Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » flinder.......
flinder....... [boodskap #515] Di, 03 Junie 2003 20:41 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #516 is 'n antwoord op boodskap #515] Di, 03 Junie 2003 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda" wrote:

> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>
> Lorinda
>
>

'n f...flinder?

Speedy - skaterlaggend
Re: flinder....... [boodskap #517 is 'n antwoord op boodskap #515] Di, 03 Junie 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda" wrote:

> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>
> Lorinda
>
>

dan gaan ek in my volgende net lewe kort kerse koop

Speedy
Re: flinder....... [boodskap #519 is 'n antwoord op boodskap #516] Di, 03 Junie 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:rv1qdv8p6flqtb8dm07r8rtg42f8164ope@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>>
>> Lorinda
>>
>
> 'n f...flinder?
>
> Speedy - skaterlaggend
>

Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my f...flinder.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #521 is 'n antwoord op boodskap #517] Di, 03 Junie 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:142qdvsm85sf7p6rmkhq2pmgmoitechjuu@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:41:38 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> flinder. In my volgende net lewe gaan ek flinder wees. met 'n f.
>>
>> Lorinda
>>
>
> dan gaan ek in my volgende net lewe kort kerse koop
>
> Speedy
>

Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #522 is 'n antwoord op boodskap #519] Di, 03 Junie 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda" wrote:


> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my f...flinder.
>
> Lorinda
>
>

Jy sal nie besef hoe sit ek en wag
hier reg langs die kokon
en kyk hoopvol na elke
sydraad wat breek
Re: flinder....... [boodskap #523 is 'n antwoord op boodskap #521] Di, 03 Junie 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 21:51:30 +0100, "Lorinda"
>
> Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
>
> Lorinda
>
>

Ek het gaan kyk maar daar gaan dan niks aan nie
Is daar iets wat ek mis?
Re: flinder....... [boodskap #525 is 'n antwoord op boodskap #522] Di, 03 Junie 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:6j2qdv0t49dqlhcerv63k0u79emht8uovc@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my f...flinder.
>>
>> Lorinda
>>
>
> Jy sal nie besef hoe sit ek en wag
> hier reg langs die kokon
> en kyk hoopvol na elke
> sydraad wat breek
>

kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon

beteken dit dat ek op die oomblik een of ander wurm of larwe of iets is?

Is hierdie kokon waarna jy kyk aan die muur van die brug vas?

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #526 is 'n antwoord op boodskap #523] Di, 03 Junie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:8r2qdvsqfld8apf9n250im1drkikq11m6e@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:51:30 +0100, "Lorinda"
>>
>> Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het gaan kyk maar daar gaan dan niks aan nie
> Is daar iets wat ek mis?


Skerp, Speedy, skerp.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #527 is 'n antwoord op boodskap #525] Di, 03 Junie 2003 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:01:18 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy" wrote in message
> news:6j2qdv0t49dqlhcerv63k0u79emht8uovc@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>
>>> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my
> f...flinder.

>
> kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon

> Lorinda
>
>
>

Maar flinders en koekonne klink meer bruikbaar

Speedy
Re: flinder....... [boodskap #528 is 'n antwoord op boodskap #523] Di, 03 Junie 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:8r2qdvsqfld8apf9n250im1drkikq11m6e@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 21:51:30 +0100, "Lorinda"
>>
>> Ek wonder wie anders gaan skielik oorkant opdaag?
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek het gaan kyk maar daar gaan dan niks aan nie
> Is daar iets wat ek mis?

Nee. Ek kyk maar na 'n life and death geveg op soc.culture.irish so tussen
in.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #531 is 'n antwoord op boodskap #527] Di, 03 Junie 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:u53qdvclt7p1dd12basl0s43o18t5k1140@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:01:18 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:6j2qdv0t49dqlhcerv63k0u79emht8uovc@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jun 2003 21:49:17 +0100, "Lorinda"
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>> Ja, lag maar. Wag tot ek uit die koekon kruip met my f. en my
>> f...flinder.
>
>>
>> kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon kokon
>
>> Lorinda
>>
>
> Maar flinders en koekonne klink meer bruikbaar
>
> Speedy
>
en koek- en kookpanne.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #532 is 'n antwoord op boodskap #531] Di, 03 Junie 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:07:50 +0100, "Lorinda" wrote:

>

>>
> en koek- en kookpanne.
>
> Lorinda
>
>

wie wil kook?
Re: flinder....... [boodskap #533 is 'n antwoord op boodskap #532] Di, 03 Junie 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:8i3qdvo0hgrp9koe9frfb2stf19oe8hlv2@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:07:50 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>>>
>> en koek- en kookpanne.
>>
>> Lorinda
>>
>
> wie wil kook?
>
Ek is baie baie bly om hierdie pos te lees. Ek is 'n diep oortuigde
ondersteuner van die restaurant bedryf :-)

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #534 is 'n antwoord op boodskap #533] Di, 03 Junie 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"




>>> en koek- en kookpanne.
>>>
>>> Lorinda

>> wie wil kook?
>>
> Ek is baie baie bly om hierdie pos te lees. Ek is 'n diep oortuigde
> ondersteuner van die restaurant bedryf :-)
>
> Lorinda
>
>

In teenstelling daarmee
dink ek dat ek basies van koek kan leef

Speedy
Re: flinder....... [boodskap #535 is 'n antwoord op boodskap #534] Di, 03 Junie 2003 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:854qdvce0brmp69psmrih12g7g29968j8g@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>
>
>
>
>>>> en koek- en kookpanne.
>>>>
>>>> Lorinda
>
>>> wie wil kook?
>>>
>> Ek is baie baie bly om hierdie pos te lees. Ek is 'n diep oortuigde
>> ondersteuner van die restaurant bedryf :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> In teenstelling daarmee
> dink ek dat ek basies van koek kan leef
>
> Speedy
>
Nou waar was jy my hele lewe.... Maar met pudding en vla ook. En Wilsons
toffies.
Re: flinder....... [boodskap #536 is 'n antwoord op boodskap #535] Di, 03 Junie 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy" wrote in message
> news:854qdvce0brmp69psmrih12g7g29968j8g@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>>
>>

>>
> Nou waar was jy my hele lewe.... Maar met pudding en vla ook. En Wilsons
> toffies.
>

daai sydrade van die kokon is sterk geweef, Lorinda.
(vrugtekoek en vla:-)
Re: flinder....... [boodskap #537 is 'n antwoord op boodskap #536] Di, 03 Junie 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:3p5qdv024qd1gc8d9e23stf2vp4j3f4vhm@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:854qdvce0brmp69psmrih12g7g29968j8g@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jun 2003 22:14:38 +0100, "Lorinda"
>>>
>>>
>
>>>
>> Nou waar was jy my hele lewe.... Maar met pudding en vla ook. En Wilsons
>> toffies.
>>
>
> daai sydrade van die kokon is sterk geweef, Lorinda.
> (vrugtekoek en vla:-)
>

Aag ja. Vasgevang in sydrade. Dit sou nie so erg gewees het as ek 'n toffie
gehad het nie. 'n Buttermilk toffie. Het geen idee waar hierdie wens nou
skielik vandaan kom nie.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #538 is 'n antwoord op boodskap #537] Di, 03 Junie 2003 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:57:44 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Speedy" wrote in message
> news:3p5qdv024qd1gc8d9e23stf2vp4j3f4vhm@4ax.com...
>> On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>>
>
>
> Aag ja. Vasgevang in sydrade. Dit sou nie so erg gewees het as ek 'n toffie
> gehad het nie. 'n Buttermilk toffie. Het geen idee waar hierdie wens nou
> skielik vandaan kom nie.
>
> Lorinda
>
>
en ek sit nou ien roomys eet. Tuisgemaakte horingtjies (cones)

Speedy
snaaks dat Andries nie eens epos antwoord nie.
Re: flinder....... [boodskap #540 is 'n antwoord op boodskap #538] Di, 03 Junie 2003 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy" skryf in boodskap news:sf6qdv0scgjg82jk17ttfn2eaiqmh97mpj@4ax.com...
> On Tue, 3 Jun 2003 22:57:44 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Speedy" wrote in message
>> news:3p5qdv024qd1gc8d9e23stf2vp4j3f4vhm@4ax.com...
>>> On Tue, 3 Jun 2003 22:26:52 +0100, "Lorinda"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>
>>
>> Aag ja. Vasgevang in sydrade. Dit sou nie so erg gewees het as ek 'n toffie
>> gehad het nie. 'n Buttermilk toffie. Het geen idee waar hierdie wens nou
>> skielik vandaan kom nie.
>>
>> Lorinda
>>
>>
> en ek sit nou ien roomys eet. Tuisgemaakte horingtjies (cones)
>
> Speedy
> snaaks dat Andries nie eens epos antwoord nie.
>


Watse geur roomys eet jy? Dit beter nie pepperment wees nie, ek sal gek word
van jaloesie..

Andries het seker opgegee. Hopelik sal hy een of ander tyd jou pos sien.

Lorinda
Re: flinder....... [boodskap #541 is 'n antwoord op boodskap #540] Di, 03 Junie 2003 22:13 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 23:08:09 +0100, "Lorinda" wrote:

> Watse geur roomys eet jy? Dit beter nie pepperment wees nie, ek sal gek word
> van jaloesie..
>
> Andries het seker opgegee. Hopelik sal hy een of ander tyd jou pos sien.
>
> Lorinda
>
>
Lol... Mint Choc... slaap lekker, en as jy karre hoor ry
moet jy weet, jy droom van my...
Vorige onderwerp: of was ek nou stadig?
Volgende onderwerp: 'n brief uit die toekoms:-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:13:57 MGT 2024