Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die pompdonkie en die villanelle
Die pompdonkie en die villanelle [boodskap #53151] Vr, 09 November 2001 02:35 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Ek sê Hessie, jy weet nie dalk waddehel 'n villanelle issie? Gloudina willie
> sê nie - ek dink sy weet ookie.

Hoekom is jy nou skielik so stil? Is dit omdat jy ontmasker is? Wees man genoeg
om te sê wat is wat.
Ek neem aan jy weet eintlik wat 'n villanelle is. Vir iemand
wat so behep is met vorm, behoort jy tog sekerlik ook 'n
villanelle te kan voortbring.
Om jou geheue te verfris
(1) 'n villanelle het tradisioneel 19 reëls, gewoonlik ag of
tien lettergrepe lank (kies lengte en hou daarby.)
(2) Hierdie 19 reëls word geskei in vyf tersette (drie-
reëlige strofes) en een kwatryn. Altesaam dus 19
reëls.
(3) Daar is net twee ryme in die hele gedig.
(4) Die eerste en derde reëls van die gedig word
alternatief herhaal in die volgende tersette soos
'n refrein, en vorm die laaste koeplet van die
gedig.
(5) 'n Villanelle is gewoonlik van 'n pastorale of
liriese natuur, maar daar is ook snaakse villanelles.

Een van die bekendste villanelles in die Engelse
taal is "Do not go gently into that good night" van
Dylan Thomas.

Gloudina

>
Re: Die pompdonkie en die villanelle [boodskap #53169 is 'n antwoord op boodskap #53151] Vr, 09 November 2001 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BEB4159.A2F490D1@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>> Ek sê Hessie, jy weet nie dalk waddehel 'n villanelle issie? Gloudina
>> willie sê nie - ek dink sy weet ookie.
>
> Hoekom is jy nou skielik so stil? Is dit omdat jy ontmasker is?
> Wees man genoeg om te sê wat is wat.

Jy dink ek is stil?? Het ek 'n sappraais vir jou!!!

> Ek neem aan jy weet eintlik wat 'n villanelle is.

Nee, ek hettie geweettie. Maar iemand was vriennelik genoeg
om my iets daarvan te vertel intissin.

> Vir iemand wat so behep is met vorm, behoort jy tog
> sekerlik ook 'n villanelle te kan voortbring.

Behep met vorm? Ek soek daai Streepmuis, lyk of sy in goeie vorm
kan wees. En vir Kinky! Ons twee kan kinky rympies vir mekaar skryf.
En Annette is so naais, en Pop maak al vier my bene lam...
En dan lui Tinker nog my klokke ook.

Baie dankie virrie villanelle-inligting - ek sal so bietjie later goed
daarna kyk, ek sikkel so biekie met allie terme en moet ook eers 'n paar
joppies oppie plaas afhannel. Het jy dalk Dylen Thomas se villanelle? Sal
ook graag 'n snaakse een wil sien..

Piet Villa-gedigskryf-donkie

____________________________________

Om jou geheue te verfris
(1) 'n villanelle het tradisioneel 19 reëls, gewoonlik ag of
tien lettergrepe lank (kies lengte en hou daarby.)
(2) Hierdie 19 reëls word geskei in vyf tersette (drie-
reëlige strofes) en een kwatryn. Altesaam dus 19
reëls.
(3) Daar is net twee ryme in die hele gedig.
(4) Die eerste en derde reëls van die gedig word
alternatief herhaal in die volgende tersette soos
'n refrein, en vorm die laaste koeplet van die
gedig.
(5) 'n Villanelle is gewoonlik van 'n pastorale of
liriese natuur, maar daar is ook snaakse villanelles.

Een van die bekendste villanelles in die Engelse
taal is "Do not go gently into that good night" van
Dylan Thomas.

Gloudina
Re: Die pompdonkie en die villanelle [boodskap #53187 is 'n antwoord op boodskap #53169] Vr, 09 November 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Nov 2001 10:45:37 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:

> Behep met vorm? Ek soek daai Streepmuis, lyk of sy in goeie vorm
> kan wees.

LOL!
Ja, haar vorm is goed, maar sy wonder oor jou tegniek?
:-))
Re: Die pompdonkie en die villanelle [boodskap #53194 is 'n antwoord op boodskap #53169] Sa, 10 November 2001 02:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dylan het 'n snaakse villanelle?:)))))))
Annette

Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3beb9e32$0$225@hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BEB4159.A2F490D1@home.com...
>> Piet Pompdonkie wrote:
>>> Ek sê Hessie, jy weet nie dalk waddehel 'n villanelle issie? Gloudina
>>> willie sê nie - ek dink sy weet ookie.
>>
>> Hoekom is jy nou skielik so stil? Is dit omdat jy ontmasker is?
>> Wees man genoeg om te sê wat is wat.
>
> Jy dink ek is stil?? Het ek 'n sappraais vir jou!!!
>
>> Ek neem aan jy weet eintlik wat 'n villanelle is.
>
> Nee, ek hettie geweettie. Maar iemand was vriennelik genoeg
> om my iets daarvan te vertel intissin.
>
>> Vir iemand wat so behep is met vorm, behoort jy tog
>> sekerlik ook 'n villanelle te kan voortbring.
>
> Behep met vorm? Ek soek daai Streepmuis, lyk of sy in goeie vorm
> kan wees. En vir Kinky! Ons twee kan kinky rympies vir mekaar skryf.
> En Annette is so naais, en Pop maak al vier my bene lam...
> En dan lui Tinker nog my klokke ook.
>
> Baie dankie virrie villanelle-inligting - ek sal so bietjie later goed
> daarna kyk, ek sikkel so biekie met allie terme en moet ook eers 'n paar
> joppies oppie plaas afhannel. Het jy dalk Dylen Thomas se villanelle? Sal
> ook graag 'n snaakse een wil sien..
>
> Piet Villa-gedigskryf-donkie
>
> ____________________________________
>
>
>
> Om jou geheue te verfris
> (1) 'n villanelle het tradisioneel 19 reëls, gewoonlik ag of
> tien lettergrepe lank (kies lengte en hou daarby.)
> (2) Hierdie 19 reëls word geskei in vyf tersette (drie-
> reëlige strofes) en een kwatryn. Altesaam dus 19
> reëls.
> (3) Daar is net twee ryme in die hele gedig.
> (4) Die eerste en derde reëls van die gedig word
> alternatief herhaal in die volgende tersette soos
> 'n refrein, en vorm die laaste koeplet van die
> gedig.
> (5) 'n Villanelle is gewoonlik van 'n pastorale of
> liriese natuur, maar daar is ook snaakse villanelles.
>
> Een van die bekendste villanelles in die Engelse
> taal is "Do not go gently into that good night" van
> Dylan Thomas.
>
> Gloudina
>
Re: Die pompdonkie en die villanelle [boodskap #53197 is 'n antwoord op boodskap #53187] Sa, 10 November 2001 06:13 Na vorige boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Streepmuis" wrote in message

> Ja, haar vorm is goed, maar sy wonder oor jou tegniek?
> :-))
>
Aangesien ek nou die enigste een met ondervinding is, sal ek maar
antwoord... Nie te sleg nie - en dis waar dat "size doesn't matter", so jy
sal oukei wees, Strepie!
Vorige onderwerp: Pofadder suig ...
Volgende onderwerp: " 'n Nuwe Vers uit Jesaja" deur ELMARIE OTTO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 20:54:15 MGT 2024