Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Donkie en Dullaart
Donkie en Dullaart [boodskap #53085] Wo, 07 November 2001 22:24 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE96269.39F127E7@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

> Dullaard voer Piet nie die van
> Maar Dullaart is dalk iets wat kan

As tannie sê dat sy anti-dullaard is,
dan spel sy nie verkeerd nie. Sy
verkondig aan die wêreld dat sy
nie hou van mense wat nie interessant
is nie.
Waar bly jy, Dullaart? Jy hoef nie die
plek se naam te gee nie. Beskryf dit
en laat ons raai waar dit is. Ek neem
nou aan dat ek wel met Franz Dullaart
praat.
Wie is Joop? Waarom knaag dié naam
so aan my geheue.
Tant Hessie Poirot

Wouter
Franz Dullaart en Joop Dullaart is dieselfde persoon.
Hy is 'n briljante limeriekskrywer en woon in Kaapstad.
Ek sal taamlik verbaas wees as hy die Pompdonkie is.

O die donkie, o die donkie
Die donkie is 'n wonderlike ding
Hy gooi sy draai
En laat vele raai
Die donkie is 'n wonderlike ding

Maar die donkie, ja die donkie
Die donkie verf hom vaster in 'n kring
Hy gaan hom vaspraat
Dan is dit te laat
Die donkie verf hom vaster in 'n kring
Re: Donkie en Dullaart [boodskap #53088 is 'n antwoord op boodskap #53085] Do, 08 November 2001 01:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Franz Dullaart en Joop Dullaart is dieselfde persoon.
> Hy is 'n briljante limeriekskrywer en woon in Kaapstad.
> Ek sal taamlik verbaas wees as hy die Pompdonkie is.
>

Wel, ons sal maar moet sien. Ek hoop die Pompdonkie
is eerlik genoeg om vir ons te sê wat is wat.

Anti Dullaards
Re: Donkie en Dullaart [boodskap #53157 is 'n antwoord op boodskap #53085] Vr, 09 November 2001 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE9E17F.CB572FD3@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Franz Dullaart en Joop Dullaart is dieselfde persoon.
>> Hy is 'n briljante limeriekskrywer en woon in Kaapstad.
>> Ek sal taamlik verbaas wees as hy die Pompdonkie is.
>
>
> Wel, ons sal maar moet sien. Ek hoop die Pompdonkie
> is eerlik genoeg om vir ons te sê wat is wat.
>
> Anti Dullaards

Ek praat net die waarheid Antie Dull, net die waarheid. Want ek is Petrus J
Pomdonkie, van die Waarheids en Misleidingskomitee. Nou weet jy wat is wat,
lek hom nat dan is hy glad, dis nou my blad en nie my gat.

Piet Vroomdonkie
Re: Donkie en Dullaart [boodskap #53163 is 'n antwoord op boodskap #53085] Vr, 09 November 2001 05:36 Na vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be9b98d.0@news1.mweb.co.za...
>
> O die donkie, o die donkie
> Die donkie is 'n wonderlike ding
> Hy gooi sy draai
> En laat vele raai
> Die donkie is 'n wonderlike ding
>
> Maar die donkie, ja die donkie
> Die donkie verf hom vaster in 'n kring
> Hy gaan hom vaspraat
> Dan is dit te laat
> Die donkie verf hom vaster in 'n kring

Die plaasvark wil vir my uitlok
Met 'n rympie uit sy kamp en hok
Maar dié donkie is 'n vlugvoetding
Om daai vark dans ek 'n wye kring

Piet Dansdonkie
Vorige onderwerp: toets
Volgende onderwerp: Vikings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 09:30:50 MGT 2024