Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dit was in 'n saaltjie in Joburg
Dit was in 'n saaltjie in Joburg [boodskap #53226] So, 11 November 2001 04:48
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit was in 'n saaltjie in Joburg
Daar het ek dié meisie ontmoet
Haar oë het ge-shine soos twee eyenies
Haar vel was soos wasgoed so wit

Ek laai haar toe agter op my mo-die
Ons het toe so eighty gedoen
Toe verskyn daar 'n esel op die highway
En die mo-die se wiel het geglip

Haar graffie blink bleek in die maanskyn
Miskien is sy nou in die hemel
Of dalk het sy agter gebly
Vorige onderwerp: " 'n Nuwe Vers uit Jesaja" deur ELMARIE OTTO
Volgende onderwerp: DIE LEGENDE VAN DIE MIER EN DIE SPRINKAAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 00:31:39 MGT 2024