...
>>> On Tue, 5 Aug 2003 21:07:14 +0200, "Andries"
>>> wrote:
>>>
>>>> Almal se smaak van alles verskil mos.
>>>> Dink net hoe die wêreld sou gewees het as almal van dieselfde goed gehou
>>>> het...
>>>>
>>>
>>> Dan was al die vroumense op my verlief
>>>
>>> Speedy
>>>
>> En ek was skeef.
>> hehe.
>>
>
> Probeer ook maar jou bes om ons te oortuig dat dit net 'n grappie is
> n�:-)
>

Ons sien jy het nie dieselfde gedoen nie, Speedy...:-))

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1891 is 'n antwoord op boodskap #1890] Di, 05 Augustus 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 21:27:33 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Ons sien jy het nie dieselfde gedoen nie, Speedy...:-))
>
> Lorinda
>
>

Ek het, en dit weer uitgevee,
want dit so bietjie onvanpas gelyk:-)
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1892 is 'n antwoord op boodskap #1891] Di, 05 Augustus 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:qt60jvgi57qqbimorj843f7ekgem748dmm@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 21:27:33 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Ons sien jy het nie dieselfde gedoen nie, Speedy...:-))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het, en dit weer uitgevee,
> want dit so bietjie onvanpas gelyk:-)

Ek dog jy gaan vir my se dat jy dit natuurlik nie gedoen het nie want in jou
geval is dit waar....:-))

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1893 is 'n antwoord op boodskap #1892] Di, 05 Augustus 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 22:14:44 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Ek dog jy gaan vir my se dat jy dit natuurlik nie gedoen het nie want in jou
> geval is dit waar....:-))
>
> Lorinda
>
>
By SCSAA - Alweer Absa, het ek geskryf:

> Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
> Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
> Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
> Court selfs 'n girl in London:-)
> Maar my bankrekening!
> Die idee klink net soos jou lag:-(

Ek skeef! En ek lê met jou aan vandat ek jou ontmoet het?:-)))

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1894 is 'n antwoord op boodskap #1893] Wo, 06 Augustus 2003 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:fga0jvo6c89bdntcjtts1tmdg521bio7de@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 22:14:44 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Ek dog jy gaan vir my se dat jy dit natuurlik nie gedoen het nie want in jou
>> geval is dit waar....:-))
>>
>> Lorinda
>>
>>
> By SCSAA - Alweer Absa, het ek geskryf:
>
>> Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
>> Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
>> Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
>> Court selfs 'n girl in London:-)
>> Maar my bankrekening!
>> Die idee klink net soos jou lag:-(
>
> Ek skeef! En ek lê met jou aan vandat ek jou ontmoet het?:-)))
>
> DD

Ek se nie jy is "skeef" nie, ek het gepraat oor jou stelling dat al die
meisies verlief is op jou!:-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1895 is 'n antwoord op boodskap #1894] Wo, 06 Augustus 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 07:19:09 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> Ek se nie jy is "skeef" nie, ek het gepraat oor jou stelling dat al die
> meisies verlief is op jou!:-)
>
> Lorinda
>
>

Vroumens!!! Ek het nog nooit sò gesê nie!
Andries het iets gesê wat beteken dat dit goed is dat ons almal
verskillende smake het. En ek het gesê, 'ja, want as almal dieselfde
smaak gehad het, het al die girls my gesmaak:-)))

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1896 is 'n antwoord op boodskap #1895] Wo, 06 Augustus 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:pch2jv4j9qacn9qrrb6u1eigj9590r01lk@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 07:19:09 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> Ek se nie jy is "skeef" nie, ek het gepraat oor jou stelling dat al die
>> meisies verlief is op jou!:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Vroumens!!! Ek het nog nooit sê gesê nie!
> Andries het iets gesê wat beteken dat dit goed is dat ons almal
> verskillende smake het. En ek het gesê, 'ja, want as almal dieselfde
> smaak gehad het, het al die girls my gesmaak:-)))
>
> DD

Haai, is dit dan nie dieselfde ding nie...:-)))

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1897 is 'n antwoord op boodskap #1843] Wo, 06 Augustus 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hoe rooier hoe mooier
Oulap (pennie) se rooi maak mooi
---
"Lorinda"
: Want rooi is 'n kleur met baie lewe.
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1898 is 'n antwoord op boodskap #1897] Wo, 06 Augustus 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bgrlpj$amf$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Oulap (pennie) se rooi maak mooi

Ek het van bg. een vergeet!

Om nie van "aanstap rooies" te praat nie, maar ek dink nie Andries sal van
hulle in Pretoria teekom nie...

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1899 is 'n antwoord op boodskap #1896] Wo, 06 Augustus 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 20:32:08 +0100, "Lorinda" wrote:


>>
>> Vroumens!!! Ek het nog nooit sò gesê nie!
>> Andries het iets gesê wat beteken dat dit goed is dat ons almal
>> verskillende smake het. En ek het gesê, 'ja, want as almal dieselfde
>> smaak gehad het, het al die girls my gesmaak:-)))
>>
>> DD
>
> Haai, is dit dan nie dieselfde ding nie...:-)))
>
> Lorinda
>
>

Nee, dis windowshopping:-)))

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1901 is 'n antwoord op boodskap #1899] Wo, 06 Augustus 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:hio2jv09d4rdcb3f7qor3p1pdf5f9pumqg@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 20:32:08 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>>
>>> Vroumens!!! Ek het nog nooit sê gesê nie!
>>> Andries het iets gesê wat beteken dat dit goed is dat ons almal
>>> verskillende smake het. En ek het gesê, 'ja, want as almal dieselfde
>>> smaak gehad het, het al die girls my gesmaak:-)))
>>>
>>> DD
>>
>> Haai, is dit dan nie dieselfde ding nie...:-)))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Nee, dis windowshopping:-)))
>
> DD
>

LOL. Ek sal dit onthou! :-)

Lorinda
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1902 is 'n antwoord op boodskap #1901] Wo, 06 Augustus 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 21:32:25 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "
>>
>> Nee, dis windowshopping:-)))
>>
>> DD
>>
>
> LOL. Ek sal dit onthou! :-)
>
> Lorinda
>
>

Het jy die brief gekry wat ek vroeër vandag vir jou gestuur het?

DD
Re: hier sit ek by my kersie so alleeeeeeeen.. [boodskap #1903 is 'n antwoord op boodskap #1902] Wo, 06 Augustus 2003 20:46 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:2jp2jvc38lm663j6s2thoq8j9emk24s67n@4ax.com...
> On Wed, 6 Aug 2003 21:32:25 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "
>>>
>>> Nee, dis windowshopping:-)))
>>>
>>> DD
>>>
>>
>> LOL. Ek sal dit onthou! :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Het jy die brief gekry wat ek vroeër vandag vir jou gestuur het?
>
> DD
>

Oor die virus? Ek het dit gekry dankie.

Lorinda
Re: hier [boodskap #53184 is 'n antwoord op boodskap #1830] Vr, 09 November 2001 19:19 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
Re: hier [boodskap #53190 is 'n antwoord op boodskap #53184] Vr, 09 November 2001 22:56 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
nee, ek was nie.
Ek kan my kaartjies nie meer vind nie en was ook eintlik te laat tuis om
Amersfoort toe te kom.
Ek hoop jy het die optrede geniet??

Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9shabi$ajg$1@azure.nl.gxn.net...
> Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
>
Re: hier [boodskap #53232 is 'n antwoord op boodskap #53184] So, 11 November 2001 16:04 Na vorige boodskap
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ek was daar en het dit baie geniet.
Onthou tog ook 24 November 1 uur nm "Saamtrek" in EDE/ Nederland met
vertoning van die rolprent KATRINA en egte regte bobotie en geelrys. 'n
Enorme verskeidenheid aan produkte uit Suid-Afrika word te koop aangebied!.

"Max" skryf in boodskap news:9shabi$ajg$1@azure.nl.gxn.net...
> Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
>
Re: hier [boodskap #53241 is 'n antwoord op boodskap #53232] So, 11 November 2001 17:29 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vader ons - dis 'n baie ou prent daardie - die mense sal dit kan sien aan
die geteasde jare, mini-rokkies en wit skoentjies:))
Annette

Inga Van Meerbergen Verreet skryf in boodskap news:9sm7kd$ipq$1@news.planetinternet.be...
> Ja, ek was daar en het dit baie geniet.
> Onthou tog ook 24 November 1 uur nm "Saamtrek" in EDE/ Nederland met
> vertoning van die rolprent KATRINA en egte regte bobotie en geelrys. 'n
> Enorme verskeidenheid aan produkte uit Suid-Afrika word te koop aangebied!.
>
> "Max" schreef in bericht news:9shabi$ajg$1@azure.nl.gxn.net...
>> Was jy toe by die Lucas Maree se optrede?
>>
>
Vorige onderwerp: "i" met 'n kappie?
Volgende onderwerp: Vanuit SCSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:39:09 MGT 2024