Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is Thys-oppie-bos deesdae?
Waar is Thys-oppie-bos deesdae? [boodskap #53082] Wo, 07 November 2001 22:06 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie van der Poel
Waar is Thys-oppie-bos deesdae?

Wouter
Ek wonder self.
Dalk pomp hy saam met die donkies?
Re: Waar is Thys-oppie-bos deesdae? [boodskap #53103 is 'n antwoord op boodskap #53082] Do, 08 November 2001 06:28 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hardloop my gat af op kampus rond om ander se nonsies reg te maak. Ons het
'n nuwe "roll out" gedoen.

Ek pos laat dit bars, maar dit lyk my dis net ek wat my eie pos kan sien?

Thys (nog hier) oppie Bos

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be9b96d.0@news1.mweb.co.za...
> Tant Hessie van der Poel
> Waar is Thys-oppie-bos deesdae?
>
> Wouter
> Ek wonder self.
> Dalk pomp hy saam met die donkies?
>
Vorige onderwerp: Basiese toelaag vir almal?
Volgende onderwerp: AWB
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:31:39 MGT 2024