Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voorgraads
Voorgraads [boodskap #53167] Vr, 09 November 2001 07:15 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
..mens se "alma mater" is gewoonlik die eerste universiteit waar
jy jou ondergraadse werk gedoen het. In my geval is dit die
Universiteit van Stellenbosch. Ek is 'n Matie
Tant Totie

Voorgraads, Tant Totie. Voorgraads.
In Afrikaans beteken "ondergraads" van 'n swak gehalte, en
dan sou jy meer waarskynlik 'n Kovsie gewees het :-)

Maar as jy mense wil regsien oor sonnet se spelling,
durf jy nie so ondergraads met ons mooi taal omgaan nie.

Wouter Taalvark wat al die Toties reghelp in die nuwe SA
Re: Voorgraads [boodskap #53174 is 'n antwoord op boodskap #53167] Vr, 09 November 2001 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Voorgraads, Tant Totie. Voorgraads.
> In Afrikaans beteken "ondergraads" van 'n swak gehalte
>
> Wouter Taalvark wat al die Toties reghelp in die nuwe SA

Dankie, Wouter. Dis goed dat jy tant hessie se helekabul taalbande
kandahar.

Tant Totie.
Re: Voorgraads [boodskap #53176 is 'n antwoord op boodskap #53167] Vr, 09 November 2001 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> ..mens se "alma mater" is gewoonlik die eerste universiteit waar
> jy jou ondergraadse werk gedoen het. In my geval is dit die
> Universiteit van Stellenbosch. Ek is 'n Matie
> Tant Totie
>
>
> Voorgraads, Tant Totie. Voorgraads.
> In Afrikaans beteken "ondergraads" van 'n swak gehalte, en
> dan sou jy meer waarskynlik 'n Kovsie gewees het :-)
>
> Maar as jy mense wil regsien oor sonnet se spelling,
> durf jy nie so ondergraads met ons mooi taal omgaan nie.
>
> Wouter Taalvark wat al die Toties reghelp in die nuwe SA

Kinky: Ek het glad nie omgegee om reggehelp te word. Ek was mos
verkeerd. Ek wag nou op les twee. :-)
Terloops, wie en wat is n Totie?
Re: Voorgraads [boodskap #53193 is 'n antwoord op boodskap #53176] Sa, 10 November 2001 02:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wouter sukkel met die verkeerde mense as hy na Kovsies verwys as
ondergraads.
Ek sal nie hierdie belediging vergeet nie - en wraak gaan soet wees.

'n Totie is iemand wat iewers naby Amanzimtotie skool gehou het.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0111090456.57ac9f18@posting.google.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>> ..mens se "alma mater" is gewoonlik die eerste universiteit waar
>> jy jou ondergraadse werk gedoen het. In my geval is dit die
>> Universiteit van Stellenbosch. Ek is 'n Matie
>> Tant Totie
>>
>>
>> Voorgraads, Tant Totie. Voorgraads.
>> In Afrikaans beteken "ondergraads" van 'n swak gehalte, en
>> dan sou jy meer waarskynlik 'n Kovsie gewees het :-)
>>
>> Maar as jy mense wil regsien oor sonnet se spelling,
>> durf jy nie so ondergraads met ons mooi taal omgaan nie.
>>
>> Wouter Taalvark wat al die Toties reghelp in die nuwe SA
>
>
> Kinky: Ek het glad nie omgegee om reggehelp te word. Ek was mos
> verkeerd. Ek wag nou op les twee. :-)
> Terloops, wie en wat is n Totie?
Re: Voorgraads [boodskap #53198 is 'n antwoord op boodskap #53193] Sa, 10 November 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Grappie Annette, grappie, ek het dit spesiaal vir jou gemaak.
En 'n smiley bygevoeg. ;-)
Maar ek wag vir die wraak, jy kan maar laat waai....

Wouter, die nuusgroep se ou grapvarkie

NS: Dis Amanzimtoti, hoor. Amanzimtoti

"Annette" skryf in boodskap news:9si3ef$13b767$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Wouter sukkel met die verkeerde mense as hy na Kovsies verwys as
ondergraads.
Ek sal nie hierdie belediging vergeet nie - en wraak gaan soet wees.

'n Totie is iemand wat iewers naby Amanzimtotie skool gehou het.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0111090456.57ac9f18@posting.google.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>> ..mens se "alma mater" is gewoonlik die eerste universiteit waar
>> jy jou ondergraadse werk gedoen het. In my geval is dit die
>> Universiteit van Stellenbosch. Ek is 'n Matie
>> Tant Totie
>>
>>
>> Voorgraads, Tant Totie. Voorgraads.
>> In Afrikaans beteken "ondergraads" van 'n swak gehalte, en
>> dan sou jy meer waarskynlik 'n Kovsie gewees het :-)
>>
>> Maar as jy mense wil regsien oor sonnet se spelling,
>> durf jy nie so ondergraads met ons mooi taal omgaan nie.
>>
>> Wouter Taalvark wat al die Toties reghelp in die nuwe SA
>
>
> Kinky: Ek het glad nie omgegee om reggehelp te word. Ek was mos
> verkeerd. Ek wag nou op les twee. :-)
> Terloops, wie en wat is n Totie?
Re: Voorgraads [boodskap #53199 is 'n antwoord op boodskap #53198] Sa, 10 November 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet mens waarsku voordat jy sulke lae houe plant:))
Ek weet die boksers smaail as hulle daar geslaan word, maar ek is mos 'n
dogtertjie en word plein moerig as daar met my ernstige verlede gespot
word:))

Nee man Piet, skuus, Wouter,
Sakkie het self gesê dit is 'n Totie:))))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3beccc8b.0@news1.mweb.co.za...
> Grappie Annette, grappie, ek het dit spesiaal vir jou gemaak.
> En 'n smiley bygevoeg. ;-)
> Maar ek wag vir die wraak, jy kan maar laat waai....
>
> Wouter, die nuusgroep se ou grapvarkie
>
> NS: Dis Amanzimtoti, hoor. Amanzimtoti
>
> "Annette" wrote in message
> news:9si3ef$13b767$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wouter sukkel met die verkeerde mense as hy na Kovsies verwys as
> ondergraads.
> Ek sal nie hierdie belediging vergeet nie - en wraak gaan soet wees.
>
> 'n Totie is iemand wat iewers naby Amanzimtotie skool gehou het.
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Kinky wrote in message
> news:4bb80b32.0111090456.57ac9f18@posting.google.com...
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:...
>>> ..mens se "alma mater" is gewoonlik die eerste universiteit waar
>>> jy jou ondergraadse werk gedoen het. In my geval is dit die
>>> Universiteit van Stellenbosch. Ek is 'n Matie
>>> Tant Totie
>>>
>>>
>>> Voorgraads, Tant Totie. Voorgraads.
>>> In Afrikaans beteken "ondergraads" van 'n swak gehalte, en
>>> dan sou jy meer waarskynlik 'n Kovsie gewees het :-)
>>>
>>> Maar as jy mense wil regsien oor sonnet se spelling,
>>> durf jy nie so ondergraads met ons mooi taal omgaan nie.
>>>
>>> Wouter Taalvark wat al die Toties reghelp in die nuwe SA
>>
>>
>> Kinky: Ek het glad nie omgegee om reggehelp te word. Ek was mos
>> verkeerd. Ek wag nou op les twee. :-)
>> Terloops, wie en wat is n Totie?
>
Die Toties [boodskap #53227 is 'n antwoord op boodskap #53199] So, 11 November 2001 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> NS: Dis Amanzimtoti, hoor. Amanzimtoti

Annette
Nee man Piet, skuus, Wouter,
Sakkie het self gesê dit is 'n Totie:))))

Ja, tant Hessie Crossdresser, skuus, Annette,
maar Sakkie het van sy eie Totie gepraat :-)
Wouter (terug in die Kaap)
Re: Die Toties [boodskap #53234 is 'n antwoord op boodskap #53227] So, 11 November 2001 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

>> NS: Dis Amanzimtoti, hoor. Amanzimtoti
>
> Annette
> Nee man Piet, skuus, Wouter,
> Sakkie het self gesê dit is 'n Totie:))))
>
> Ja, tant Hessie Crossdresser, skuus, Annette,
> maar Sakkie het van sy eie Totie gepraat :-)
> Wouter (terug in die Kaap)

Dis "tottie" vir die verregses, wat Tant Totiegraag sien as 'n M8 (asof
dit nou enige verskil
kan maak.) Dis Tant Totie in die kultuurskatte
van die Afrikaner ( alhoewel ek nog nooit kon
uitmaak wie Tant Totie is nie, maar my ma het
vreeslik baie die uitdrukking gebruik "ou tant
Totie" wanneer sy speels derogatief met iemand
of van iemand praat.)
"Amanzimtoti" is natuurlik die Zoeloe vir "soete
waters" en is die plek waar Shaka sy bruide heen
gebring het vir die wittebroodsdae. Ek kan nie
eintlik verstaan hoekom hy Amanzimtoti gekies
het nie, want dis nie eintlik die veiligste swemplek
op die Suidkus van Natal nie.

Tant Hessie Shaka-Zulu
Re: Die Toties [boodskap #53240 is 'n antwoord op boodskap #53227] So, 11 November 2001 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nooit geweet die antie is so eie aan Sakkie nie:)))
Annette

skryf in boodskap news:3BEEA4D1.5878E72C@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

>> NS: Dis Amanzimtoti, hoor. Amanzimtoti
>
> Annette
> Nee man Piet, skuus, Wouter,
> Sakkie het self gesê dit is 'n Totie:))))
>
> Ja, tant Hessie Crossdresser, skuus, Annette,
> maar Sakkie het van sy eie Totie gepraat :-)
> Wouter (terug in die Kaap)

Dis "tottie" vir die verregses, wat Tant Totiegraag sien as 'n M8 (asof
dit nou enige verskil
kan maak.) Dis Tant Totie in die kultuurskatte
van die Afrikaner ( alhoewel ek nog nooit kon
uitmaak wie Tant Totie is nie, maar my ma het
vreeslik baie die uitdrukking gebruik "ou tant
Totie" wanneer sy speels derogatief met iemand
of van iemand praat.)
"Amanzimtoti" is natuurlik die Zoeloe vir "soete
waters" en is die plek waar Shaka sy bruide heen
gebring het vir die wittebroodsdae. Ek kan nie
eintlik verstaan hoekom hy Amanzimtoti gekies
het nie, want dis nie eintlik die veiligste swemplek
op die Suidkus van Natal nie.

Tant Hessie Shaka-Zulu
Re: Die Toties [boodskap #53272 is 'n antwoord op boodskap #53227] Ma, 12 November 2001 13:10 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:
Ek kan nie
eintlik verstaan hoekom hy Amanzimtoti gekies
het nie, want dis nie eintlik die veiligste swemplek
op die Suidkus van Natal nie.

Kekkel:
as sy nie 'perform' nie voer hy haar seker vir die haaie...alhoewel, wie sê
hulle was daar vir die swem?

skryf in boodskap news:3BEEA4D1.5878E72C@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

>> NS: Dis Amanzimtoti, hoor. Amanzimtoti
>
> Annette
> Nee man Piet, skuus, Wouter,
> Sakkie het self gesê dit is 'n Totie:))))
>
> Ja, tant Hessie Crossdresser, skuus, Annette,
> maar Sakkie het van sy eie Totie gepraat :-)
> Wouter (terug in die Kaap)

Dis "tottie" vir die verregses, wat Tant Totiegraag sien as 'n M8 (asof
dit nou enige verskil
kan maak.) Dis Tant Totie in die kultuurskatte
van die Afrikaner ( alhoewel ek nog nooit kon
uitmaak wie Tant Totie is nie, maar my ma het
vreeslik baie die uitdrukking gebruik "ou tant
Totie" wanneer sy speels derogatief met iemand
of van iemand praat.)
"Amanzimtoti" is natuurlik die Zoeloe vir "soete
waters" en is die plek waar Shaka sy bruide heen
gebring het vir die wittebroodsdae. Tant Hessie Shaka-Zulu
Vorige onderwerp: Wynproe- Verlede Donderdag.
Volgende onderwerp: Woon engeltjies in Engeland?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 23:42:39 MGT 2024