Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "President Steyn" deur JAN F.E. CELLIERS
"President Steyn" deur JAN F.E. CELLIERS [boodskap #53231] So, 11 November 2001 15:28
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

President Steyn
Jan F.E. Celliers

Dis skoon vir 'n held om te val
aan die voete van wie hy gedien het,
skoon vir sy skeidende gees
dat moeders die laaste mog wees
wat sy sterwende oog gesien het.
Maak hom 'n graf op die grond
wat sy liefde gewy en geseën het:
dis skoon vir 'n held om te rus
aan die voete van wie hy gedien het.
Vorige onderwerp: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN
Volgende onderwerp: Denkend aan 11 november 1918 ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 17:14:29 MGT 2024