Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » toets
toets [boodskap #52871] So, 04 November 2001 19:37 na volgende boodskap
Nombeko  is tans af-lyn  Nombeko
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Is dit nou reg?
Re: toets [boodskap #52878 is 'n antwoord op boodskap #52871] So, 04 November 2001 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Nov 2001 13:37:07 -0600, "Nombeko" wrote:

> Is dit nou reg?
>
As jy ons site vir toetse wil gebruik kan jy dalk op jou beko kry.
Gebruik alt.toetse.com

DD
Re: toets [boodskap #52882 is 'n antwoord op boodskap #52878] Ma, 05 November 2001 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nombeko  is tans af-lyn  Nombeko
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 04 Nov 2001 23:58:00 +0200, Davie Davis wrote:

Hallo Davie Davis,

Nee, ek wil hier skryf. Nou probeer ons nuwe program van vriend.
Miskien hy werk beter.

> On 4 Nov 2001 13:37:07 -0600, "Nombeko" wrote:
>
>> Is dit nou reg?

> As jy ons site vir toetse wil gebruik kan jy dalk op jou beko kry.
> Gebruik alt.toetse.com
>
> DD
Re: toets [boodskap #52909 is 'n antwoord op boodskap #52882] Ma, 05 November 2001 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Nov 2001 21:24:20 -0600, Nombeko wrote:

> On Sun, 04 Nov 2001 23:58:00 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> Hallo Davie Davis,
>
> Nee, ek wil hier skryf. Nou probeer ons nuwe program van vriend.
> Miskien hy werk beter.
>

Net 'n grappie Nombeko. Daar is nie so groep soos alt.toetse nie.
En jy is welkom om hier te gesels as jy wil. Gebruik nuwe program van
vriend. As hy werk beter, goed so. Miskien miskien gaan jy dit moeilik
vind hier. Kom ons kyk.

Moet net nie vir ons lieg en intussen 'n herdoopte Frikkie Potgier of
Otjie wees nie.

DD
Re: toets [boodskap #52914 is 'n antwoord op boodskap #52909] Ma, 05 November 2001 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
DD:
Moet net nie vir ons lieg en intussen 'n herdoopte
Frikkie Potgier of Otjie wees nie.

Wouter
Of nog erger, 'n gereënkarneerde Veldmuis
Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)
Re: toets [boodskap #52924 is 'n antwoord op boodskap #52909] Ma, 05 November 2001 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee ou Davies,
Geen probleem nie.
Welkom hier Nom (wat de moer ook al), jy is meer as welkom, meer welkom as
daai ding in wie weet waar ookal.

Hoe gaan dit in die Brother House.

Big groete
Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:uuscutcmk2qh8rc9gsbj9c9qvrh6cassg6@4ax.com...
> On 4 Nov 2001 21:24:20 -0600, Nombeko wrote:
>
>> On Sun, 04 Nov 2001 23:58:00 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>> Hallo Davie Davis,
>>
>> Nee, ek wil hier skryf. Nou probeer ons nuwe program van vriend.
>> Miskien hy werk beter.
>>
>
> Net 'n grappie Nombeko. Daar is nie so groep soos alt.toetse nie.
> En jy is welkom om hier te gesels as jy wil. Gebruik nuwe program van
> vriend. As hy werk beter, goed so. Miskien miskien gaan jy dit moeilik
> vind hier. Kom ons kyk.
>
> Moet net nie vir ons lieg en intussen 'n herdoopte Frikkie Potgier of
> Otjie wees nie.
>
> DD
Re: toets [boodskap #52936 is 'n antwoord op boodskap #52914] Di, 06 November 2001 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)

Ek dink die Pompdonkie is besig om 'n villanelle te probeer skryf, en
vind dit moeiliker as wat
hy gedink het.

La tante avec la plume.
Re: toets [boodskap #52975 is 'n antwoord op boodskap #52924] Di, 06 November 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Welkom hier Nom (wat de moer ook al), jy is meer as welkom, meer welkom as
> daai ding in wie weet waar ookal.

Ag, sies vir jou, ou Frikkie bro.

Thandeka van Helsdingen

>
Re: toets [boodskap #53162 is 'n antwoord op boodskap #52914] Vr, 09 November 2001 05:36 Na vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be699ca.0@news1.mweb.co.za...
> DD:
> Moet net nie vir ons lieg en intussen 'n herdoopte
> Frikkie Potgier of Otjie wees nie.
>
> Wouter
> Of nog erger, 'n gereënkarneerde Veldmuis
> Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)

Horrors jouself man.
Jy skiem jy is cute maar jy is eintlik net 'n blerrie vark

Piet Nuusgroepdonkie
Vorige onderwerp: Donkielimeriek 1
Volgende onderwerp: Donkie en Dullaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:41:19 MGT 2024